Tumgik
#kombuis
rausule · 1 year
Text
Ligging. In 'n ou Kaapse huis, ongeag van wat sy grondplan was, is die kombuis altyd aan die end van 'n vleuel geplaas-van 'n agtervleuel, as die huis agtervleuels had, en aan die stertpunt van die T as dit 'n T-vormige huis was.
Tumblr media
Grootte. Soos die meeste ander vertrekke in die huis, het dit die volle breedte van die vleuel beslaan, en was dit gewoonlik min of meer vierkantig, d.w.s. van 4,5 m x 4,5 m (14' x 14') tot 6m x 6m (18' x 18').
Buitedeur. Die kombuis het altyd sy eie buitedeur gehad ('n
bo-en-onderdeur) wat of na die sy of na die agterkant van die huis oopgegaan het nooit na die voorkant nie. In die meeste huise was die kombuisdeur 'n eenvoudige plankdeur. 'n Kom- buisdeur met verhewe kussingpanele in bo- en onderdeur wek dadelik die vermoede dat dit 'n ou voordeur is, wat uit sy oor- spronklike plek verskuif is. Die kombuisdeur was breed maar nie hoog nie sonder die kosyn, gewoonlik omtrent 1 m (39" tot 40") breed en van 1,8 m tot 1,9 m (70" tot 74") hoog. Die onderdeur was altyd korter as die bodeur. In herehuise was die skeiding tussen die twee gewoonlik in 'n lyn met die vensterbanke; in kleiner huise kon dit 'n bietjie hoër lê, hoewel nooit tot by die ontsettend lelike half-om-half verhouding van die moderne namaaksel nie. Die deurkosyn was massief, soos inderdaad ook die vensterkosyne - omtrent 10 cm (4") breed en 13 cm (5") dik.
Vensters. Dit wil voorkom asof kombuise in die oudste huise- baie sleg belig was, dikwels deur slegs 'n enkele swaaivenstertjie of een of twee rye klein ruitjies bokant die deur. 'n Mens kan nie anders dink nie as dat die bodeur altyd oopgestaan het, behalwe snags of in gure weer. In later tye is groter vensters gewoonlik ingesit; net soos die kombuisdeur, het hulle egter nooit na die
0 notes
sugarmusicnews · 1 year
Text
Wrapped Around The Moon – Koos Kombuis
Equilibrium – Koos Kombuis Koos Kombuis had a rough time in his early life, dealing with mental health problems,  being committed to a psychiatric hospital by his parents and even undergoing shock therapy. That was before he became a Afrikaaner rebel, being one of the leading figures of the Voëlvry movement and in the process becoming a major Afrikaans music artist.If ‘Wrapped Around The Moon’…
youtube
View On WordPress
0 notes
haveyouheardthisband · 5 months
Text
Tumblr media
19 notes · View notes
andmaybegayer · 1 year
Text
favourite kind of etymology is when a culture is exposed to a very narrow form of a class of thing and then uses that very narrow form for the entire class going forward.
Like the Afrikaans word for kitchen is kombuis which is the Dutch word for a ship's galley, but of course all Afrikaners are descended from some Dutch people who spent a couple months on a ship and they just stuck with it.
37 notes · View notes
monte-charlo · 1 year
Text
Thank you to my beloveds @radiocheck @effervescentdragon @wolfiemcwolferson @duquesademiel and @singsweetmelodies that tagged me for the top 5 songs on repeat thingy, and sorry i am responding so late, i had a busy weekend 🤭
1. MIA23 (1:2) by Charles Leclerc (i know, shut up)
2. Syn by Spoegwolf
3. People of the Pride by Coldplay
4. Suid van die Capricorn by Koos Kombuis
5. Arsonists Lullaby by Hozier
Tagging anyone that hasn’t done this yet and still wants to! 💕
11 notes · View notes
andrevanvuuren · 1 year
Text
ek sluk die son wat jy vir my gee huil n kosbare traan vir elke sukkel in die wankel treë wat ek sleep en gee plak n pleister aan snye n diep oop wond maar as jy lag gee jou oë sprankel reënboog soene maak my dag gee my sonskyn glinster krag dan word alles in my binneste n asemrowende dag n asem vir jou n lag wat klou aan n druppel heuning dou wat kom van jou ek sluk die maan 🌝 wat jy vir my gee huil n kosbare traan vir elke sukkel in die wankel treë wat ek sleep en gee plak n pleister aan snye n diep oop wond maar as jy lag gee jou oë sprankel melkweg soene maak my dag gee my sonskyn strale glinster krag dan word alles in my binneste n heilige dag n nuwe asem vir jou n lag wat klou aan n druppel lelie dou wat kom van jou gee vir my jou son en maan en ek sluk hulle altwee saam gee vir my jou vuur 🔥 en soen wys vir jou wat ek alles vir jou sal doen gee vir my jou asem en bloed 🩸 en ek skenk aan jou my nuwe son-gloed ek sluk die son wat jy vir my gee huil n kosbare traan vir elke sukkel in die wankel treë wat ek sleep en gee plak n pleister aan snye n diep oop wond maar as jy lag gee jou oë sprankel reënboog soene maak my dag (6/4/23 Son-gloed-AvV vir PEN)
2 notes · View notes
joekitchen · 2 years
Text
Watch ""Sit Dit Aan" performed by Koos Kombuis and Millennium" on YouTube
youtube
2 notes · View notes
Text
hasselt ola sabi fe al-munzal fe michigan vatameh muthall jacque andama aqbalah lathlek achberth anni lem ahebb asdaqayha abda alan rahl ، weho lenadini balahra murra akhra hannak umbrella yaish fe hala al-hadika oakhberni anna sanandja hatte natkharzh. lathlek achberth an al-musiqi testahaq al-natzar lackne erideny fe mutbakh ma tabaq asha anne aaman ، atkod ، anne aaman ، anne aaman hatha mae jeageb an necon aleh lucken al-ghirah ، al-ghirah ، al-ghirah ، al-ghirah ahsal ola afdal mae lady anzar ، cerda aqasd al-ihbat ، laknani daema ertkab neves al-akhta ، nim daema ertkab neves al-akhta 'al-sabab anne saya fe al-hab (aue aue) lucken cerda yimkenk ilka allom ali ola al-mahawila ' ant talam anni sakun kadhba "akul " kent al-shakhs (aue aue) hatha yamakn an yaslahni achira anzar elly tarrichi anne saya fe al-waad hasselt ola fatah ma ayoun kalifurnia waatekdet anha yamakn an tekon haqqa vahida hedheh al-murrah lucken lem tetteh lee farsa abda lajalha lee lanha vaqat fe hubb khatut beyza rafia saghira fatah landon maحصلت على صبي في المنزل في ميشيغان وطعمه مثل جاك عندما أقبله لذلك أخبرته أنني لم أحب أصدقائه أبدا الآن رحل ، وهو يناديني بالعاهرة مرة أخرى هناك رجل يعيش في حالة الحديقة وأخبرني أننا سننجح حتى نتخرج. لذلك أخبرته أن الموسيقى تستحق الانتظار لكنه يريدني في المطبخ مع طبق عشاء أنا أؤمن ، أعتقد ، أنا أؤمن ، أنا أؤمن هذا ما يجب أن نكون عليه لكن الغيرة ، الغيرة ، الغيرة ، الغيرة احصل على أفضل ما لدي انظر ، لا أقصد الإحباط ، لكنني دائما ارتكاب نفس الأخطاء ، نعم دائما ارتكاب نفس الأخطاء 'السبب أنا سيء في الحب (أوه أوه) لكن لا يمكنك إلقاء اللوم علي على المحاولة ' أنت تعلم أنني سأكون كاذبا "أقول " كنت الشخص (أوه أوه) هذا يمكن أن يصلحني أخيرا انظر إلى تاريخي أنا سيء في الوعد حصلت على فتاة مع عيون كاليفورنيا واعتقدت أنها يمكن أن تكون حقا واحدة هذه المرة لكن لم تتح لي الفرصة أبدا لجعلها لي لأنها وقعت في حب خطوط بيضاء رفيعة صغيرة فتاة لندن مع
ሚሺገን ውስጥ አንድ ልጅ አገኘሁ እኔስ ስስመው እንደ ጃክ ይጣፍጣል' ስለዚህ ጓደኞቹን ፈጽሞ እንደማልወድ ነገርኩት አሁን ሄዷል። እንደገና ጋሽ ይሉኛል በአትክልቱ ሁኔታ የሚኖር ሰው አለ እናም ‹‹እስከምናስመረቅ›› እንደምንደርሰው ነገረኝ። ስለዚህ ሙዚቃው መጠበቅ እንደሚገባው ነገርኩት ነገር ግን እራት ሳህን ጋር ወጥ ቤት ውስጥ ይሻለኛል አመንኩኝ አምኜ አምኜ እንድንሆን የተፈጠርን መሆናችን ቅማንት፣ ቅናት፣ ቅማንት ግን ምርጥ ያግኙኝ እነሆ ተስፋ መቁረጥ አልፈልግም እኔ ግን ሁሌም ተመሳሳይ ስህተቶችን አድርግ አዎ ሁሌም ተመሳሳይ ስህተቶችን አድርግ ምክንያቱም በፍቅር ክፉ ነኝ (ooh-ooh) ነገር ግን ስለሞከርከኝ ልትወቅሰኝ አትችልም' እንደምሆን ታውቃለህ'' አንተ ነህ (ooh-ooh) ይህም በመጨረሻ ሊያስተካክለኝ ይችላል ታሪኬን ተመልከቱ ቃል በመግባት መጥፎ ነኝ የካሊፎርኒያ ዓይን ያላት ልጅ አገኘች እናም በዚህ ጊዜ በእርግጥ እሷ መሆን ትችላለች ብዬ አሰብኩ ነገር ግን እሷን የእኔ ለማድረግ እድል ፈጽሞ አላገኘሁም በትንሽ ቀጫጭን ነጭ መስመሮች ስለወደደች ለንደን ልጃገረድ ጋር
Kam një djalë në shtëpi në Miçigan Dhe ka shije si Jack kur unë jam puthur atë Kështu që i thashë se nuk më pëlqenin kurrë miqtë e tij Tani ai iku, dhe ai po më thërret përsëri një bushtër. Është një djalë që jeton në shtetin e kopshtit Dhe ai më tha se do t'ia dilnim deri sa të diplomoheshim. Kështu që i thashë se muzika do t'ia vlente të priste. Por ai më do në kuzhinë me një pjatë darke Besoj, besoj, besoj, besoj Që ne jemi menduar të jemi Por xhelozia, xhelozia, xhelozia, xhelozia Merr më të mirën nga unë. Shiko, nuk dua të frustroj, por unë Gjithmonë bëni të njëjtat gabime, po Gjithmonë bëni të njëjtat gabime sepse Unë jam i keq në dashuri (ooh-ooh) Por nuk mund të më fajësosh që po provoj. Ti e di që unë do të isha duke thënë' Ti ishe ai (ooh-ooh) Kjo më në fund mund të më rregullojë Duke parë historinë time Jam i keq për të premtuar Kam një vajzë me sytë e Kalifornisë Dhe mendova se ajo mund të jetë me të vërtetë ajo këtë herë Por unë kurrë nuk kam pasur mundësinë për ta bërë atë timen Sepse ra në dashuri me vija të vogla të bardha të holla Vajzë e Londrës me
Het 'n seun by die huis in Michigan gekry En dit smaak soos Jack as ek hom soen Daarom het ek vir hom gesê dat ek nooit regtig van sy vriende gehou het nie Nou is hy weg, en hy noem my weer 'n teef Daar is 'n ou wat in die tuinstaat woon En hy het vir my gesê dat ons dit sal maak totdat ons gradueer. Daarom het ek vir hom gesê dat die musiek die wag werd sou wees Maar hy wil my in die kombuis hê met 'n etensbord Ek glo, ek glo, ek glo, ek glo Dat ons bedoel is om te wees Maar jaloesie, jaloesie, jaloesie, jaloesie Kry die beste van my Kyk, ek bedoel nie om te frustreer nie, maar ek Maak altyd dieselfde foute, ja Maak altyd dieselfde foute 'oorsaak Ek is sleg met liefde (ooh-ooh) Maar jy kan my nie kwalik neem dat ek probeer het nie. Jy weet ek sal lyin' sê ' Jy was die een (ooh-ooh) Dit kan my uiteindelik regmaak Kyk na my geskiedenis Ek is sleg met belowende Het 'n meisie met Kalifornië oë En ek het gedink dat sy hierdie keer regtig die een kan wees Maar ek het nooit die kans gekry om haar myne te maak nie Omdat sy verlief geraak het op klein dun wit lyntjies Londense meisie met
0 notes
travelcamlog · 4 months
Video
youtube
Marita Bosman Ma Se Kombuis
0 notes
rausule · 1 year
Text
Kaapse kombuis gebou verdwyn het,
Tumblr media
word sy plek gewoonlik deur twee dinge verraai: eerstens deur 'n swartgerookte driehoek bo in die solder teen die binnekant van 'n end- of agtergewel; en tweedens deur die verplasing van die gebruiklike gewelvenstertjie na die eenkant toe.
Die skoorsteen het gewoonlik hoog genoeg bokant die rietdak uitgesteek om vonke redelik onskadelik te maak. Die kop was afgewerk met vier, ses of selfs agt regop half bakstene waarop 'n plat, vierkantige stuk leiklip gerus het. Dit kon ook 'n gewelfde kappie gehad het, wat veronderstel was om volgens die heersende winde geörienteer te wees (maar dit selde was). By platklip sowel as kap het dit ingereën, en die huisvrou moes maar die beste van die saak maak. Die gedraaide skoorstene wat so dikwels op ou sketse van Kaapstad te sien is, het baie selde buite die Skier- eiland voorgekom. Hulle is vertoonstukke van die Maleise messe- laar se kuns, en het eintlik geen plek in die tradisionele platte- landse landskap nie.
Die vernouing van die skoorsteenbors na boontoe het 'n ruimte werkante onder die kombuisplafon gelaat. Met dié ruimtes i op verskillende maniere gehandel. Soms is hulle oopgelaat: som is hulle van 'n vloer voorsien; en soms is hulle toegeben In Laasgenoemde geval was daar altyd 'n klein deurtjie aan die voorkant, en daar word soms na hulle verwys as rookkamers Maar rookkamers was die meeste van hulle gewis nie, want daar was selde indien ooit 'n opening na die skoorsteen toe. Daar kan slegs gegis word omtrent hul gebruik. Miskien was hulle maar net bereplekke vir droë hout, stellig 'n noodsaaklikheid in die nat Kaapse winters. Af en toe word so 'n bergruimte onder die oond aangetref, en dit sou dan ongetwyfeld 'n houthokkie gewers het.
In kleiner huise kan die vuurherd die beste beskryf word as gebou in 'n gat in die buite- en endmuur van die kombuis. Dit was maar omtrent 1,2 m (4) breed, en is oorspan deur 'n kort balk wat in lyn met die binne-oppervlak van die muur geloop het, maar gewoonlik nie so hoog op as die skoorsteenbalk by die groot huis nie. Die grondverskil was dat die skoorsteen hier buitekant die gewel opgeloop het; die herd het dus in 'n uitge boude nis gesit wat in werklikheid die voet van die skoorsteen was- en derhalwe altyd van klip, ongeag die boustof van die res van die mure. Die klip was oorgepleister en gewit, en hierdie belangrike konstruksie-detail word dus dikwels nie raakgesien nie. In hoogte en diepte was die herd dieselfde as by die groot huis.
So 'n gat-in-die-muur-vuurherd het dikwels 'n ruitjie aan die kant gehad om lig te gee op die kospotte; soms was die ruitjie ook aan die agterkant.
Skoorsteenysters. Dié ysters was basies dieselfde in groot en in klein huise. Swaar smeeysterhake is van een tot twee meter (4 tot 7') uitmekaar in die skoorsteen ingemessel bokant die balk, twee in die voormuur en twee in die agtermuur. Vir stewigheid is hulle gewoonlik aan die onderpunt geflens, maar die flense is nie sigbaar bokant die bakstene nie. Twee dik ysterstawe is met 'n ring of oog oor die hake gepas, een links en een regs. Op hierdie dwarsstawe het 'n lang ysterstang met 'n haak aan elke punt gerus. Dit het van links na regs bokant die vuurherd geloop, met sy lengte vanselfsprekend bepaal deur die afstand tussen die primêre hake. Hierdie lang, sentrale stang kon vorentoe of agtertoe gestoot word, maar is in werklikheid waarskynlik selde verskuif. Al hierdie hake, oë en stange was gewoonlik vierhoekig.
0 notes
sugarmusicnews · 2 years
Text
Die Bloed – Churchil Naude
Churchil Naude Die Bloed – Churchil NaudeChurchil Naude hails from Mitchell’s Plain in the Cape and is a rapper in Kaapse Afrikaans. With ‘Die Bloed’ you have to imagine the cast from District Six along with David Kramer and a twist of Koos Kombuis trying to sound like LL Cool J. There is that kind of Afri-Kaap guitar sound that Kramer plays pitted against the Cape accent and that laid back kind…
youtube
View On WordPress
1 note · View note
vrystaatstories · 1 year
Text
Die Dowe Kakkerlak
Kakkerlakke en kokkerotte is eienaardige bruin-swart goggatjies wat wat vir baie mense bietjie grillerig is. Hulle hou van donker plekke, hardloop vinnig oor die kombuis se vloer en kan vir ʼn hele maand sonder kos en water klaarkom! ʼn Kakkerlak se brein sit nie in sy kop nie, maar in sy lyf en hy is ‘n baie goeie swemmer omdat hy sy asem langer as dertig minute onder die water kan ophou.…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
peterpijls1965 · 1 year
Text
Tumblr media
Ik zag de schepen en werd een landmatroos
In de marinehaven van Den Helder. Ik zag de schepen en ik wist dat ik geen watermens was maar eerder een lichtmatroos aan wal met een hang naar einder en een nest in een verhoging.
Ik kende zo´n Omer op de wilde vaart die net als de hele bemanning aan de fles ging ook omdat hij aan boord belast was met de verkoop van drank die de hele dag genuttigd werd. De kapitein en zijn stuurman trapten smorgens af.
Ik zou vissen op de albatros en een net maken voor vliegende creaturen maar de kombuis is klein en klam en het ronde raampje is bij storm te vaak en lang onder water. De perfecte storm. De krabbenvissers van de wateren noordoostelijk van Baltimore.
Het is koud het regent en het waait heel hard; golven van tot dertig meter hoog kunnen de kombuisdeur van de trawler teveel worden.
De kapitein van Omer vertelde me ooit met een glas dat hij aangemeerd in een haven op havenkroeg ging en een klap kreeg zodat terug aan boord de overwegend Filipijnse bemanning de loopplank afstoof om de bar in kwestie kapot te slaan. Inclusief een deel van de clientèle.
Jack London was zo´n vissersjong dat op z´n vijftiende al de hele dag zat te hijsen en het levenslang niet laten kon maar da´s de heroïek van de vroeg stervende die bemiddeld met een houten boot naar de tropen varen wil en daar koortsen oploopt waar ze toen nog geen pillen voor hadden, dus ja.
Oud worden is voor de visser met rustig water die twee keer per jaar thuis altijd weer verliefd wordt. Zo´n vrouw zwaait hem uit in de haven, hond Neptunus zal hem met Kerstmis eerst niet herkennen, maar kwispelt toch.
Andere auteurs hangen liever rond op de redactie van een zeemanskrant die Morjak heet en daar niet meer wegkomen of weer terugkeren na gesprekken en ontmoetingen in Odessa met de trein.
Zo´n zeeman ben ik.
0 notes
reetsmusic · 1 year
Video
youtube
Lisa Se Klavier - Koos Kombuis // cover deur Belinda & Amy
1 note · View note
andrevanvuuren · 30 days
Text
Tumblr media
Table Mountain Lions Head Signal Hill & Lagoon Beach Cape Town what a beautiful rhythm 🎵
1 note · View note
tumbletumula · 2 years
Text
vir God, die republiek!
Tumblr media
vir God, die republiek! Tema: Iso-nom-i-'n "konstitutiewe liefdadigheid" God a priori regsgrondslag: dit is moontlik. Thomo: Afrikaanse vertaling "I so nom I a." sy verklaar sê soos 'n model a priori. :isonomia I Socratica: volgens die gevestigde liefdadigheidspolitieke model. Eed SoKaratico aanvaar dat almal praat die waarheid, die eed is die grondslag van die staat van die republiek bestaan ​​slegs deur eed aan die grondwet vir God.
Maar wanneer geloof 'n openbare aangeleentheid is, word die private 'n openbare aangeleentheid en wanneer die wêreld in die naam van 'n publieke geestelike isonomie dan ook volgens die Sokratiese argetipes georganiseer word, dan kry Thomisme sy regte terug. Aangesien dit tussen die angs van die staat die persoonlike eksistensiële verantwoordelikheid herhaal en die bestuur van jou liggaam en jou siel wettiglik in jou mag, is daar 'n wêreld waarin die profiteerders van hierdie geestelike en geestelike ellende beweeg en skuil. Om die doodsdrang wat hulle kwel na die hele mensdom af te lei, red nie die gekweldes nie en verander nie hul ellende nie, maar besoedel die wêreld. Omdat hy negatiwiteit wil vermy, versprei hy dit rondom homself, wat geestelike isonomie genereer. Ek het God ook elders gesien, en op 'n ander manier: in die ysige waters van die Arktiese gebied, tydens die opstyg van 'n salm wat deur 'n sjamaan gevang is, deur die hoek ontsier en ritueel teruggekeer het na die kosmos van waar dit geneem is. ; agter in 'n kombuis in Havana, tussen 'n gekruisigde en gerookte agouti, meteoriete en skulpe, met 'n waarnemende santeria; in Haïti, in 'n voodoo-tempel wat op die platteland verlore is, tussen kuipe wat met rooi vloeistowwe bevlek is, tussen die skerp reuke van kruie en aftreksels, omring deur tekeninge wat ter ere van die loa in die tempel gemaak is; in Azerbaijan, naby Baku, by Surahani, in 'n Zoroastriese tempel van vuuraanbidders; of selfs in Kyoto, in die Zen-tuine, uitstekende oefeninge in negatiewe teologie. Ek het ook dooie gode, fossielgode, tydlose gode gesien; in Lescaux, verwonderd aan die grotskilderye, maag van die wêreld waar die siel wankel onder die ontsaglike velle van tyd; in Luxor, in die koninklike kamers, wat tientalle meter onder die grond geleë is, hou mans met hondekoppe, kewers en enigmatiese katte, soos wagte; in Rome, in die tempel van die taurochton Mithra, 'n sekte wat die wêreld kon verander het as dit van sy Konstantyn kon ontslae raak; in Athene, die trappe van die Akropolis op en op pad na die Parthenon, al die gees van die plek waar, onder, die liefdadigheidsgelowige Sokrates die Platoniese regering ontmoet. 'n Staat is 'n gelowige grondwetlike republiek wat deur 'n ateïstiese regering beheer word. Die regering deur dialektiek is 'n beleid, die staat deur dialektiek is die unieke individu vry in al die fakulteite van sy konstitutiewe staat van die reg volgens So'Karatico Brant. Wanneer die staat is 'n radikale Gereformeerde Protestantse tweespalt en die Christelike Thomism van die liefdadigheid van Pous Francis, vir God.
0 notes