#kuldig
Explore tagged Tumblr posts
silvertownphoto · 6 years ago
Photo
Tumblr media
#messeleipzig #leipzig #mutec #kuldig https://www.instagram.com/p/Bp9FjjNA5HX/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1q9w6v8i2904h
1 note · View note
rebrandtdebibls · 2 years ago
Text
Tumblr media
Wit angelicre
Die regter was alleen in sy kamer. Dit was 'n mooi groot vertrek. met 'n mooi rooiswart tapyt op die vloer, met 'n aanlokkende, sedig vlammende vuur in die groot kaggel, met 'n gerieflike bed teen die muur, en 'n pragtige elektriese lamp op die tafel. En die tafel self was nie die minste wat mooi was in die kamer nie. Dit was van go polyste cikchout, nou belaai met boeke, papiere, inkpot, en skryf. gereedskap, waarby die regter se ou swartgerookte pyp en eenvou dige tabaksakkie, naas 'n deftige doos eersteklas sigare, glad nie gepas het nie. Maar die regter was aan sy ou pyp geheg; en ná die eetmaal wat hy die aand geniet het en waar hy, omrede van sy def tigheid en omdat hy Edelagbare genoem was, sigare moes rook, het hy met blydskap, hier in sy privaat vertrek, weer sy toevlug geneem tot sy ou vriend.
Maar die Edelagbare was nie in 'n luim om sy pyp so te waardeer as hy dit gewoonlik gedoen het nie. Hy het hom reeds half ontklee. Op die stoel, by die bed, was sy bojas en sy stywe wit hemp. Gedos in 'n nagjas van gedamaste satyn, donkergroen met donkerblou blomme daarop, wat net maar half te sien was in die geel elektriese lig van die lamp, het hy daar voor sy tafel gesit, sonder om te rook. met 'n pen in sy hand en met 'n skoon stuk papier voor hom op die blok kladpapier. In die kamer was die ruik van angeliere. 'n Groot bos wit angeliere was op die kaggelkas pragtige mooi blomme wat hulle hom die voormiddag in die hof present gegee het. Hy was lief vir dié soort blomme, en die geur daarvan was altyd aangenaam vir hom. Hy was 'n ernstige, imponerende persoon die Edelagbare, soos 'n regter behoort te wees. Sy gesig was kaal ge skeer, sodat jy die stewige ken kon sien, die dun, besliste lippe, die wye, ovale neusgate onder die skerp, fynbesnede neus. Sy of was helder, ofskoon sy hare byna grys was, en sy voorkop was nog
Gsonder rimpel of plook As jy hom so gesien het, sou jy gesê het dat by skrander. besliste, konsekwente kêrel was; en algar wat han peken het, sm met jou saamgestem het, want, ofskoon nog betreklik jonk, het hul hom reeds aangesien as een van die eerste beste van die landsregters
Vanaand was by peinsend en bedruk. Hy het 'n sware dag gehad. Vie drie dae het hy 'n saak verhoor wat baie opskudding verwek Die hot was altyd stampyol gewees, die lug bedompig, en die sitting lank en vermoeiend. Eers vanmiddag was die saak oor. Die primis teen die beskuldigde was so oorweldigend dat die jurie onderaarseling die aangeklaagde skuldig verklaar het. En daarop het die regter vonnis gevel- die doodvonnis, want dit was 'n moord aak en efikon die beskuldigde tot die laaste volgehou het dat hy kuldig was, was die bewyse van sy misdaad te sterk om enige partydige mens te doen twyfel aan die juistheid van die gevelde oordeel.
Dit was nie die eerste maal dat die regter iemand tot die strop veroordeel het nie. Daarvoor was hy al té lank Edelagbare. En gewoonlik het hy die saak koel opgevat, soos 'n besliste, konse wee mens dit behoort op te vat. Dit was immers sy plig. Daar voor het hy sy eed afgelé. En in dié geval was daar nie, kon daar sie wees nie, die minste noodsaaklikheid om hom verder oor die afem u bekommer nie. Die vrou wat vermoor is, was die nooi van die beskuldigde by was die laaste persoon wat met haar gesien war dit was sy hamer waarmee die moord gepleeg was; dit was sy ders wat met die bloed bevlek was; dit is bewys dat hy op die tyd toe volgens die getuienis van die dokters, die vermoorde haar laaste nik gegee het in die nabyheid van die bos waar die lyk twee dae later gevind is gesien was. Dié getuienis is deur die advokaat vir die verdediging nooit omvergegooi nie. Al die verdediging wat daar was, was swak, niks werd nie. En tog, altyddeur, sonder oponthoud, ferm en hartstogtelik het die jong aangeklaagde beweer dat hy heeltemal onskuldig was En afskoon die regter, wat baie onder vinding van getuies gehad het, oortuig was van die betroubaarheid van die afgelegde getuienis teen die beskuldigde, tog was hy besorg. want die houding en die toespraak van die veroordeelde het indruk
op hom gemauk, teen wil en dank. Nou, hier in sy slaapkamer, kon hy amper nog die toespraak hoor, net soos by die geur van die wit angeliere kon ruik soos by
dit daar in die hof geruik het waar dit voor hom op die regbank was. Die vaste stem, die kranige houding, die bedaarde of wat goedsmoeds op juric en regter gekyk het - was dit algar aandelery, komedie-speel, die astrantheid van 'n vasgevange niknuts, die vr twyfelde hartstog van 'n veroordeelde misdadiger?
Ek sê ek is onskuldig veroordeel. Ek sê, Edelagbare en bere van die juric, as ek sterwe, dan sterwe ek onskuldig van die moord waar julle my mee belas. En ek sê nog meer: Vroeër of later sal julle oortuig wees van my onskuld. Selfs al sterwe ek, ek sal my onskuld bewys, sodat U, Edelagbare, ten minste sal weet wat dit is om 's onskuldige medemens tot die dood te veroordeel vir 'n misdaad wat hy nooit begaan het nie."
Die herinnering van dié woorde het die regter laat dink. Hy het opgestaan en die kamer op en af geloop. Oor en weer in gedagte het by die feite en die getuienis nagegaan. Want vanaand moes hy nog sy rapport oor die saak opstel. Sy verslag aan die Minister - dit was die eintlike doodvonnis. Want 'n woord van hom, 'n aanbeveling, 'n wenk, kon die vonnis verander in gevangenisstraf. Baie kere tevore het hy so 'n wenk gegee, en die Uitvoerende Raad, op advies van die Minister, het die saak oorweeg en die vonnis verander. Daarvan het die publiek weinig geweet; maar die regter was bewus van sy mag, en die plig wat op hom gerus het die plig om na te sien, m alles weer in oorweging te neem-het hy geken.
Nou ja, hy sou maar die verslag skrywe. Beslis het hy hom op die stoel neergeplaas, en in 'n paar minute het hy kort en bondig die feite van die saak op papier gesit met dieselfde onpartydigheid en dieselfde eenvoudigheid as wat die kenmerke van sy aansprake en opsomminge vir die jurie was. Maar eindelik, toe hy die slotwoorde moes pen, het hy weer bly steek. Dit was asof hy nie die oë en die stem van die veroordeelde uit sy geheue kon kry nie. En tog, wat was daar eintlik ten gunste van die arme drommel? Dit was 'n wrede, koelbloedige moord - niks anders nie. En die getuienis was sonneklaar, so helder as die dag. Weer het by opgestaan; weer die kamer op en af geloop, en weer kom sit. Uiteindelik was sy beslis sing geneem. Mensliewendheid, goedertierenbeid, barmhartigheid. was in die geval misplaas. Die wet was daar om misdade te verhin der en, as daar 'n misdaad gepleeg was om die te straf. Dit was sy plig om die feite, en die gevolgtrekking uit die feite, bloot te lê. Ver der is hy nie geroepe om iets te doen nie.Medaile hand het hy typen in die ink gedoop Met 'n vaste tand bet hy sy soonte peskyes- aaklige woorde, wat die hade gmar yan hoop vir die veroordeelde verbrysel liet, wat de v so good as fick rigtig het, wat vir die hele wereld kon wys dat ky se me on twyfel gehad het dat die beskuldigde reg wendig en wilgens wet veroordeel is nie
Met Indwe moet kaan 1 Hongedele meedeel dat ek hoege p de kan aanvoer om UHF die verlening van die in die voerende Raad gestelde magtiging tot verligting van die ge wide selene aan te beveel nie"
En daaronder het hy sy naam geteken.
Toe hy die papier geklad het, het hy dit in die amptelike koevert
protork ak, en die klekkie op die tafel gelui. Jan het hy aan die belimde gese wat binnegekom het, kyk dat die nog de pos haal, en roep my more om halfsewe" Dharma het hy gaan slaap, met die ruik van die wit angeliere rund.
17
De was vyf jaar later. Die regter was weer in die dorp; maar hierdie Iner was die werk glail anders. Dit was nou 'n verkiesingsaak 'n petitiak; want by fart ver gevorder in die vyf jaar. Hy was nou ece van die appelregters, 'n groot man in die land, met die hoof. gerskap in die nabyheid
f hy was in dieselfile kamer waar hy vyf jaar tevore sy verslag die Misiner gekry het. Die waard het hom dit gesê: Edel gs son wil graag dieselfde kamers wil bé Ek het dit klaar vir Edlegten, want ons hou dit altyd vir die regters as hulle hier
Dis intend, mencer," het die regter geantwoord Sorg naar dat die vuur good brand, want dis koud vanaand." Ja amper so koud soos vyf jaar gelede, toe Edelagbare hier
tet die waard grantwoord. Ek herinner my nog goed-die klige moondak Ek het dit byos al vergeet," antwoord die regter. U weet, me
seet, regters het baie sulke sake Naturlik. Edelagbare, natuurlik. Ek het die vryheid geneem he rooi rose op die tafel te sit Edelagbare hou mos van blowing
Dankie, mencer, dankie. U doen te veel moeite Glad nie. Edelagbare Dit is 'n plesier So was hy weer in die ou kamer. En omdat die vaar bedders Jekker gebrand het en hy nog moes skrywe, 1 by weer sy japon aangetrek. Die ou een was al afgeleef. Sy mawe japon was v Kameellaardock, met lang haargordel. Daarin was sy lang, mar gestalte soos in 'n talaar gewikkel, on by was nooi warm en op sy gemak. En dit is bes om op jou gemak es warm te wees as jy mo werk Hy het tot laat in die nag gewerk. Eenmaal het die bediende geklop, binnegekom en 'n koerant op 'n skinkbord op die tafel get Dit is die aandblad, Edelagbare," het by gt.die laaste uit
ls dit jy. Jan? Lewe jy nog?" vra die regter. Sit hom mar neer, ek sal miskien later lees: nou het ek te veel werk."
Is daar nog iets, Edelagbare?" Dankie, nee, Jan of wag, maak die raam toe, en it g
paar stukke steenkool op die vuur. Halfsews more, hoor-ne later nie."
Soos Edelagbare beveel." Goed, Goeienag. Jan!!!
Wel te ruste, Edelagbare!"
Stil het die bediende uitgegaan en die deur agter hom toegemaak Die regter het nog bly werk. Bocke, dik boeke oor stemreg oor om kopery, oor dit en dat wat in regterlike taal regte genoem word, het hy in geblaai. Sy gedagtes was geheel en al by die verkiesingsaak: hy het aan niks anders gedink nie. Net nou en dan het hy sy kop opgelig en die aangename geur van die groot bos rooi rose op die tafel ingeasem, gretig, met plesier- want die regter het van blomme gehou. En eindelik was hy klaar, Sonder om die koerant aan te rer-want hy het gem lus gehad om iets meer te lees nie-bet hy hom ontklee en sy groot slaapjas, met die lang gordel, oor die voetenent van sy bed gehang. Toe het hy die bed in geklim, die dekens oor hom getrek, en die elektriese lig uitgedraai met die knoppie wat by die hand aan die bed was En nie lank daarna nie was hy aan slaap
Hoe lank hy geslaap het, kon hy later nooit se nie. 'n Rustige slaap was dit ook nie, want by het nare drome gehad wat hom van kant tot kant in die bed omgekeer het. Maar meteens was by
wakker.Die kamer was verlig met 'n lig wat nie van die lamp gekom het nie; dit was 'n helder silwerwit lig wat deur die meubels gedring het sonder om 'n skaduwee te werp. Die snaaksheid van die lig was die eerste ding wat hy gewaargeword het; maar onmiddellik daarna het hy iets anders bespeur. Dit was dat die bos rooi rose op die kaggelkas nie meer rooi rose was nie, maar wit angeliere. Die daarvan was deur die kamer, en dit was so sterk asof die bos ange liere dig onder sy neus was. Maar tot sy ontsteltenis was die geur glad nie meer vir hom aangenaam nie. Inteendeel, dit het hom be roerd gemaak. Dit was asof dit so dik was dat die lug daarvan be dompig was, asof hy wou stik, asof sy bors wou toetrek. Hy kon nie asemhaal nie; sy keel was toe. En toe hy met sy hande na sy keel wou gryp, was dit vir hom asof sy hand styf was, want hy kon dit nie roer nie. Toe eers het hy besef dat hy op die bed gestaan in plaas van gelê het. Hy was regop; en die beddegoed onder sy kaal voete was hard soos 'n plank. Nog meer, toe hy sy ken laat sak het om ondertoe te kyk, het sy ken in aanraking gekom met iets onplesierig. ru en grof, wat gevoel het soos 'n dik tou. En toe hy boontoe kyk. was dit vir hom asof die tou bo teen die plafon vas was, en onder om sy nek. Skaars 'n sekonde was nodig om hom die onplesierige toestand waarin hy was, te laat waarneem; en toe, plotseling, het die lig ungegaan, en alles was donker om hom, Net in die kamer was die stikkende geur van wit angeliere, waarin hy nie kon asemhaal nie, en wat hom 'n oorstelpende gevoel van angs op die lyf geja het. geur
En in die donker, rondom hom, nie asof op 'n sagte tapyt nie. maar asof op 'n harde plankvloer, kon hy die voetstappe van mense hoor. Hulle was rondom hom. Daar was 'n sagte gefluister, waarin by nou en dan 'n paar woorde kon gewaarword, sonder samehang. sonder betekenis. Nou was dit Honderd-drie-en-taggentig pond. ek het bereken vir drie en 'n half voet nou Eerwaarde 'n bietjie agtertoe. nog voor die mus... en die einde daarvan is droefenis... en verdriet. staan weg ek smeek... bekentenis en skuld. En dan weer: Broeder Laat staan Eerwaarde.....
Wees genadig, o Here.
'n Geweldige golf van angelierwasem was op hom. Dit was stik kend, en hy kon nie roer nie. Hy kon voel dat sy voorkop, sy hemp. nat van die sweet was. Hy kon voel dat daar iets oor sy kop getrek was, en dan, bliksemsnel, was die bed nie meer onder hom nie, sy kop is boontoe geruk, daar was 'n donderslag in sy ore, 'n skerp.
50
wusteloos.
stekende pyn in sy nek, en daarna was daar niks, want hy was be
Toe by weer bygekom het, was hy op die grond. Dit was beder lig: en die kamer was vol mense. Die waard was op hom te ondersteun, en Jan was besig om sy gesig te was met ko water, Stadig, met 'n rilling van angs, het die regter sy oë oop
maak.
Goddank. Edelagbare is herstel," skree die waard. Jan rep die dokter. Menere, ek versoek julle om te gaan." Wat is dit?" vra die regter, en sy stem is rou en hers. Wat maak julle? Wat het gebeur?"
Edelagbare is onwel," sê die waard gou. Jan het Edg
op die grond gevind en dadelik geroep." Ek dank u, meneer," sê die regter, en hy staan op en gaan op
die bed sit.
Edelagbare, die dokter is aan die kom." s die van Mis
kien.
..Nee, gee my net 'n bietjie brandewyn," se die regler. Ek is heeltemal reg: ek makeer niks nie."
Die mense het die kamer verlaat, en net die waard het agtergebly verbluf oor wat voorgeval het. In 'n paar minute kom Jan met die dokter. Die regter groet hom beleef, en die dokter bekyk hom
..Maar, Edelagbare." sê hy verbaas, wat het dan gebeur? Waar om is u in so 'n toestand? Kyk hierdie merk om u nek Die regter voel sy nek: rondom is 'n verhewe ring, wat in die spieël rooi lyk, asof daar iets hard op gedruk het.
..En kyk wat het Edelaghare met die gordel van sy japon go maak," sê Jan; en hy wys na die voetenent van die bed. Die regter kyk en sien sy slaapjas se gordel is om- en omgedraai oor een van die bedstyle, vas om die koerant wat hy die aand nie gelees het nie so vas en so omgewind dat dit 'n raampie maak vir 'n gedeelte van die koerant waarop groot letters gedruk staan: Hy kom nader en lees; en wat hy lees, is dit:
Weerklank van 'n ou treurspel. Ewert Stims, vanmôre opgehang vir die moord op 'n vrou in X-, het voor sy teregstelling beken dat hy die moordenaar was van die ongelukkige jongmeisie wat vyf jaar gelede hier in ons dorp vermoor is. Ons lesers sal onthou dat haar moord toegeskrywe was aan die jongman Martins Grip wat daarvoor ter dood veroordeel is en ook opgehang is. Dit skyndat in dié geval 'n groot onreg gedaan is, wyl daar geen rede is om aan die bekentenis van Stims te twyfel nie, omrede dat hy bewyse van sy misdaad en van die onskuld van Grip gegee het. Die saak is in die hande van die owerheid, en ons beskou dit nader in ons hoofartikel."
...Ek herinner my die geval goed," sê die dokter. ..En as ek dit nie mis het nie, was dit Edelagbare wat Grip veroordeel het." ..Ek weet," fluister die regter, en hy bedek sy gesig met sy hande ...Here, ek versoek julle om my asseblief nou alleen te laat." Die dokter sê niks, maar met 'n buiging verlaat hy en die waard die kamer, gevolg deur Jan; en die regter bly alleen agter, met sy gesig in sy hande
Toe hulle die deur toemaak, vra die dokter aan die waard: ..Me
neer, waar kry jy tog die mooi angeliere vandaan wat daar op die
regter se kaggelkas staan?"
0 notes
cariinfallin · 10 years ago
Photo
Tumblr media
0 notes
silvertownphoto · 6 years ago
Photo
Tumblr media
🎮📱🐇👨‍💻😜#kuldig #leipzig (at Leipzig, Germany) https://www.instagram.com/silvertownphoto/p/BwCKxaLA69A/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=13zxrdqegciak
0 notes
silvertownphoto · 6 years ago
Video
Kuldig auf der MuTec 2018 in Leipzig #kuldig #mutec #messeleipzig #leipzig #museum #app @normanbeberhold @smk_industries (at Leipzig, Germany) https://www.instagram.com/p/BqJ8HRaAvd7/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=12890gdwv7xv1
0 notes
silvertownphoto · 6 years ago
Video
Digitale Konzepte für Museen und Kultur #kuldig #mutec #messeleipzig #leipzig https://www.instagram.com/p/Bp7UOWIgXLg/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=5wwz210zjyoq
0 notes
silvertownphoto · 6 years ago
Photo
Tumblr media
🎮📱🐇🥚👨‍💻😎💫👻🍾 #comingsoon #leipzig #kuldig (at Leipzig, Germany) https://www.instagram.com/silvertownphoto/p/BwHhATHgTuK/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=18qaglszxqnse
0 notes
silvertownphoto · 6 years ago
Video
KULDIG auf der MUTEC 2018 Tag 1 #mutec #messeleipzig #leipzig #kuldig 🙂 https://www.instagram.com/p/Bp_t192g1Mv/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1qgny78tdwc5s
0 notes