#bybel app
Explore tagged Tumblr posts
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Vader, dankie dat U die Heilige Gees vir my gegee het. Te danke aan u Gees, is ek nooit ver van U af nie. Dankie daarvoor! Lei my asseblief vandag. Wys my wat u wil is en gee my dan die krag om te doen wat U behaag. Bring my lewe in pas met u wil deur die krag van u Gees. Verander my heeltemal. In die Naam van Jesus. Amen.
Om die will vanGod te verstaan moet jy:
Op 'n daaglikse basis met Hom praat oor alles.
Leer deur om die Woord van die Here te lees en bestudeer.
Verwyder enige afleidings, moenie fokus opjou vrese nie en luister na die Heilige Gees.
En kry raad en wysheid by mense wie al baie verderof langer in hulle rys met die Here is.
(Alles hier is van die YouVersion Bybel app, ek plaas dit hier want muskien kan dit iemand help?)
0 notes
rebrandtdebibls · 2 years ago
Text
Tumblr media
Die Vrou as Geestelike Steunpilaar
REAL
DIE vrou as geestelike mens kan (soos enige ander mens) haar eie geestelikheid nie maar sonder meer as ranselfsprekend aanneem nie. Geestelikheid moet gekweek, versorg en bevorder word. Die vrou moet weerbaar, toegerus en gereed wees. Haar fundamentele taak is 'n geestelike taak, en om die taak uit te voer is dit nodig dat sy haarself geestelik voortdurend opbou en versterk.
is dit nodig om reg te laat geskied an die aspekte van die gebed waaronder genoem kan word aanbidding (die toebring van die lof aan God), dank segging, belydenis van skuld en geloof, smeking en voorhidding. Die priester like voorbidding deur die vrou vir haar huisgesin en medemense is 'n onbereken bare krag en invloed.
Die Vrou se eie geestelike versorging In haar eie geestelike versorging sal die vrou moet waak om nie maar net stigtelik en vroom besig te wees met haarself nie. Geestelike vorming is vorming van die hele persoonlikheid en mag nie opgaan in emosionele belewenis alleen nie. Geestelike persoonlikheidsvorming as vorming van verstand, gevoel en wil beteken die vorming van 'n lewens en wêreldbeskouing-die skepping van 'n gelowige, positiewe, stewige uitkyk op die lewe en die wêreld. Geestelike weer haarheid te midde van al die lewenseise vereis hasies 'n siening op die lewe wat gehou is op die Woord van God.
Invloed van godsdienstige byeenkomste Godsdienstige byeenkomste speel ook 'n magtige rol in die geestelike lewe van die mens. Sinvolle meelewing in die ere dienste is die Godgewilde wyse waarop die mens in die gemeenskap van die heiliges opgebou word in sy geloof. Verwaarlosing van die eredienste deur gebrekkige kerkbywoning of half hartige bywoning het geestelike ver vlakking ten gevolg.
Die bestudering van die Bybel is dan ook 'n eerste vereiste in die eie geestelike versorging. Dit beteken nie om die Bybel maar net sporadies te lees nie, maar wel 'n sistematiese bestudering daarvan. Hierin sal van alle beskikbare hulp middele gebruik gemaak kan word. hulpmiddele soos Bybels met verkla rende aantekeninge, Bybelverklarings (kommentare), dagboeke, konkordansies, Bybelse en Christelike woordeboeke, tydskrifte en Christelike boeke. Die gebedslewe
Vanselfsprekend is die gebedslewe 'n saak wat volle en volgehoue aandag geniet. Ook vir die vrou is dit nodig om te leer hoe om te bid. In die gebedsarbeid
Deelname aan verenigingslewe, hidure en vroue-hulpdienste gee aan die vrou nie alleen geleentheid vir eie vorming nie, maar ook geleentheid vir geestes uiting en praktiese oefening in Christe like dienswerk. Watter vorm hierdie aktiwiteite ook al aanneem, sal dit nodig wers om steeds te onthou dat die geeste like verdieping sy regmatige plek moet behou. Die vrou se geestelike instandhouding mag nie verswelg word deur koek bak en die organiseer van verkopings, basaars en funksies nie.FARE REAL
Die Christelike gesprek behoort in ere herstel en gehou te word. Vir hierdie doel kan studiekringe, besprekings groepe, wyksbyeenkomste en selfs tee skakels aangewend word. Dit is onrus barend hoeveel tyd die mens met niksseggende kletspraatjies verspil. Die opbouende gesprek (veral die gesprek wat gaan om die Koninkryk van God en die roeping en verantwoordelikheid van die mens) roep om 'n nuwe erkenning.
Die intieme gesprek binne die huiskring Die gesprek, die versterkende dialoog binne die huiskring waarin die harte op 'n spontane en ongedwonge wyse aan melaar ontvou word en waar, met respek ex awarding, persoonlikhede mekaar in wedersydse kommunikasie ontmoet, is 'n wyse van samesyn wat as persoon likheidsvormende situasie deur niks anders oortref kan word nie. So 'n gesprek skep 'n atmosfeer en bou 'n
App
vertrouensverhouding wat besonder vrugbaar is vir karaktervorming en die opbou van 'n lewens en wêreld beskouing wat in die branding van krisistye aan die mens weerbaarheid en lewenswysheid gee. 'n Mens word ryper en ryker en voller en groter as gevolg van 'n sinvolle gesprek.
Die meditasie, stille oordenking en deurdenking van die Christen se geloofs waarhede en waardes is 'n ander wyse waarop die vrou haar eie geestelike
versorging kan behartig. Die gedagte meer as die vader van die daad; de gedagte van die mens maak die m soos hy is. Hier kan met reg gesê word: ..Sê my wat jy dink en ek sal jou sê wat jy is". Gebrek aan stilte, meditaie, besinning en oorgawe is een van de groot tragedies van ons tyd.
Die vrou en haar man ('n gesprek tussen
twee vroue) Susan en Annette het besluit om die aand by mekaar te kuier, solank hulle masvergadering bywoon. Hulle was albei in 'n ernstige luim, en die gesprek het geleidelik na hul huwelikslewe beweeg. Susan, ons is ook al 'n hele paar jaar Retroud.
Het jy dit met 'n sug gesê?" vra Susan half skertsend. Nee, nie met 'n sng nie... maar tog
met erns. Jy klink ernstig. Nouja, as 'n mens
aan jou getroude lewe dink, voel jy onwillekeurig ernstig."
Ernstig en... swaarmoedig?" Nee, Annette. Ek belewe die huwelik niets ernstigs, maar voel nie swaar. noedig daaroor nie. Al is die getroude leve soms moeilik dit bly 'n voorreg. Die huwelik ja Wat is die
huwelik eintlik?" Jy weet, Annette, ek dink dit is baie belangrik... dit wat jy nou vra. Ja, wat is die huwelik?"
Wat beteken dit om getroud te wees? Om werklik as getroude vrou te lewe, is dit nodig om te weet wat dit beteken
om getroud te wees,"
Ons moet soms terug na die groot stiltes
Annette, ja. Jy bedoel wat is die doel van die huwelik?"
,,Beslis ja. As ek nie weet wat in die huwelik van my verwag word nie, kan ek aan die verwagtinge nie voldoen nie." ..Wat is die doel van die huwelik vir
,,Dit beteken oneindig baie vir my om te weet dat die oorsprong van die huwelik God self is, dat dit 'n instelling van Hom is,"
,,Waarom beteken dit vir jou so baie?" ...Dit gee my 'n gevoel van vastig vir heid in die getroude lewe, Annette. As ek dit nie geweet het nie... wel... dan sou die huwelik vir my nie 'n vaste fondament gehad het nie; dit sou dan vir my so bloot menslik gewees het."
Om 'n gesin te vorm, dink ek." ..Ek stem saam. Uit die eenheids belewenis van geslagsgemeenskap tussen man en vrou word kinders gebore. So word die menslike geslag gebou." Die betekenis van seksualiteit in die huwelik
Susan, ek kan sien jy het mooi ge luister na die huweliksformulier. Maar is dit al waarvoor die geslagsgemeenskap daar is?"
Jy bedoel as die huwelik maar net 'n menslike, 'n willekeurige menslike oor eenkoms was, dan sou jy die huwelik as 'n onvaste iets beskou het?" ..Nie alleen as iets onvas, onseker,
beskou het nie, maar dit so belewe het." Ja, maar nou is die huwelik nie net 'n menslike manier van saamwoon nie. Gelukkig. Maar dit is nie genoeg om eker te wees van die oorsprong van die huwelik nie. Daar trou 'n mens eintlik?" wel... ...waarom
..Beslis nie. Die seksualiteit is in wese goed en mooi, en is vir die mens gegee nie net vir voortplanting nie, maar ook as genotvolle uitdrukking van die huwe liksliefde. Dit is ook 'n middel tot onder linge vervolmaking van die intieme een heid tussen man en vrou."In alles ja, letterlik alles. Daarom moet geestelike steun so spontaan wees." Pasop vir aangeplakte vroomdornery Spontaan is die woord ja. 'n Aange plakte vroomdoenery stoot af en bied
nie steun nie."
ly weet dit is waar wat jy st. Geslags gemenskap is nie net bedoel vir voort planting nie. In die kinderlose huwelik bet die seksuele beslis ook nog sy plek." Ja, as dit nie 'n opsetlike kinder loosheid is nie. Wie weier om kinders te hi, begaan 'n vergryp teen die wil van God met die huwelik," Dit is kras gestel, maar ek stem met
jou saam. Jy het netnon gepraat van onderlinge vervulmaking. Wat bedoel is daarmee?"
Ek bedoel daarmee dat die lewe cu persoonlikheid van die man en vrou in en deur die huwelik wedersyds verryk.
verdiep en aangevul word." Hoe gebeur dit Susan?"
'n Mens kan seker baie dinge op noem. Vir my is die belangrikste die geestelike steun wat die man en vrou mekaar bied."
Die twee geestelike vennote Nou praat jy van 'n ding. Ek voel altyd dat as ek klaar kos voorberei, huis skoon gemaak en klere herstel het, dat ek eintlik nog maar min gedoen het. Daardie geestelike steun waarvan jy praat, dit is vir my so belangrik-en moeilik.
Moeilik beslis, maar nietemin van die allergrootste betekenis. Ek dink my man het my geestelik net soveel nodig as wat ek hom het."
Wat sien jy as geestelike steun?" O, baie dinge. Onder andere is geloof vir hom tot steun." my Jy bedoel jou geloof ondersteun sy geloof?"
Ek is daarvan oortuig. Die geloof van die een mens het beslis 'n invloed op die geloof van 'n ander. 'n Vrou kan haar man geestelik maak of breek." Geloof is iets wat 'n invloed het op 'n mens se hele lewe."
Natuurlik. 'n Mens se geloof kom tot openbaring in 'n mens se hele lewe." In jou omgang met die Bybel, jou gebedslewe, jou gesindheid, jou klere drag, jou taal.
Dit is so. Daarom kan ek nie anders as om die geestelike steun wat ek my man moet bied, ernstig te beskou nie. 'n Mens kan nie ondersteun as jy self swak is nie. Dit is 'n groot verantwoor delikheid."
'n Groot verantwoordelikheid-en 'n groot voorreg. 'n Mens voel dat jyself betekenis het as jy vir jou man geestelik ints beteken. Dan voel 'n mens dat jy aan jou doel beantwoord, dat jy waarde. vol is. So voel 'n mens dat jy as vrou sinvol is dat jy tot vervulling gekom
Dis waar, ja. maar jy moenie vergeet dat daar ander belangrike dinge ook is wat die lewe sinvol maak nie." Wat bedoel jy nou Susan?" Ek bedoel so iets soos... tee byvoor
beeld." Ag tog, amper vergeet ek my roeping
as gasvrou. ..Dit sou 'n ramp gewees het."
..Kom Susan, kom ons gaan tee... Vrou, u taak in die geestelike vering
k
van die gesin Dit is in die eerste plek belangrik wat die vrou is en hoe sy dit is en nie soseer wat sy sê nie. Soos in die geval opsigte van haar man moet syself 'n geestelike volwassenheid nastreef ten einde geestelike steun te bied en geeste like vorming te bevorder. Die vrou se gelowigheid en vroomheid is voorwaarde vir haar taak in die geestelike van die gesin. Hierdie voorwaarde ver vorming onderstel dat sy in gelowige aanvaarding van die Woord van God as en onfeilbare openbaring hele lewe sal skik onder die gesag van Gods Woord as norm van God, haar lewe en die lewens van haar gesinslede (rigsnoer) vir haargesprek wat aanloop tot die huis godsdiens en 'n inleiding vorm asook die gesprek wat uitloop uit die huis godsdiens en 'n besinning of toepassing vorm, maak hierdie gebruik sinvol en knoop dit prakties aan die lewens van die gesinslede. Huisgod-diens kry #y wandel hoogste waarde as dit ingewerk word in die lewenspraktyk van die gesin. Die deelname van die vrou en moeder aan hierdie gesprekke, die inhoud wat sy daaraan gee en die geestesklimaat wat sy daarin skep, kan 'n onvergeetlike bydrae tot die vorming van man en kind word.
Die vrou neem ook 'n aandeel in die gebed by die huisgodsdiens. As die vader en moeder beurte neem om voor te gaan, kan dit alleen maar die huis- godsdiens verruim en verryk. Nie alleen dat die moeder voorgaan in gebed is Die vrou se taal belangrik nie, maar veral hoe sy voor- gaan. Die gebed van 'n moeder is iets besonders, en om haar te hoor bid is 'n buitengewone voorreg.
Sang is 'n wesenlike deel van die huisgodsdiens. Die vrou is gewoonlik talentvol wat sang en musiek betref, en ey is in staat om hierin 'n leidende aane deel te hê. Sy leer die kinders dikwels sing, en sy lei die gesin in hul sang. Die betekenis van gesamentlike sang kan nooit genoeg beklemtoon word nie, want juis in die sang kry die hele gesin die geleentheid om mee te doen en 'n bydrae te lewer. Die mooi stiltetye
Die godsdienstige lewe van die gesin hou natuurlik nie op by die huisgodsdiens nie. Daar is nog die belangrike saak van afsonderlike persoonlike stiltetye. Elke individuele gesinslid moet leer persoonlik met God en Sy Woord om te gaan. Dit is hier waar die moeder haar kind op moedersknie en aan moeders hand na Jesus kan lei. Sy leer die kinders hul kindergshede en sy lei hulle geleidelik om met die Woord vertroud te raak, die Woord te hanteer en toe te
pas. In die persoonlike godsdienstige ontwikkeling van die kind kan niks en niemand die moeder vervang nie. Juis sy het hier 'n unieke taak omdat juis sy daarvoor toegerus is Die magtige invloed van u lewens
Wat die vrou ook al doen-kos kook, kouse stop, kinders voed, 'n bediende opdragte gee, inkope doen of 'n ver gadering bywoon kan betekenis hê. Waar sy wetenskap beoefen, skilder, musiek verskaf, 'n vergadering lei of 'n toespraak lewer daar is sy sinvol besig. En waar sy so besig is, tel haar voorbeeld en oefen dit invloed uit. Die wyse waarop sy besig is, die indruk wat sy maak in baie skynbare klein dingetjies, is 'n voortdurende vormingskrag in die lewens van haar gesinslede en andere.
Die manier waarop die vrou praat, vorm nie alleen die taal van die kind nie maar ook sy innerlike. Woordeskat, beskaaf de spraak, toonhoogte, klem en gesigs uitdrukking weerspieël haar geestespeil, karakter en persoonlikheid. Hier kan 'n mens sê: Laat ek hoor wat en hoe jy praat, en ek sal jou sê wat jy is." Wat en hoe 'n moeder praat, is miskien die grootste enkel opvoedingsfaktor. Die gesindheid van die vrou is 'n stille maar kragtige suurdeeg. Hoe sy ingestel is teenoor die lewe, hoe die grondhouding is van waaruit sy optree, skep gesind hede by haar gesin. Die rol wat gesind hede in die lewe speel, is onbeskryflik groot.
'n Vrou se voorkoms soos dit geopen baar word in kleredrag, grimering, haur styl, houding ens., oefen altyd invloed uit. Dit gaan hier om die openbaring van goeie smaak, maar meer nog: Die vrou moet begryp dat ook haar voorkoms baie beslis met beginsels te doen het. Elke thode mag vir die vrou nie alleen seggenskap hê nie, want dit moet in 'n mens se voorkoms ook om jou geloofs oortuiging gaan en die uitleef vanbelde, pitiewe Christelike opvat
wereld is die gespreksvoering 'n vers kutos Ware gesprek verstel ontmoeting en kommunikasie en is toegespits op gemeenskap. 56'n gesprek verris wedersydse aanvaarding en on we tussen twee persoonlikhede. On daartoe te kom is eerbied en respek vir die persoonlikheid van 'n ander me ook die persoonlikheid van die kind, 'n onmisbare gereiste. Eerbied kweek wedersy die eerbied. Eerbied word in die eerste plek geleer uit die voorbeeld van cerbied en nie in die eerste plek uit die voorskrif tot eerbied nie. Om kimbers eerbiedigheid te leer moet die moeder teenoor die kinders eerbiedig optres, want ook hier die voorbeeld sterker as die woord.
Die wyse wanfop die vrou haar arbeid stel 'n duidelike voorbeeld. Het stigidsvreugde, vlytigheid en too skep by haar gesin die regte teenone arbeid. So leer sy kinders om werk as 'n voorreg celle daardie werk wat skynbaar lend en onbelangrik is. Veral in die Said-Afrikaanse samelewing is dit nood maklik dat die vrou die geilagte dat bepaalde werk Bantocwerk is en daarom benede die blanke se waardigheid is, 'n Vrou se stille lydsaamheid is 'n
openbaring van haar geloofsvertroue en oefen 'n verstewigende invloed op haar gesinslede uit. Elke huisgesin het te doen met probleme, teleurstellings, terug slae en rampe. Almal moet leer dat dit deel van die lewe is en moet leer hoe om met die probleme saam te lewe. Juis in die lewensproblematiek kom die sterkte: of swakheid van 'n mens se karakter te voorskyn. Die mens moet leer om sinvol te kan ly en die sin van lyding te verstaan. Die manier waarop die vrou op teleurstel lings reageer, haar aanvaarding daarvan en omgang daarmee vorm die reaksie patroon waarvolgens haar gesinslede sal optree. Sonder om 'n swartgallige marte laarshouding aan te neem, sonder om in passiewe teneergedruktheid te beland. kan die vrou met geloofsvertroue en hoop die terugslae aanvaar, dit aktief laat meewerk ten goede en sodoende haar huismense skool en sterk om ook te midde van die aanslae van die lewe vertrouend te lewe. Gesprekke met die kinders
Om 'n kind in en tot die gesprek op in voed is dit nodig om by die kind vry moedigheid en openhartigheid te kweek sodat daar tussen moeder en kind 'n vertrouensverhouding sal groei. So 'n vertrouensverhouding beteken nie dat die moeder alles wat die kind se en doen oogluikend sal goedkeur en toelaat nie. Dit beteken nie dat moeder en kind in alles sal saamstem nie, maar dat albei sal begryp om op waardige wyse to verskil sonder om van verskille geskille te maak. Beskouinge kan nie op mega niese wyse op die kind afgedwing word nie. Beskouinge moet gaandeweg deur die kind beredenerend begryp en aan vaar word; dit moet in sy persoonlikheid ingroei en geassimileer word sodat dit werklik sy eie kan word. In so 'n proses word die kind geleer en gelei om self standig te dink en te lewe. Sonder self standigheid kom 'n mens nooit tot vol wassenheid nie.
Die moeder se omgang en gesprekke met haar kinders het 'n onberekenbare vormende invloed op die persoonlikhede van die kinders. Tereg word daar in ons tyd veel gemaak van die dialoog, die wederkerige gesprek. Oor die algemeen het die mens verleer om 'n werklike gesprek te voer. In 'n formele, saaklike
In die dialoog tussen moeder en kind is aanvoeling, invoeling en meelewing van die kant van die moeder 'n onbe twisbare voorwaarde. Dit is 'n kuns wat steeds gekweek en ontwikkel kan word. Die vereiste is dat die moeder in staat sal wees om haarself in die gedagte en gemoedewêreld van die kind te verplaas en om haar met die kind te identifiseer. By die kind word sodoende die gevoel geskep dat hy aanvaar en waardeer word en dit open vir hom die weg om oor homself, sy vreugde en smart uit te praat. Deur belewenise in woorde uit te druk, kry die kind perspektief op homself, kry hy 'a gebalanseerde self-insig en verstaan hy homself beter. Self-insig en self-begrip leer 'n mens om met homself saam te lewe. Waar dit nie gebeur nie, gaan die kind gebuk onder 'n onbegryplike self vervreemding en is hy geneig tot reak tiewe en opstandige gedrag.
In die gesprek en omgang met haar kinders speel gesag en spel 'n wesenlike rol. Die moeder is ook 'n gesagsfiguur, en sy mag nie anders as om gesag uit te oefen nie. Dit is een van die belang rikste dinge wat 'n kind moet leer om ontsag vir gesag te hê. In watter mate hierdie ontsag vir die kind 'n bate sal wees, sal afhang van die aard van die gesag en die wyse waarop die moeder gesag uitoefen. Billike en konsekwente gesag gee aan die kind 'n gevoel van veiligheid. Gesag wat onbestendig is en wissel tussen slappe toelating en harde dissipline, verwar die kind en bring hom in opstand. Die gesagsoefening moet in gees van waardige beslistheid en kalme opregtheid geskied. Waar daar gepoog word om gesag deur verwyte, dreige mente, woede en wrede straf uit te oefen, word dit 'n klug en vernederend vir die kind.
Humor is een van die kostelikste gawes waaroor 'n mens beskik. Die openbaring van humor in gesprekke van 'n gesin is 'n teken van ontspannenheid en spon taneïteit. 'n Gesin waarin die lede met mekaar glimlag en selfs vir mekaar kan lag, is 'n gelukkige gesin. Die invloed van gasvryheid en buurskap Gasvryheid is nie blote oppervlakkige vriendelikheid of lighartige jovialiteit nie, maar 'n diepliggende lewenshouding teenoor medemense. Dit kom op uit 'n
mens se hart en word deur die geld gedra. So, altans, behoort dit te wees; anders word gasvryheid tot leë etiket reëls verlaag. Gasvryheid wat nie van innigheid en opregte hartlikheid deur. drenk is nie, is uiterlik en oppervlakkig. en skep die indruk van onegtheid. A Romeine 12: 13 die opdrag gee streef na gasvryheid", word daar bedoel dat gasvryheid nie noodgedwonge moet wees nie, maar dat 'n mens dit grang moet doen. Hebreërs 3: 2 sê ons aan om die gasvryheid nie te vergeet nie en verbind daaraan die gedagte van her bergsaamheid. Dit beteken dat gasvry. heid dikwels opoffering sonder ver goeding verg.
Gasvryheid en naasteliefde Dit is opvallend dat in die Bybel gasvry. heid duidelik in verband met naaste liefde en naastediens staan. Daarom mag gasvryheid nie met humanistiese liefdadigheid verwar word nie. Waarskyn lik hang die verflouing van gasvryheid by ons saam met die proses van ver stedeliking. Dit is tewens ook onmoont lik om die soort gasvryheid wat in 'n landelike samelewing bestaan, net so oor te plaas op 'n stedelike samelewing. Dit is egter geen verskoning om gas vryheid as deug en lewenswyse oorboord te gooi nie. Verstedeliking is nie 'n argument vir ongasvryheid nie! Die deug van gasvryheid moet steeds ge kweek en bevorder word. Gasvryheid moet in die situasie van die stadslewe 'n eie gestalte en inhoud gegee word na die eis van die omstandighede van die stad. Selfs op die platteland waar die invloed van die stadslewe hom laat geld. vra die gasvryheid om 'n heraanpassing.
Die vrou en moeder neem die voortou in die openbaring van gasvryheid. Natuurlik nie sy alleen nie, maar sy veral. Soos in so baie ander dinge gee sy hier die toon aan, stel die voorbeeld en bepaal die styl. Vir hierdie taak is juis die vrou, kragtens haar aanleg en ge aardheid, by uitstek geskik. Gasvryheidis nie maar net 'n toevallige en terloopse aangeleentheid nie, maar dit vorm 'n wesenlike aspek van die opvoeding van die kinders en die selfopvoeding van die ouers. Dit is opvoeding tot en oefening in saam-wees met ander. Daarom is dit nodig dat die belangrikheid van gasvryheid steeds beklemtoon sal word en sy regmatige plek in die huisgesin
Deur die openbaring van gasvryheid leer die ouers vir die kinders dat die lewe ruimer is as die huisgesin, en kry die kinders oefening in die omgang en verkeer met mede-mense van buite. In die omgang kry kinders geleentheid om 'n waardering van ander mense te maak en om self-kennis op te bou. 'n Mens is eers werklik mens by sy medemens. By die medemens leer die kind wat om te verwag en wat daar van hom verwag word. Gasvryheid skep 'n geleentheid vir die beoefening van bedagsaamheid, beleefdheid en eerbied; dit is 'n prak tiese oefening in die lewenskuns.
Die kuns om gas te wees Deur gasvryheid te skenk leer die mens ook om gasvryheid te ontvang. Gasvry. heid word te dikwels as vanselfsprekend, as 'n reg beskou en op 'n onbedagsame wyse misbruik. As dit 'n kuns is om gasvry te wees, is dit net so 'n groot kuns gas te wees. Om 'n gas te wees is 'n voorreg en nie 'n reg nie. Hoe beoefen ek goeie buurskap?
Baurskap hang ten nouste saam met gasvryheid. Die gasvrye mens is ge woonlik ook 'n goeie buurmens. Buur skap is 'n verantwoordelikheid, want die voorbeeld wat 'n gesin deur sy leef wyse stel, oefen 'n invloed a op die buurt uit. In hierdie opsig verval die vrou 'n sleutelrol, want gewoonlik is haar huis en tuin haar werksterrein waar sy, meer us die ander gesinslede, aanwesig en besig is, wat luar miskien 'n meer integrale deel van die buurt maak. Dit is veral sy wat die mense van die buurt en hul lotgevalle onder die aandag van
die gesinslede bring. Sy stuur haar kind om by die bure se kind te gaan speel of om hom uit te nooi. Sy moedig hair man aan om 'n besoekie by 'n buurman af te lê wat dit nodig het. Op menigerlei wyse bring sy haar gesin in kontak met die buurt. Op bedagsane wyse lei laar gesin om bedagsame bure te we om mense te wees met wie dit moontlik is om aangenaam saam te lewe. Dit alles vind plaas op 'n spontane end ongedwongewise, en dit is juis hierdie spontane voorbeeld, wat so 'n heilsame invloed
Hierdie buurskap is gemeenskapsdiens wat nie georganiseer word deur die Kerk, 'n vereniging of organisasie nie, maar deur die vrou self uit eie beweging gele word. Die diens wat op eie initief gelewer word en die diens wat op georganiseerde wyse deur 'n vereni ging gelewer word sluit mekaar natuurlik nie uit nie.
Spontane gemeenskapsdiens in die buurt as aanvulling van georganiseerde diens, gaan uit van 'n gevoel van barm hartigheid. Dit is deelname in die nood, stryd en behoeftes sowel as in die vreugde en sukses van die mense, 'n Mens kan eers in die nood van mense meelewe as jy geleer het om ook in hul vreugde deel te hê. Hierdie diensbaarheid aan bure is die beoefening van die amp van die gelowige, waartoe elke belydende Chris ten-lidmaat geroepe is. Die betekenis van die amp van die gelowige as alge mene amp verdien groter beklemtoning en ernstiger oorweging. Die bewustheid dat 'n mens as gelowige vanuit 'n amp en roeping optree, gee diepte en trefkrag aan jou dienslewering.
Die vrou kan in haar buurt diens aan bejaardes lewer. 'n Vriendelike besoekie. 'n uitstappie wat vir hulle gereël word, 'n bord sop of 'n mandjie vrugte wat aangedra word, verdryf die eensaamheid van die bejaarde. Dit is barmhartigheid in aksie. Deur aandag aan die bejaardes te skenk vul 'n mens nie alleen hul lewens nie, maar jy maak jou eie ook betekenis voller. 'n Vriendin in siekte en sterfte
In die geval van siekte en sterfte is daar 'n geleentheid vir die vrou om haar mede lye en hulpvaardigheid te toon. 'n Mee lewende buurvrou kan in sulke tye 'n ontsaglike steun en troos vir 'n beproefde mens en 'n beproefde gesin wees. Dit is hier waar die daad 'n klinkende ver kondiging van die Evangelie word.
Nuwe intrekkers en veral immigrante verdien besondere aandag van die vroue van die buurt. Deur nuwe intrekkers te ignoreer kan 'n mens hul vreemdheid tot vervreemding laat vererger. Deur hulle te verwelkom word hulle opge neem en ingeskakel in die nuwe om gewing, kry hulle 'n gevoel van gebor genheid en word hulle vrugbaar gemaak in en vir die samelewing. 'n Vreemde mens is geneig tot afsydigheid. 'n Ingeskakelde mens is geneig tot mede werking en diensbaarheid. Laat voel ons immigrante tuis
Immigrante speel 'n steeds groter rol in one bevolkingsamestelling en i element waarmee op volgehoue wyse rekening gehou moet word. Vanself. sprekend is die taak van die vrou ten opsigte van immigrante meer ingewikkeld en veeleisend as die taak met nuwe intrekkers wat tot dieselfde volk he hoort. Omgang met immigrante stel besondere hoë eise aan die begrip, aan voeling en geduld. Immigrante is dikwels mense met 'n ander godsdiens, kultuur, politieke insig en lewenswyse. Om in hul denk- en oortuigingswêreld in te leef is 'n moeilike taak en vereis van jou kant aanpassing en dikwels opoffering.
Die vrou moet haar ten doel stel om eerstens die vertroue van die immigrante deur vriendelikheid en gasvryheid te wen. Slegs op die basis van vertroue sal sy daarin slaag om hulle geinteresseer te kry in die godsdiens, kultuur en lewenswyse van die mense in die land waar hulle hulle gevestig het. Haar belangstelling in die immigrant as mens moet steeds op die voorgrond staan, en sy sal alle skyn van opsetlike beinvloeding moet vermy. Deur haar spontane vrien delikheid sal sy vir die immigrant die weg tot inskakeling baan. Die belange van die immigrant mag veral deur die vrou nie uitsluitlik oorgelaat word aan die organisasies wat die belange van die nuwe inkomeling op offisiele en geor ganiseerde wyse behartig nie.
0 notes
cocoaswatches · 7 years ago
Text
10 Black Friday/Cyber Monday Sales You CANNOT Miss
We know, we know -- Black Friday/Cyber Monday sales can be super overwhelming. Almost every store has some type of deal or special, so it's hard to know whats *actually* worth it. That's why we've done some of the grunt work for you -- whether you are getting a head start on your Christmas shopping, or doing a little shopping for yourself (you know we all do it!), here are some of the best beauty deals on the market!
10. e.l.f cosmetics
e.l.f cosmetics is already cheap enough as it is, so 50% off is a STEAL! Go Go Go!
9. Danessa Myricks Beauty
If you haven't heard about Danessa Myricks and her brand, you need to get with the program! Her artistry is out of this world and she has created her own beauty brand to match. Don't miss out on this sale!
✨✨ BLACK FRIDAY SALE✨✨ Enjoy 20% of SITE WIDE midnight Thursday through Cyber Monday using the code “THANKFUL” Stock up on all your favorites all weekend long! Gobble Gobble with love❤️❤️ . #danessamyricks #danessamyricksbeauty #blackfridaysale #blackfridaydeal #cosmetics #visioncreamcover #illuminatingveil #evolutionpower #colorfix
A post shared by Danessa Myricks Beauty (@danessa_myricks) on Nov 22, 2017 at 7:31am PST
YAS @danessa_myricks ! She creating an amazing full coverage foundation and look at that shade range! 👏🏽👏🏿👏🏾 Who's tried this foundation? DO WE LOVE? #CocoaSwatches #DanessaMyricks
A post shared by Cocoa Swatches (@cocoaswatches) on Aug 12, 2017 at 10:34am PDT
8. Colourpop Cosmetics
Colourpop is known for having one of most extensive lipstick collections at a very inexpensive price. Pick your poison: glossy, matte, or sheer -- you can get em all for 4 bucks each!
#BlackFriday officially starts tomorrow 11/23 at 9 am pst! $4 for all your fave LIQUID LIPS & $12 lip bundles 💋💋💋
A post shared by ColourPop Cosmetics (@colourpopcosmetics) on Nov 22, 2017 at 4:04pm PST
7.  Anastasia Beverly Hills
If you've ever wanted to test out ABH, now's your chance. They have a bunch of customer favorites on sale all weekend!
♠  ABH WEEKEND SALES EVENT ♠ BLACK FRIDAY | CYBER MONDAY ♠ ENDS 11/28 @ MIDNIGHT 🕛 EASTERN STANDARD TIME ♠ ENDS 11/28 @ 8AM 🕛 Greenwich Mean Time  AnastasiaBeverlyHills.co.uk ♠️SALE DETAILS BELOW 💄Introducing two new limited-edition lip sets, sold exclusively on AnastasiaBeverlyHills.com and our UK site AnastasiaBeverlyHills.co.uk 💄NEW 6 Piece Mini Matte Set - $24 (no additional markdown) 💄NEW 6 Piece Liquid Lip Set - $34 (no additional markdown) ▪️50% OFF▪️ All Contour Eyeshadow Singles Concealers Blush Trios ▪️40% OFF▪️ Glow Kits Liquid Lipsticks Lip Glosses ▪️30% OFF ▪️ Matte Lipsticks Darkside Liner ▪️20% OFF▪️ Brow Products Brow Tools Brow Brushes #anastasiabeverlyhills
A post shared by Anastasia Beverly Hills (@anastasiabeverlyhills) on Nov 23, 2017 at 9:41pm PST
6. House of Lashes
House of Lashes has some of the pretties lashes I own. (The Iconic Lites are some of my faves!) They are of great quality and great value -- they can be reused anywhere from 5 - 10 times.
 5. NYX Cosmetics
NYX has always come through with quality, variety, and affordability all in one. This "mass-tige" brands gives customers premium products at drugstore prices. Lately though, they have been raising their prices just a tad bit so now might be a good time to stock up on some of their new releases. I definitely have my eye on the $30 "In Your Element" Shadow Palettes.
4. Juvia's Place
Juvia's Place is known for their uber pigmented, colorful eye shadow palettes inspired by African culture. Any time these babies are on sale, its time to *add to cart*! ( Use "COCOA" for some extra $$ off)
'Tis the season of warm toned palettes 🍂🍁 Throwing it back to one of the first warm toned palettes I fell in 💞 with: @juviasplace Nubian Palette 😍😍 (you can use the code "COCOA" for $$ off) Whats your fave warm toned palette? #CocoaSwatches
A post shared by Cocoa Swatches (@cocoaswatches) on Oct 14, 2017 at 2:18pm PDT
3. BH Cosmetics
BH Cosmetics is another super affordable brand that has a rannngggee of color cosmetics. They have a ton of items that are literally dirt cheap.
BLACK🔥FRIDAY🔥IS🔥HERE❗️ Up to 60% OFF!!!!! This is it and these deals are LIT like a blazing fireplace!!! And if you're asking "What about Take Me Back to Brazil?!" YAS even Brazil is on our UNDER $10 PALETTE LIST - check our lineup and GO CRAZY!! Search through tons of $4 and $5 deals hotter than chestnuts roasting over an open fire! Steals with 💥BESTSELLERS💥 like the Carli Bybel Deluxe Palette!!!! SHOP 🔗 IN BIO GO GO GO!!!!! . . . . . #blackfriday #blackfridaysale #makeup #makeupsale #beauty #beautysale
A post shared by BH Cosmetics (@bhcosmetics) on Nov 21, 2017 at 6:31pm PST
2. NARS
Unlike some of the other brands on this list, NARS falls under the prestige category. 20% will save you a pretty penny and give you the ability to experience some of the most top rated products in the beauty industry to date. (Radiant Creamy Concealer anyone??!)
20% off sitewide with code TAKE20, ends 11/28
BONUS: NARS is launching their latest eyeshadow palette for only ONE day -- Cyber Monday on Sephora.com. If you want to be the first one to grab it, be sure to keep an eye on Sephora's website.
Are you a #NARSissist? 11/27 @sephora.
A post shared by @narsissist on Nov 23, 2017 at 8:12am PST
1. Morphe Cosmetics
Morphe has launched some of the most viral eye shadow palettes and brushes, ever! They are another affordable brand that has a range of single shadows, large palettes, and small palettes to choose from, depending your flavor.
A little @morphebrushes 35O2 action😍 My first morphe palette and I’m impressed! Full Review and swatches of all 35 shades are available in the Cocoa Swatches app! Demo is now live on our YouTube channel! Who got their hands on this palette? DO WE LOVE? #CocoaSwatches
A post shared by Cocoa Swatches (@cocoaswatches) on Oct 21, 2017 at 4:09pm PDT
That's all she wrote! Hope you enjoyed this list! What are some of the other sales you are excited about this Black Friday/Cyber Monday?
263 notes · View notes
marizellenel-blog · 7 years ago
Link
Die Bybel Toep van @YouVersion het 'n permanente plekkie op my tuisskerm. Lees, kyk, luister en deel...alles in 'n gratis toepassing:
2 notes · View notes
marcasebeleza-blog · 8 years ago
Photo
Tumblr media
💛🌟🌟 @bhcosmetics Carli Bybel Deluxe Edition - 21 Color Eyeshadow & Highlighter Palette 🌟🌟💛 Preco sugerido R$120.00 💛🌟🌟 Informações atraves do whats app 📞 1408 824 0965 || Email: ✒ [email protected] | [email protected] 🌟🌟💛 Site virtual: 🖱 • www.theludwigstore.com •🌟🌟💛 #makeup #original #importados #usa #losangeles #california #highlighter #bhcosmetics #carlibybel #deluxe #eyeshadow #makeupaddict #makeuplover #trendmood #maquiadora #maquillaje #mua #instamakeup #instabeauty #bbloggers #beautyblogger #ilovemakeup #california #universodamaquiagem_oficial #love #store #THELUDWIGSTORE (at Fremont, California)
1 note · View note
melivixv-blog · 6 years ago
Text
get at me continued
50. Have you ever been to a concert? yes and love them
51. Are you vegan/vegetarian? ima meatlover carnivore
52. When you were little, what did you want to be when you grew up? wedding planner or actress
53. What fictional world would you like to live in? x-men.....something in space or underwater
54. What is something you worry about? Champ
55. Are you scared of the dark? yes i will still run up basement stairs
56. Do you like to sing? especially when i’m driving
57. Have you ever skipped school? yup some of them my parents let me
58. What is your favorite place on the planet? my bed or hugging champ
59. Where would you like to live? hawaii
60. Do you have any pets? Yes Champ & King
61. Are you more of an early bird or a night owl? either
62. Do you like sunrises or sunsets better? i love both but sunset
63. Do you know how to drive? yup i do still wanna learn stick
64. Do you prefer earbuds or headphones? which ever fits my little ears
65. Have you ever had braces? nope
66. What is your favorite genre of music? 90s r&b
67. Who is your hero? my aunt
68. Do you read comic books? nope
69. What makes you the most angry? lets not LOL
70. Do you prefer to read on an electronic device or with a real book? real book please
71. What is your favorite subject in school? lunch
72. Do you have any siblings? yup
73. What was the last thing you bought? food
74. How tall are you? 5′5 with brown eyes smile like the sunrise
75. Can you cook? yup still want to learn more
76. What are three things that you love? my pups, food and my family
77. What are three things that you hate? wasted time/energy, people & waiting
78. Do you have more female friends or more male friends? males
79. What is your sexual orientation?
80. Where do you currently live? where ever i rest my head at night
81. Who was the last person you texted? Goku
82. When was the last time you cried? probably 1 or 2 weeks ago
83. Who is your favorite YouTuber? carli bybel
84. Do you like to take selfies? yes haven’t lately
85. What is your favorite app? pinterest
86. What is your relationship with your parent(s) like? one of a kind <3
87. What is your favorite foreign accent? puppy or pillow talk im sure those don’t count
88. What is a place that you’ve never been to, but you want to visit? Jamaica and Venice
89. What is your favorite number? numero- xv
90. Can you juggle? juggle men no
91. Are you religious? i believe what i believe
92. Do you find outer space of the deep ocean to be more interesting? outer space
93. Do you consider yourself to be a daredevil? i’m a risk-taker but no daredevil
94. Are you allergic to anything? bullshit cough
95. Can you curl your tongue? uhuhh
96. Can you wiggle your ears? ew no
97. How often do you admit that you were wrong about something? i try to always but maybe never of 50% who knows
98. Do you prefer the forest or the beach? the beach please
99. What is your favorite piece of advice that anyone has ever given you? what doesn’t kill you makes you stronger or if it wasn’t this it would be something else
100. Are you a good liar? doubt it
101. What is your Hogwarts House? Gryffindor or Ravenclaw
102. Do you talk to yourself? yup sure do
103. Are you an introvert or an extrovert? both
104. Do you keep a journal/diary? something like that
105. Do you believe in second chances? I honestly do
106. If you found a wallet full of money on the ground, what would you do? Keep it
107. Do you believe that people are capable of change? Yes 
108. Are you ticklish? certain areas
109. Have you ever been on a plane? yup 
110. Do you have any piercings? yup
111. What fictional character do you wish was real? boo from monsters ink
112. Do you have any tattoos? yup a peacock
113. What is the best decision that you’ve made in your life so far? getting Champ
114. Do you believe in karma? i believe the energy you give you get back
115. Do you wear glasses or contacts? suppose to wear glasses
116. Do you want children? yes i want 2 or 4 children
117. Who is the smartest person you know? someone id rather not say
118. What is your most embarrassing memory? i have more awkward memories
119. Have you ever pulled an all-nighter? unfortunately yes
120. What color are most of you clothes? black
121. Do you like adventures? yes 
122. Have you ever been on TV?  no
123. How old are you? xxviii
124. What is your favorite quote? any May West quote
125. Do you prefer sweet or savory foods? I got a sweet tooth
0 notes
vernicle · 7 years ago
Text
RECREATING MY FIRST EVER VIDEO 6 YEARS LATER! Carli Bybel
youtube
six a long time.... I continue to won't be able to believe it has been pretty much six a long time given that I posted my 1st at any time youtube video on this channel. it is actually mind blowing!! Be a superior particular person, do your greatest every working day and never give up on what you really like.
MY First Video clip: https://youtu.be/YkXCpruFqEA MY First Space TOUR: https://youtu.be/CEWnJ-19jrY
----------------------------------------­­­------------------------------------- Hello MY Loves!!! Can you believe it is been pretty much six a long time given that my 1st at any time video?! UNREAL! I seriously really like you guys so a great deal. Thank you for supporting me by the a long time. It indicates far more to me than you will at any time know. I wanted to get back to the area where it all started off and refilm my 1st at any time video for you guys!! My mom just sold her area and previous Wednesday was the previous working day I had to movie it. I searched for two months for the actual top rated (due to the fact I know I continue to have it) and had no luck. OF Study course! But it was SO a great deal pleasurable filming this video in the actual identical location six a long time later on. Thank you for staying my constants. I really like you permanently and at any time and at any time. Carli
My Favorite Meditation app for in excess of six a long time now is named: Rest & Sleep Effectively by Glenn Harrold
Items Made use of: STRAIGHTENER: http://amzn.to/2hDfhc1 HAIRSPRAY: http://little bit.ly/2uAUjf5 ----------------------------------------­­­­­------------------------------------­-
*Deliver me LETTERS!!! PO Box 6639 Bridgewater NJ 08807
Comply with us on Instagram: http://ift.tt/1eWGisR http://ift.tt/1c1zLm1 - My Trend Web page for OOTD http://ift.tt/2voqUXj
Comply with me on SNAPCHAT! CarliPenguin5
Occur look at out my beauty website page for estimates & really like! http://ift.tt/1eWGisV
Disclaimer: this video is not sponsored. Some back links may be affiliate back links which indicates I make a small fee if you order the merchandise by my url. Thank you for your assistance!!! XOX resource
from Viral News Around The World - Feed http://ift.tt/2uCTbYu via IFTTT
0 notes
vitamincserum1 · 8 years ago
Text
DERMAROLLER + vitamin C serum. How to use it together?
DERMAROLLER + vitamin C serum. How to use it together? Get Vitamin C and derma roller bundle here: http://bit.ly/2sCsYvI Use code GINC for 10% OFF everything on the site Enter GIVEAWAY here: http://bit.ly/2tAp9oa
Dermarolling video: https://youtu.be/rtVc14Ki9DU Advanced derma rolling: https://youtu.be/2KAGduOYNFI
For business: [email protected] TALK TO ME : https://www.facebook.com/ginamberx https://www.instagram.com/ginamberx/ https://twitter.com/GinAmberX Snapchat: ginamberx My 2nd channel: http://bit.ly/2eZV6Cq
MY TOP 10 VIDEOS: *FLOWER JELLY LIPSTICK REVIEW: https://youtu.be/T4NEpZscKgo *Baking soda cured my ACNE: https://youtu.be/VjeRov-nt2I *HOW TO USE DERMAROLLER: https://youtu.be/DpO_cJCXAMM *WISH APP HAUL: https://youtu.be/dLSLGjkjvR4 *COFFEE UNDER EYES?: https://youtu.be/WGKK0YukYl4 *BOTOX GONE WRONG MY STORY: https://youtu.be/IkfI5JF4170 *MICRODERMABRASION PEN REVIEW: https://youtu.be/kUSXn3Iy8LE *I GOT RID OF ACNE: https://youtu.be/QfvWlY7vIyI *DIY ALOE VERA FACE MASK: https://youtu.be/imvYblgWeeA *DISAPPOINTED Carli Bybel palette: https://youtu.be/VJJ5KU3kndI
* OFF at BEAUTYKIND: https://beautykind.us/s/gKEJaw/4 * Cash back for shopping online : http://bit.ly/1Rdoj6E * Free cosmetics from Amazon: http://goo.gl/MzTt9R * Get BOXYCHARM here: http://bit.ly/2auTE6L
I’m European(LT) living in Miami English is my 4th language (learning 5th)
http://vitamincserum.healthpro.org
The post DERMAROLLER + vitamin C serum. How to use it together? appeared first on Vitamin C Serum Store.
0 notes
opticien2-0 · 8 years ago
Text
Selling fashion across sales channels: what Next and Missguided said this week
Next [IRDX RNXT] and Missguided [IRDX RMGU] both had figures out this week. We ran a multichannel lens over the two fashion retailers’ statements.
The Missguided update
Missguided, founded in 2009 by Nitin Passi, reported revenues of £206m in the year to March 2017, a 75% rise on the same time last year, and said that profits had grown strongly on the previous year. International sales rose by more than 130% to account for more than 40% of the business.
Its website sees 25m monthly visitors and it has more than 3.7m social media fans.
Adding shops to online Missguided said it continued to invest in multichannel growth, both online and by opening new stores. It now has three concessions in Selfridges and its own 21,000 sq ft flagship store in Westfield Stratford. It will open its second Missguided store at Bluewater, Kent, in June. Further afield it has worked with Canadian department store Hudson’s Bay as it expands its reach.
Mobile The Missguided app has been downloaded more than 1.3m times since it was launched in March 2017.
Marketing across channels The brand has focused on digital marketing campaigns and collaborations with supermodel Jourdan Dunn and “global infuencers” Carli Bybel and Natasha Oakley.
Investing in infrastructure Missguided moved into a new warehouse and also implemented SAP’s Fashion Management Solution ERP System.
Next: as shoppers move from stores to online
Next reported an overall 3% fall in full-price sales in its first quarter. Its retail sales, which take place in stores, were down by 8%, while its directory sales, which are predominantly online, were 3.3% up. However, sales in new stores were up by 1.6%. It is now predicting full-year profits will be down by between 6.4% and 13.9% compared to the previous year.
The post Selling fashion across sales channels: what Next and Missguided said this week appeared first on InternetRetailing.
from InternetRetailing http://ift.tt/2p4cgoL via IFTTT
0 notes
beauty4free2u · 8 years ago
Text
BEST MAKEUP OF 2016 & GIVEAWAY
Today I share with you the best makeup of 2016: all my favorite and most used makeup items of the whole year: from eye palettes to foundations, concealers, blushes, bronzers and more! Of course all my favorites are cruelty free. Hey, I have an idea for a New Years Resolution: how about you download this App which will help you find cruelty free brands on the go? Whenever you are going to make a purchase, do a quick search if this brand is cruelty free! ;-)
BEST EYE PALETTES 
1. Carli Bybel Eyeshadow & Highlighter Palette
2. Makeup Revolution New-trals vs. Neutrals
3. Mally Nude Attitude
4. Ciate Fun Palette
5. Laura Geller Baked Eyeshadow in Dolce/Raisin
6. Sonia Kashuk Eye Couture
BEST BRONZER, BLUSH & HIGHLIGHTER
1. Laura Geller Baked Highlighter in French Vanilla
2. IT Cosmetics Complexion Perfection
3. Laura Geller Baked Gelato Swirl Illuminator in Gilded Honey
4. Physicians Formula Butter Bronzer
5. Physicians Formula Argan Blush in natural
BEST FOUNDATIONS
1. Ulta Double Duty
2. Tarte BB cream
3. Too Faced Born this way
4. Bare Minerals Bareskin concealer
5. Wet n Wild Illumi naughty
6. Catrice Re-Touch Light Reflecting Concealer
BEST LIP PRODUCTS
1. Anastasia Beverly Hills Liquid Lipstick in Catnip
2. Butter London Lip Crayon in Teddy Boy
3. Milani in Raspberry Rush
4. Kevyn Aucoin in Samilke
5. Milani Anti Feather lip liner
BEST EYE PRIMER, FACE PRIMER AND SETTING SPRAY
1. Mybody Protect & Serve
2. Elf eye primer
3. Skinn Insta-Fill
4. Urban Decay All nighter setting spray
BEST MASCARA, EYE BROW PENCIL AND EYELINER
1. Physicians Formula Sexy Boost
2. Nyx Glam liner in nude
3. BH Cosmetics eye brow pencil
4. Anastasia Beverly Hills eye brow pencil
5. Too Faced Better than Sex
GIVEAWAY!
Enter to win a makeup bag full of fabulous Ulta Makeup! Includes an eyeshadow/bronzer, blush highlighter palette, a lash primer, a butter balm, a face primer and an eye primer!
OPEN INTERNATIONAL! GOOD LUCK!
a Rafflecopter giveaway
Check out also:
BEST HAIR & BODY PRODUCTS OF 2016 
BEST SKIN CARE OF 2016
Contains Affiliate links. Read my full disclosure.
via Blogger http://ift.tt/2j9VaCh http://ift.tt/2iaYHfI
0 notes
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Vader, dankie dat U my liefhet. U sien my soos ek werklik is en tog aanvaar U my! Ek bring vandag al my valse etikette en byname na U toe. U weet wat ek genoem is en wat ek oor myself geglo het. Vervang enige valse verhale met u waarheid: dat ek u kind is, en U my baie liefhet. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)
0 notes
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Vader, dankie dat U u Seun gestuur het sodat ek barmhartigheid en genade kan ervaar eerder as 'n veroordelende vonnis. Dankie dat U my verlede uitvee. Help my asseblief om myself te sien soos U my sien: as heel, geliefd en afgesonder tot u verheerliking. Vorm die manier waarop ek dink en trek my nader aan U. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)
0 notes
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Vader, net soos U my onvoorwaardelik vergewe, vra U my om ook ander te vergewe. Help my asseblief om dit te doen. Vul my met nederigheid en empatie, en help my om ander te sien soos U hulle sien. Wys my hoe om mense net soos U lief te hê. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)
0 notes
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Vader, ek bely dat ek nie altyd die mens is wat U my geskep het om te wees nie. Ek laat soms na om U met my hele hart, siel en verstand lief te hê. Ek het nie altyd my naaste lief soos U hulle liefhet nie. Vergewe my asseblief, Vader. Herskep my hart en vernuwe my gedagtes sodat ek nader aan U kan kom. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)
0 notes
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Jesus, dankie dat U my onvoorwaardelik liefhet. Dankie dat U aarde toe gekom het om ons te red. Ek wil U liefhê soos U my liefhet. Ek weet dit is nie maklik nie. Ek weet dit gaan my iets kos. Ek wil hê U moet eerste in my lewe wees. Wys my dus asseblief hoe om my hart te bewaak, en leer my hoe om meer soos U te word. Amen.
(YouVersion Bybel app)
0 notes
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Dankie Vader dat U gekies het om my te vergewe. Ek verdien nie u vergifnis nie, maar ek weet U is goed en liefdevol. Ek wil soos U wees en omdat U my vergewe het, wil ek ander vergewe. Help my om elke dag u gawe van vergifnis te onthou en om my woede te laat vaar teenoor ander wat my verontreg het. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)
1 note · View note