Tumgik
#trokk
arthur-bn · 10 months
Text
Tumblr media Tumblr media
A Trokk from Risk of Rain Returns.
527 notes · View notes
maxwaspace · 10 months
Text
All artificial (and non-organic) beings in the ror franchise
Survivors
HAN-D 1a. Heal Drones 1b. Speed Drones 1c. Blast Drones
Engi's turrets 2a. (TR12 Gauss) Auto Turret 2b. V.o.2 Prototype Laser Turret 2c. TR58 Carbonizer Turret
Sniper's Spotter Drone
CHEF
Robomando
Multiplayer Drone
MUL-T
REX
DEFEND-R
SAP-R
Tinkerer's Seeker Drones
Captain's Micro-Bots
Enemies
Archaic Wisp
Greater Wisp
Mechanical Spider
Rock/Snow/Luminous/Stone Golem
Swift
Temple Guard
Trokk
(Lesser) Wisp
Sanctuary Guard
Ancient Wisp
Colossus
Lynx Totem
Alpha Construct
Brass Contraption
Luner Chimera 15a. Exploder 15b. Golem 15c. Wisp
Solus Probe
Solus Control Unit
Stone Titan
Xi Construct
Alloy Worship Unit
Aurelionite
False Son
Energy Blob
Aegoen
Drones
Gunner Drone 1a. Attack Drone 1b. Glided Attack Drone
Missile Drone 2a. Rocket Drone 2b. Glided Rocket Drone
Healing Drone 3a. Medical Drone 3b. Glided Medical Drone
Laser Drone 4a. Beam Drone 4b. Glided Beam Drone
Flame/Incinerator Drone 5a. Blaze Drone 5b. Glided Blaze Drone
Friendly Construct 6a. Glided Friendly Construct
Equipment Drone
Emergency Drone
TC-280 Prototype
Gunner Turret
Items
Mu Construct
Arms Race
Drone Repair Kit
The Back-Up
Defensive Microbots
Sentient Meat Hook
Spare Drone Parts
Empathy Cores
Little Disciple
Defense Nucleus
11 notes · View notes
rausule · 1 year
Text
BARTHOLOMEUS DIAS Op Goeie Hoop, gedoup om stat hy besef het dat di pad na die Verre Ooste nott oop M Tafelberg het hy ook op sy terugreis nie gesien nie, aangesien hy in die nag by Taleibaar verbygeseil het.
By 'n plek wat later Diaspunt by Lüderitz ge noem is, het Dias nog 'n derde klipkruis opgerig. Eindelik, in Desember 1488, het hy in Portagal aangekom
Hoewel Dias vasgestel het dat 'n mens wel ons die suidpunt van Afriks kan vaar, was die 'n ander jong Portugees, Vasco da Gama, van meer adellike geboorte, wat sowat tien jaar later die eer sou he om eindelik die eerste vaart tot by Indie te lei faien bl. 370).
So is die Portugese se groot ideaal verwesenlik om 'n seeroete na die ryk speserylande oop te stel. Maar bondgenote in hul stryd teen die More was daar nie. Later het die Portugese handelsposte oral in die Ooste gestig en die alleenhandel in spese- rye verkry.
om die suidpunt van Afrika
Baths Dias de Portugese ontdekker
Die seereis die onbekende in
Bartholomeus Dias het uit 'n geslag van seevaarders gestam 'n Bloedverwant, João Dias het in 1434 tot anderkant Kaap hojador (sien kaan) prvaar, terwyl 'n ander. Ehnis Dias, Kaap Vende in 1445 oendek het. Die vroegste verslac rent Bartholames Dias self as skeepskaptein dat hy rulhandel in good en woor langs die wes
kasvas Afrika gedryf het. Twee kanele van sowat 100 ton elk en 'n klein deskip Das ungers en met hierdie hy einde Julie of begin Augustus 1487 san Laton al vertrek op sy beroemde reis langs de
Din bet 341 die sorrade aangeval by 'n handelspos uks ans Ghana). Op sy verdere reis saidwaarts bet by by die klipkruise verbygaar wa Che opgerig het by die monding van die Kongo (tan Zaire) by Kaap Santa Maria suid van Ben- ga, by Cahe Negruid van Moçamodes laas by Krudskap In 'n haal waar die dorp Lude-
ritz vandag is, het hy sy manne 'n bietjie laat rus en moontlik hier voorrade van die voorradeskip op
die karvele laat oorlaai. Nou was hy heeltemal in die onbekende, in see- gebiede wat volgens ou kaarte bewoon is deur reus- agtige monsters, groter as seilskepe, waar die water
skuim en kook en geweldige storms woed.
Tot regoor die Namakwalandse kus het Dias binne sig van die land gevaar, maar omdat die wind nou aanhoudend teen hom was, het hy van die hui- dige Lambertsbaai af weggeswaai. 1 500 km die wye Atlantiese Oseaan in. Toe eers draai hy oos en seil drie dae lank om weer land te vind, langs 'n breedtegraad wat hom verby die Kaap voer sonder dat hy Tafelberg sien
Nou het Dias besef dat hulle by die suidpunt van Afrika verbygevaar het en dat dit ten noorde van hulle le. Hy beveel derhalwe sy stuurmanne om noord te draai. Hulle kom toe binne sig van 'n riviermonding en 'n nabygelee kaap wat hy Vacca noem vanwee die baie beeste wat daar wei. Die be trokke kaap dra nog die naam Kaap Vacca
Op 3 Februarie 1488 het hy anker gegooi in 'n baar wat later Mosselbaai genoem sou word. Vir die eerste keer het 'n blanke aan de Suid- Afrikaanse kus voet aan wal gesit. Vandaar het die karvele verder geseil, tot by Algoabaai, maar toe het vy moce manne hom gesmeek om terug te draai. Hy hou nog aan tot by 'n rivier, moontlik die huidige Groot Visrivier, maar waarskynlik die Keiskamma, en toe moes by omdraai. Dias was bitter teleurgestel, maar hy het darem 2000 km verder gevorder die laaste kruis wat deur Diogo Cão opgerig is
Hy die huidige Kwaaihoek, len weite van die Boesmansrivier het Dias 'n klipkrun, of padrão, soos di in Portugees genoem word, opgerig Hierdie eerste teken van die blanke beskawing aan Suid-Afrika se kus is eers in 1935 ontdek
Terug na Portugal
Nou het Dies langs die kus teruggevaar. Op Jenic 1488 het by 'n tweede piddedo by Kaappunt opgerig en die Kaap Cab da Noa Esperance (Kaap die
'n Vyftiende-eeuse Porta gese matroos volgens 'n houtanee deur 'n inboor ling van Afrika
'n Bronsbeeld van Dis geskenk deur die Portugese regering, is in 1960 in Kaapstad onthul dit staan vandag aan die onderpunt van die Heerengracht, naby die ser
Ondanks sy ontdekking van 2000 km onbekende kuslyn en die seeweg na die Ooste, het Dias nie. dadelik veel loon of dank ontvang nie. Hy het ge help om Vasco da Gama se ekspedisie uit te rus en is aangestel as kaptein van Sofala om vir Portugal die goudhandel suid van die Zambezi in die hande te kry. In 1500 word hy bevelvoerder van 'n karveel in die vloot van Alvares Cabral op pad na Indie Die winde het die Portugese weswaarts gevoer en so ontdek hulle toe Brasilie, die oostelikste deel van Suid-Amerika.
DIAS STERF WES VAN DIE KAAP
Van Suid-Amerika at het hulle verder gevaar na Indié, en in nog 'n storm ten weste van die Kaap die Goeie Hoop het vier skepe vergaan Een van hulle was Dias se karveel So het hy op see ge sterf by die landpunt wat hy set Kaap die Gone Hoop genoem het, maar wat neue lank deur matrose en skrywers as die Stormkaap (Cabo Tormentosa) beskryf a Hoewel dis hy was wat bewys het dat dit moontlik is om rondom Atra na die Verre Ooste te vaar, het hy die Ooste oo seit gesien nie.
TEXS IN OORLEO MET PRO E AMELION
0 notes
radioactivesoda-gw2 · 5 years
Photo
Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media
Series of drawing meme asks from my Discord! :> Featuring this expression meme!
Featuring from top to bottom left to right: Vexuviux, Khallalh, Trokk, Crystal, and Zarrn!
69 notes · View notes
rata-whitz · 5 years
Photo
Tumblr media
I needed to repost these incredibly gay old men being sappy again <3 Trokk on the left their owned by @radioactivesoda-gw2 Ghradd over on the right owned by yours truly!
15 notes · View notes
gatlinnterrasen · 3 years
Text
Bella... Hmm? I send you out to get something for Loss, I even made it easy and gave you a list of factors to take into consideration, and you return to me with FIFTEEN 6FT CUSHIONS? They're appropriate! How?! They're... weasels? Anyway, apparently they're "plushies", not cushions. My point still stands, there's far too many and they're far too tall. I'm not taking them back. Besides, what did YOU get them, huh? An elegant blade of Trokk Titanium, fashioned beautifully onto a hilt of gold mined from the Mountains of Evvenienne wrapped in leather fashioned from the Yadder Cobra, decorated with jewels cut from the Emerald Canyon of Qua'ah. The final word in the book of the art of crafting swords. Sooooo... a hand-me-down from that Queen who thought you saved her? I did save her! And it was the Queen of Stuyvessia, for your information. We were contracted to assassinate the assassin, it was all merely a coincidence. Listen, go wrap the presents. Why me?! You DID buy 15 weasels. Fine...
4 notes · View notes
namtanfilm · 8 years
Text
altså hvis kristian valen kommer med vinnerlåta hopper jeg ut vinduet
6 notes · View notes
slowdanceinavillage · 2 years
Photo
Tumblr media
So teen 12h00 hoor ons die rammel van 'n lang verlore vriend. Die trein is oppad van Mahikeng se kant. Die lokomotiewe sleep leë graan waens. Die waens sal by Suidwes Graan Silos ingerangeer word. Daar is ook vol gelaaide graan trokke wat wag om die spore na die noorde aangepak. #KameelZA #kameelhuisetussenspore #Noordwes #trains #freight #grain (at Kameel Huise Tussen Spore) https://www.instagram.com/p/Cde_SFhqvof/?igshid=NGJjMDIxMWI=
0 notes
4x4community · 5 years
Text
Advies op 4 en 5 ton trokke
http://dlvr.it/RP0m0T
0 notes
rausule · 1 year
Text
Rollende materiaal of Die term Lokomotiwe; seboreo ,spoorlyn.
Tumblr media
rollende materiaal word gebruik vir die verskillende soorte lokomotiewe (lo, komo on moto, ore) en waens (vir hierdie, koei gehaak, verbybeweeg, handeling en gevolglike persoon my wil en goedere) wat op 'n spoorlyn loop.
Seboreo, Vakuumremme moet van trak tot trok spoorloop.
Voor 1910 was passasierswaens klein-sowat 10 mm lank- en het bestaan uit houtbakke op staal- onderstelle. Staalwaens vir gewone hooflyntreine is in 1949 in gebruik geneem. Die basiese vorm van die waens bet sedertdien nie veel verander nie, verskeie wysi- gings wat hulle geriefliker maak, soos lugrebling en beter sitplek- bekleedsel, is aangebring. Hulle het ook langer en breër geword.
Twee ontwikkelings het langer en swaarder treine op Suid-Afrika sel spoorlyne moontlik gemaak. Die een was die oorskakeling van vakuum- na lugremme, wat treine. veiliger gemaak het. Vakuumremme moet van trak tot trok opbou en die remwerking word dus vertraag. Lug- remme werk tegelyk op al die trokke aan 'n bepaalde trein en die rem- werking is dus onmiddellik. Danksy die ontwikkeling kon treine van meer as 40 trokke saamgestel word.
Die ander ontwikkeling is suiwer Suid-Afrikaans. Dit is die hoëstabili- teitsdraaistel wat deur dr. Herbert geneem is. Scheffel, meganiese assistent-hoof- ingenieur van die SAVD, ontwerp is. Die draaistel is in 1976 op die proef gestel en word nou vir alle Suid- Afrikaanse spoorwaens gebruik. Die draaistel stel treinwiele in staat om baie vinniger om draaie te gaan sonder die gevaar dat die trein sal omkantel. Hierdie ontwikkeling vorm die grondslag van die nuwe hoësnelheidtreine waaroor na- vorsing nou gedoen word.
Die draaistel se ander groot voor- deel is op die lang spoorlyn tussen Sishen en Saldanha bewys. Hier word ertstreine van tot 2 km lank gebruik en toetse het getoon dat Scheffel-draaistelwiele 'n lewens- duur van 450 000 km het teenoor die
50 000 km van die wiele aan gewone draaistelle. Hierdie ontwikkeling bring groot besparings mee. Die draaistel word reeds na die Bonds- republiek Duitsland, die VSA, Australie en Taiwan uitgevoer en ander lande stel ook daarin belang om dit onder lisensie van die SAVD te vervaardig
Rollende materiaal word in werkwinkelkomplekse, by Koedoespoort, Germiston, Durban, Pietermaritzburg, Bloemfontein, Soutrivier, Uitenhage en Oos- Londen, herstel en in stand gehou Koedoespoort in die enigste met 'n gietery (hoofsaaklik vir kopergiet- werk en het ook die modernste toerusting Benewens herstelwerk- winkels het dié kompleks, wat 98 ha beslaan, ook 'n uitgebreide toets- sentrum en 'n metallurgiese en chemiese laboratorium..
Die meeste lokomotiewe, waens en trokke word in Suid-Afrika op tender vir die SAVD gemaak. Die werkwinkels maak egter 'n groot hoeveelheid onderdele, veral vir die paar stoomlokomotiewe wat nog gebruik word.
Stoomlokomotiewe Alle treine in Suid-Afrika is aanvanklik deur stoomlokomotiewe getrek. Suid- Afrika word trouens as die laaste vesting van die stoomlokomotief beskou en duisende buitelandse toeriste kom jaarliks hierheen ter wille van die besondere lokomo- tiewe wat vir die Suid-Afrikaanse smal spoorwydte gebou is.
Met in 1910 was die meeste goederewaens kort vierwiel houttrokke op staalonderstelle Vandag is die meeste trokke agt- wieldraaisteltrokke. Trokke word ontwerp vir die soort vrag wat hulle moet vervoer. Daar is onder meer ertstrokke, graantrokke. Die eerste lokomotief wat vir Suid- 1972 aan diens onttrek is. driedekskaaptrokke, dubbeldekker- motortrokke en 'n verskeidenheid tenktrokke vir die vervoer van gevaarlike stowwe soos bytsoda.
Afrika vervaardig is, is op 8 September 1859 in Kaapstad afge- laai en is nou 'n nasionale gedenk- waardigheid wat op Kaapstadstasie staan. Die meeste van die vroeë lokomotiewe was tenklokomotiewe: hulle het geen kolewa gehad nie maar het hul kolevoorraad in die lokomotief self gedra. Die kragtigste lokomotief wat in 1910 in gebruik was, was die Hendrie D van die Natal Government Railways. Die tenk- lokomotiewe was nie baie sterk nie en hulle is mettertyd deur kolewalokomotiewe wat al hoe kragtiger geword het, totdat die kragtigste stoomlokomotiewe ter wêreld vir 'n spoorwydte van 1065 mm in Suid-Afrika in gebruik
Die oorverhitting van stoom is in 1911 vir die eerste keer in Suid- Afrika gebruik en van toe af is alle stoomlokomotiewe met oor- verhitters toegerus. Die primitiewe Stephensonklepwerk- vernoem na die uitvinder van die stoomenjin, George Stephenson-is vervang deur die sogenaamde Walschaerts- klepwerk. Afgesien van dié veran- derings het die ontwerp van stoom- lokomotiewe in Suid-Afrika basies onveranderd gebly. Namate die gehalte van die spoorbaan verbeter het en dit swaarder treine kon dra, het lokomotiewe ook groter en kragtiger geword.
Twee lokomotiefsoorte met 'n groot trekkrag wat op groot skaal in
spoorwes, SA
die Suid-Afrikaanse spoorweg- stelsel gebruik is, is die Mallet en die Garratt. Die Mallet se rooster was so groot dat dit met 'n meganiese stoker toegerus moes word, wat die voorloper was van die meganiese stokers waarmee die meeste groot
lokomotiewe vandag toegerus is. Die 15F is die kragtigste in die sogenaamde Pacific-reeks in Suid-Afrika gebruik is en word. steeds vir rangeerwerk gebruik. Dit het massa van 46 249 ton, wat 14,2 ton steenkool en 27 2760 water: insluit. Dit was die werkesel van die spoorweë en is as die standaard- hooflynlokomotief beskou. Teen 1948 was daar 255 15F's in diens. Hulle het jare lank die Bloutrein tussen Johannesburg en Klerksdorp getrek, asook tussen Kaapstad en Touwsrivier. Die 15F is ook 'n uit- stekende vraglokomotief.
Die 16E was 'n prestige- lokomotief wat in die dertigerjare vir vinnige passasierstreine soos die Unie-sneltrein gebou is. Die koppel- wiele het 'n deursnee van 1.8 m gehad en was die grootstes wat nog op die smal spoorwydte van 1065 mm gebruik is. Dit was 'n vinnige lokomotief wat meer as 137 km/h kon haal, wat eintlik te vinnig is vir die soort spoorbaan wat in daardie tyd in Suid-Afrika gebruik is. Die 16E is as te swak beskou vir die nuwe Bloutrein met sy staal- waens wat in 1939 in gebruik geneem is, en het daarna passasierstreine en later ligte goederetreine getrek totdat dit in
Vir droë streke soos die Karoo en. Namibie, waar water skaars is, is spesiale lokomotiewe ontwerp wat nie so baie water nodig gehad het nie. Dit was die klas 25-lokomotief. wat met 'n kondenseerkolewa toegerus is. Die water wat in die ketel tot stoom vir trekkrag omgesit is, is weer in water omgesit en hergebruik. Dié lokomotiewe moes sowat 1100 km sonder vars water kon loop, maar was nie baie doel- treffend nie. Almal, behalwe die eerste van die klas nr. 3451, is tot nie-kondenseertipes omgebou. Nr.3451 staan nou in die SAVO- museum in Johannesburg.
Die meeste oorblywende stoom- lokomotiewe in Suid-Afrika word nou op taklyne en in rangeerwerwe of vir ligte goederetreine gebruik. Al die hooflyne is nou geelektrifiseer. behalwe die gedeelte tussen Kimberley en De Aar, waar treine nog deur 'n stoomlokomotief getrek word. In 1982 was daar nog net 1082 stoomlokomotiewe in gebruik op die Suid-Afrikaanse spoornet.
Diesellokomotiewe Die eerste diesellokomotiewe is in 1958 en 1959 in gebruik geneem. Hulle in aanvanklik vir rangeerwerk gebruik. maar is later ook op hoofspoorlyne in diens gestel. Toe die SAVD in 1970 besluit het om stoomlokomo- tlewe geleidelik uit te faseer, is 'n groot aantal diesellokomotiewe aangekoop.
0 notes
radioactivesoda-gw2 · 5 years
Photo
Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media
💕✨ HAPPY PRIDE 2019 (2/2) ✨💕
Part 2 of 2 of my LGBT+ babes! With some new OCs I haven’t had the chance to introduce! :’> In order we have:
Introducing...Yakku, a member of Khallalh’s dad’s Krewe (homosexual), Bo Bronx (whom y’all know, a pansexual), Trokk, Trezzi’s dad (homosexual) and Gigg, a cynical sociopathic grump but he cares about his friends...probably... (aromantic pansexual)
Trumbus! (whom y’all know, a polyamorous pansexual) with his partners Donnigan, an unusual Sylvari, and Thyra, a Norn! (both are also polyamorous pansexuals ✨)
Introducing... Kerwyn! Jishore’s trans boyfriend, an ex-Nightmare Court member (both are homosexual ✨)
Bee Boxx with her girlfriend Teshta Boldwill! (These sweet grandmas are both lesbians ✨)
And introducing... Ruggi and Barbba! (lesbian aunts of Bo’s son Rizz! ✨)
84 notes · View notes
qsfrombooks · 5 years
Quote
Earl of GurneyTash tur tshh taigh, sssssh kkk? Freee eee u Me Me Me epeeeeee ... tita a-a-a grahhh serk Khraht! (Sounds now coming from back of throat, rising intensely.) Grak GRACK. Graaa gruuuuuuaaKK ka-ka-ka-ka-ka. YU. OOOO. YU. Arm jerks out convulsively at audience, his leg twists under him. YU. Screee. Fuuuuuth, CRUUUKK-aa-K. Grinds heel into ground, face contorted with rage. HRRRUUUR TRUGHUUUK. As if bringing up phlegm, the cries now come from the pit of the stomach. Ha-CH-U-UR-UR. URRR. GoooooaRCH. TROKK! EK-K-Y. Am-Bra-K-Yi-Skiiii, Arrk-ar-rk ARR ARR K-K-K-K, YIT YIT TRUGHUUGH ARK KKKK A-A-A-A-A-A-KRUTK! aaaaaaaaaaaaAAA-ARRRRRR!
The Ruling Class (Modern Plays) / Peter Barnes
0 notes
mortenbryne · 5 years
Link
via Kredittkort og forbrukslån
0 notes
diemiskruiers-blog · 6 years
Text
Waar kom “Die Miskruiers” se byname vandaan?
Waar almal se name vandaan kom en waar wie inpas: 1) Kleinmis is klein gebou al is sy die oudste van die drie sussies 2) Grootmis is groot gebou al is sy die jongste van die drie sussies 3) Middelmis is die middel sussie van die drie sussies, sy is deur die mis 4) Kierietjies is lank en maer en gedra haar soos 'n besem, stokstyf, sy is Kleinmis se oudste dogter 5) Molly is lekker mollig en is Kleinmis se jongste dogter 6) Trokkie kan trokke vol pap eet en maak soos 'n trok en is Grootmis se enigste seun 7) Langeraat of Security is die pa van die drie sussies 8) Seekoei lyk soos een as sy smile vir die kamera. Sy kan ook vir ure op 'n bed lê en vir jou loer soos 'n seekoei kan loer, sy is (was) Langeraat se girlfriend 9) Ag-Shame leef van selfbejammering en drama en is Grootmis se skoonma 10) Stanley is soos Stanley van Ouma en Oupa se tv reeks en is Grootmis se man en Ag-Shame se seun 11) Knorpot hou daarvan om vir almal te knor en is Kleinmis se man, daar word soms na hom verwys as Manlief (dis nou as hy nie sy knorrige self is nie) 12) Cruella DeVille is die drie sussies se stiefma uit die hel 13) Pinocchio lieg soos 'n tanderekker en sy brein bestaan uit pure hout en niks anders nie, hy is Cruella se seun, stiefboetie van die drie sussies 14) Miesies Know-It-All, wel, sy weet alles van alles en is Knorpot se suster 15) Mnr Alwetend (of Sleepsel want hy sleep orals saam Miesies Know-It-All) is die "lewensmaat" van Miesies Know-It-All en saam oortref hulle selfs vir Google 16) Charity leef slegs van ander mense se Charity en is Miesies Know-It-All en Mnr Alwetend (Sleepsel) se jongste dogter 17) Crystal is 'n gebruiker van Crystal Meth en is Charity se ouer suster 18) Misbaksel is 'n narsis wie in 'n verhouding was met Middelmis 19) Die Baas is Die Miskruiers se baas (hy is nou Die ex Baas) 20) Geyser is Die Baas se vrou (sy is die oortreffende trap van die sogenaamde "druppende kraan") 21) Bigshow is die nuwe baas, en sy is HUGE 22) Littleshow is Bigshow se sidekick 23) Flash is Kleinmis se huurder. Sy is soos Flash in die animasie fliek genaamd Zootopia
0 notes
bluecurtainsindia · 7 years
Photo
Tumblr media Tumblr media
Het wondere land heeft een wijde waaier aan functies. Mijn laatste dag in Delhi was een ware beproeving van mijn geduld. Mijn laatste avond was een gewaarwording van een onuitputtende diversiteit. Vier uur vertraging tijdens de eerste treinrit zorgden ervoor dat ik slechts in de vroege namiddag in Agra zou zijn. Nog 2uur vertraging tijdens de rit naar Agra zorgde voor een snel bezoek aan de verrassend mooie Taj Mahal. Maar het was het waard. Toen ik terug toekwam in Delhi stond Akhil me op te wachten in het station met een speciaal hoofddeksel. Of ik een sjaal meehad, vroeg hij me. We trokke de kleine straatjes in in een nog onbekende buurt voor me en eindigde in de straten van doordrongen door jet soefisme. had ik hun muziek ooit al gehoord? Neen, maar dat zou deze avond veranderen. We zaten langs een ceremonie, ontmoeten een familie met de warmste kalmste blikken die ik ooit ontving, en kregen een gratis maaltijd zoals een ieder. Op het einde kwamen we in een transendent moment met soefimuziek terrecht. Nooit had ik durven dromen mijn tijd in Delhi in zulke speciale setting te mogen afsluiten.
0 notes
radioactivesoda-gw2 · 5 years
Photo
Tumblr media
Two asks from my server that I combined into one! Trezzi for 📕 Books - Draw an OC reading their favorite book in their favorite spot, and her father Trokk for 🌸 Flower - Draw your OC in a flower crown. uvu
And now I’m taking asks from y’all! Send me one of my OCs and an emoji prompt from this list to doodle! : D
Access the Discord server (and more!) for just $1!
40 notes · View notes