Tumgik
#kombuis vloer
rausule · 1 year
Text
Kaapse kombuis gebou verdwyn het,
Tumblr media
word sy plek gewoonlik deur twee dinge verraai: eerstens deur 'n swartgerookte driehoek bo in die solder teen die binnekant van 'n end- of agtergewel; en tweedens deur die verplasing van die gebruiklike gewelvenstertjie na die eenkant toe.
Die skoorsteen het gewoonlik hoog genoeg bokant die rietdak uitgesteek om vonke redelik onskadelik te maak. Die kop was afgewerk met vier, ses of selfs agt regop half bakstene waarop 'n plat, vierkantige stuk leiklip gerus het. Dit kon ook 'n gewelfde kappie gehad het, wat veronderstel was om volgens die heersende winde geörienteer te wees (maar dit selde was). By platklip sowel as kap het dit ingereën, en die huisvrou moes maar die beste van die saak maak. Die gedraaide skoorstene wat so dikwels op ou sketse van Kaapstad te sien is, het baie selde buite die Skier- eiland voorgekom. Hulle is vertoonstukke van die Maleise messe- laar se kuns, en het eintlik geen plek in die tradisionele platte- landse landskap nie.
Die vernouing van die skoorsteenbors na boontoe het 'n ruimte werkante onder die kombuisplafon gelaat. Met dié ruimtes i op verskillende maniere gehandel. Soms is hulle oopgelaat: som is hulle van 'n vloer voorsien; en soms is hulle toegeben In Laasgenoemde geval was daar altyd 'n klein deurtjie aan die voorkant, en daar word soms na hulle verwys as rookkamers Maar rookkamers was die meeste van hulle gewis nie, want daar was selde indien ooit 'n opening na die skoorsteen toe. Daar kan slegs gegis word omtrent hul gebruik. Miskien was hulle maar net bereplekke vir droë hout, stellig 'n noodsaaklikheid in die nat Kaapse winters. Af en toe word so 'n bergruimte onder die oond aangetref, en dit sou dan ongetwyfeld 'n houthokkie gewers het.
In kleiner huise kan die vuurherd die beste beskryf word as gebou in 'n gat in die buite- en endmuur van die kombuis. Dit was maar omtrent 1,2 m (4) breed, en is oorspan deur 'n kort balk wat in lyn met die binne-oppervlak van die muur geloop het, maar gewoonlik nie so hoog op as die skoorsteenbalk by die groot huis nie. Die grondverskil was dat die skoorsteen hier buitekant die gewel opgeloop het; die herd het dus in 'n uitge boude nis gesit wat in werklikheid die voet van die skoorsteen was- en derhalwe altyd van klip, ongeag die boustof van die res van die mure. Die klip was oorgepleister en gewit, en hierdie belangrike konstruksie-detail word dus dikwels nie raakgesien nie. In hoogte en diepte was die herd dieselfde as by die groot huis.
So 'n gat-in-die-muur-vuurherd het dikwels 'n ruitjie aan die kant gehad om lig te gee op die kospotte; soms was die ruitjie ook aan die agterkant.
Skoorsteenysters. Dié ysters was basies dieselfde in groot en in klein huise. Swaar smeeysterhake is van een tot twee meter (4 tot 7') uitmekaar in die skoorsteen ingemessel bokant die balk, twee in die voormuur en twee in die agtermuur. Vir stewigheid is hulle gewoonlik aan die onderpunt geflens, maar die flense is nie sigbaar bokant die bakstene nie. Twee dik ysterstawe is met 'n ring of oog oor die hake gepas, een links en een regs. Op hierdie dwarsstawe het 'n lang ysterstang met 'n haak aan elke punt gerus. Dit het van links na regs bokant die vuurherd geloop, met sy lengte vanselfsprekend bepaal deur die afstand tussen die primêre hake. Hierdie lang, sentrale stang kon vorentoe of agtertoe gestoot word, maar is in werklikheid waarskynlik selde verskuif. Al hierdie hake, oë en stange was gewoonlik vierhoekig.
0 notes
vrystaatstories · 1 year
Text
Die Dowe Kakkerlak
Kakkerlakke en kokkerotte is eienaardige bruin-swart goggatjies wat wat vir baie mense bietjie grillerig is. Hulle hou van donker plekke, hardloop vinnig oor die kombuis se vloer en kan vir ʼn hele maand sonder kos en water klaarkom! ʼn Kakkerlak se brein sit nie in sy kop nie, maar in sy lyf en hy is ‘n baie goeie swemmer omdat hy sy asem langer as dertig minute onder die water kan ophou.…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
Text
Glasstukkies
Mammie en Pappie weet nie dat ek by die deur staan nie. Ek het nou-nou wakkergeword omdat hulle so geraas het. Ek het eers gedog daar is ‘n skelm in die huis, maar dis eintlik net Pappie wat so vreeslik raas.
Mammie huil weer. Ek weet nie hoekom Pappie weer so kwaad is nie. Hy het begin glase gooi. Ek sal moet skoene aantrek wanneer ek later die kombuis vee. Die asblik moet ook uitgevat word, iets ruik suur.
Of dalk is dit net Pappie.
Mammie koes. ‘n Bord bars teen die kas waar haar kop nou net was. Pappie skree weer iets. Hy praat darem maar baie lelik! Hy storm nader en gryp Mammie se arms. Mammie staan baie, baie stil. Ek dink nie sy wil hom nog kwater hê nie.
Mammie se oë is groot. Ek wil haar help, maar ek is bang vir Pappie. Sy oë is vanaand so swart soos die duiwel s’n. Hy spoeg nog lelike woorde in Mammie se gesig voor hy haar teen die kas stoot. Sy stamp haar kop. Sy val in die glas.
Die voordeurklokkie lui.
Pappie trek sy neus op vir Mammie wat op die vloer bly lê. Hy storm by my verby, maar hy sien my nie. Daar is ‘n glimlag in sy stem terwyl hy met iemand praat. Ek dink nie hy wil hê mense moet weet van Mammie nie.
Ek sluip op my tone na Mammie toe, versigtig vir die glasstukkies. Sy het baie snymerke. Daar is glas in haar arms en bene en trane op haar wange. Ek sou ook huil as daar glas in my vasgesit het.
Maar ek dink nie dis hoekom sy huil nie.
Is Mammie oraait?” vra ek. Haar oë is groot soos ek naderkom. My bruin oë weerkaats in haar trane.
“Gaan bed toe, Heinrich! Nou!” fluister sy. Ek frons. Hoekom is sy so kwaai?
“Is Mammie...”
“Já, Heinrich! Bed!”
Ek dink nie Mammie is regtig oraait nie, maar ek los haar maar en gaan bed toe. Daar is nog baie lawaai voor die huis stil raak en ek aan die slaap raak. Ek droom dat pappie mý in die glas gooi.
---
Ek word wakker en trek my tekkies aan voor ek kombuis to trippel. Ek gryp die besem en fluit “Vader Jakob” terwyl Pappie op die bank lê en snork.
“Ek sal moet mop,” dink ek, “Pappie het weer vir Mammie laat bloei gisteraand.”
1 note · View note
q-flooring-blog · 7 years
Text
Onlangs mocht de crew van Q-Flooring de zeebenen testen. De kombuis van het schip Nooit Volmaeckt (Enkhuizen) was namelijk toe aan een nieuwe vloer. Ook in de keuken van een schip zijn hygiëne en duurzaamheid belangrijke aspecten. Daarom is er gekozen voor een kunststof gietvloer van Q-Flooring, dé horecavloer voor grote en kleine keukens. Mocht er bij zwaar weer eens iets omvallen, dan is er niets aan de hand. De nieuwe kombuis vloer is namelijk volledig naadloos en vloeistofdicht en is daarom zonder veel moeite schoon te maken. Natuurlijk kan de vloer ook tegen een stootje. Kortom, de volmaakte vloer voor deze scheepskeuken, die tevens voldoet aan alle HACCP eisen. Hebt u ook een horecaonderneming (varend of op de wal) en is de keukenvloer aan vernieuwing toe? Vraag dan nu een geheel vrijblijvende offerte aan voor een horecavloer op maat.
Oude situatie
Aanbrengen van de kombuis vloer
Eindresultaat
Kombuis vloer – kunststof gietvloer (horecavloer) keuken schip Enkhuizen Onlangs mocht de crew van Q-Flooring de zeebenen testen. De kombuis van het schip Nooit Volmaeckt (Enkhuizen) was namelijk toe aan een nieuwe vloer.
0 notes
local-forest-spirit · 5 years
Text
Tumblr media
Die spook-kombuis:
Die balke staan vrot-donker teen die gekante dak
Die mure, die vuil blou-greys van verwelking
Die kat se skedel op die tafel
Bene hang soos kandelare en eggo die skreeu van die dood
Die lig hang tussen skêmer en middernag
en bring die stilgemaakte seer van ‘n verdwaalde siel
Al wat deur die vergrysde venster gesien kan word
Is die katoen klere wat hang soos spoke in die
(verlate) werf
Die ou toorkuns sit nog in die mure
Met die salie en laventel wat veroudered op die vloer gestrooi is
Die spoke hang in die kamer
Soos die sterre hulself weer verken met die sekelmaan en middernag lug
Terwyl die laaste asem van dag die kombuis ontsnap.
Die vaal wit lig van die maan skyn deur die krake in die dak en kleet die nakte stilte soos ‘n ou linnerok
die vreude word uit die kombuis gelaat
Veruil met onrus en rou
Die geeste dans kaal op die voor-stoep
En die vuurvliegies paradeer deur die huis
Die middernag koue is die tuiste van onuitgeproke geheime en wandade
Waar als weg gesteek word in die donker kombuis
——————————
When writing this poem I was greatly inspired by the poem, “Die Swart kombuis” by Sheila Cussons. I drew a lot from her diction and general mood she created in the piece, and loved the way she captured the reader through ominous language and vivid image generation. And I wanted ti mimic this in my own poem but still put a twist on the images I created and portrayed. Another thing that inspired me to write this poem, was the movie “The Witch”, I was wrting the poem whilst watching the film at the same time
Throughout this collection of poems, I’m going to add a photo/image that either reprisents the mood/feeling I tried to evoke, or that inspired the images I try to create
1 note · View note
isedoraklopper · 7 years
Text
Enige Tyd
Jare laashet ek van haar gedink. Al sit hier in hele ander plek in die wereld, op doe vloer met a boks van ou fotos. Die foto voel nou as of dit jare laas gevat was, maar miskien voel dit so omdat dit was. Eks seker twaalf in foto, nog met lang hare and lyk so ongemaklik in the meisies skool uniform. Lang romp and sokkies wat nooit lekker gevoel het nie. Lanks my in die foto is Leilanie. Ons was goeie maats, miskien beste maats maar ek het altyd so ander om haar gevoel.
Soos sy all die suens by twaalf al begin aandag gee, het net minder and minder met hulle gepla. Meer tyd gespandeer om net met Leilanie uit hang. Haar bruin oe was altyd net so gaaf, ure wat ons net rond geloop and gesels het. Oor alles, tot die suens wat haar so duermekaar gemaak het.  Ek onthou nogal goed, veral as ons saam met mekaar se huise to gegaan het. Nagte oor geslaap het, waar ek still in die donker kamer net gele wag het tot sy wakker word.
Toe ons weg trek het ek gedink my hele was verby. Kan nou lag daar oor. Hier sit ek, n heele ander land, waar ek weer in nuwe woonstel in getrek het. Dit is die laaste boks wat ek uit pak, voor ek dit plat druk, en bo op die hoop gooi om weg to gooi. Slaan my foto album toe, and gaan met boeke uit pak. Nog n uur gaan verby voor my boek rak vol is en al die bokse leeg.
Ek staan in die middel van my klein sit kamer en kyk rond. Alles is uit eintlik uit gepak. Die res gebuer vinnig, maak to res van to bokse plat, dra helle hoop na my kar toe en pak the agterste sitplek. Die grroter asblik is nie ver nie. Ek gaan terug, gryp my sluetels van my kombuistoonbank af, sluit my duer agter my and klim in my kar. Stop vir vyf sekondes, haal diep asem and draai die sluetel. Kyk after oor my skouer soos ek reverse. Stadig is ek uit, en stop net lank genoeg om die koeler lig te maak blaas.
Eks moeg, maar dis lekker om te ry, voor ek huis toe gaan vir n warm stort en om net te rus. Die pad is nie besig nie, en ek ry agter n ander kar by asblik op. Klim uit en maak die duer oop, en begin af laai. Ek kyk nie eers na die ander mense nie, te moeg om vir enige iemand anders aandag te gee. “Ken ons mekaar?”
Kom die vraag heel uit die bloute uit. Ek moet rerig stop, nie as mense baie Afrikaans met my praat in New Zealand nie, tot meeste Suid Afrikaaners kies om Engeles to praat. Ek kyk op vir die eerste keer, haar bruin oe ontmoet meine. “Ken ons mekaar?”
Vra sy weer. Ek staan op van waar ek die bokse op getel het, en kyk vir die eerste keer rerig na haar. Bruin oe wat ek seker is ek onthou, toe sy begin glimlag. “Leilanie....ja ons ken mekaar. “
“Ek het gedink dit was jy!” , sy klink heeltemal opgewonde, ek is net verbaas. Voor ek enige kans het begins sy net barrel met stories and goed wat ons al lank al gemis het. Sy hulp my bokse weg gooi, en voor ek enige eits kan se, nooi sy haarself na my woonstel toe.
Ek nooi haar sommer vir aand ete, en net soos dit is dit alles aan. Sy vat my adres, en ek maak wikkel. Moet gestort wees en die plek skoon wees voor sy daar op daag. Voel heeltemal mal, soos ek ry kan ek net glo wie ek in vas geloop het nie. Ek het dit nie op die stadium geweet wat ek eintlik gevoel het nie, en gladnie enige iets geverstaan nie.  Miskien kan ons meer gesels en ek eintlik vir haar all die stories gebuer het na ons weg was.
Hoe ek die eerste keer verlief geraak het op n een van my maats, hoe ek uit eintlik kans gehad het om sin te maak van alles. Ek is eintlik by my woonstel, ek klim uit my kar uit and hardloop amper by my trappe af. Binne die deur, spring in die stort, wat warm voel, klere aan trek and vinnig all die laaste stukkies papierre op tel. Kom in my kombuis and begin met die kos in kas werk. Nog altyd was kos maak maklik, ek het gelukkig klaar vlies reg gehad, en nou is dit net patat and groente. Een van die kaase en crakcers. Net klaar reg gemaak and n klop op my deur. Een diep asem and loop oor en maak oop. “Hey, kom binne.”
Sy loop in en dit vat maar min tyd voor sy wyn drink en ek met my bier oorkant haar sit, kaas en crackers ons hulp met geselskap. En onse praat, oor alles, ek vertel haar hoe ek die eerste keer op n miesie verlief was, en oor al die hartbreek van dan toe, tot nou. Sy praat van hoe sy getroud was tot haar man weg is met n ander vrou, en sy besliut om New Zealand to te kom. Hoe har ons altwee gewerk het, en hoe ons dit uit eintlik net so gelukking in mekaar vas geloop het.
Ek staan uit eintlik amper a uur later op, en bigen kos maak en sy doen wat ons nog altyd saam gedone het. She vat my laptop and speel musiek, al ons ou gestelunge liedtjie en hele klomp nuwes. “Onthou jy....” begin sy met n storie, en stop om na my te kyk, “Onthou jy, daai keer, waar ons saam na skool, agter was en skool saal was oop. “
“Ja, ek onthou, hulle was besig om reg to kry vir pry uitdeeling. To sluip ons nogal daar in. En ons vind die stereo, daai ou groot ding, wat soos iets uit Star Wars gelyk het.”
Sy knik haar kop, glimlag and kom nader. “Wat was die liedtjie wat ons so gespeel het?”
“Duer jou vingers...”  
k onthou so goed, dit was a stadige liedtjie, en sy het sonder enige waarskuwing daai dag my gegryp en nader getrek. En ons het net so na die liedtjie geluister, en stadig rond gedans. Nader ann mekaar as wat ek ooit sou gedink moontlik was, en ek was heeltemal vasgevang. Ek onthou meer as wat ek wil se, tot hoe sy haar arems stywer om my nek gesit het. “Dit was n lekker middag.” Se sy stil, en toe lag sy amper, “Onthou jy hoe gevang was?”
“Toe hulle skielik op daag met ons skool hoof. Ek onthou hoe ons ook moes skarrel.“
“Ons het die hele pad na my huis to gehardloop.”  Lag sy nog. Ons kyk vir mekaar en vir sekonde is net ons twee, voor sy glimlag en terug gaan na die musiek toe.  
Ons luister musiek, en sid dit sagter terwyl onse eet. On eet tussen still and stadig gesels. Ek maak skoon after na, en maak somer koffie. Sy drink haar koffie nog die selfde, twee suikers. Sit ons nog so bietjie op my rusbank en gesels. Selfde stories, ou stories, nuwer stories and dan elke nou dan is ons net so bietjie stil. Waar sy oor kant my sit en glimlag, as of ek iets mis. Voor ons kans het, is dit ure later. Ons was beste maats, nie dat ek vergeet het nie.
 Sy staan op and begin haar jas terug aan sit en draai terug na my toe. “Ek moet gaan. Sekerlik n bietjie slaap kry.” Ek knik en staan op, sit ons koppies in die sink. Loop so agter haar soos sy by die deur uit loop. Ons loop tot by haar kar, en sy stop voor sy gaan. Soos ons nooit uit mekaar was nie, gee sy my druk, wat so bietjie langer hou. Sy laat stadig gaan en stop net voor my.
Sy glimlag, en luen in en soen my. Vir sekondes wat soos verewig voel, is sy teen my, vir so bietjie langer. Ek voel as of ek vergeet het om asem to haal. “Ek sal moet terug kom om musiek te luister.” Se sy soos sy glimlag and terug staan. “Enige tyd.”        Sy klim in haar kar, en trek stadig weg.                 
0 notes