#goeietye
Explore tagged Tumblr posts
Photo
Such a great day for football. Arsenal beat the blues and Man U is 2 down v Villa. And I have a Guinness in front of me. #goeietye https://www.instagram.com/p/Ckn_4jXKIk26L1Ihr3xtnhgoRpc-DMBNKXRz1k0/?igshid=NGJjMDIxMWI=
0 notes
Photo
Rooibus Kaapse toer vir my Pa se verjaarsdag! #bday #goeietye #citysightseeing https://www.instagram.com/p/B5M2xflpnOo/?igshid=bph7zpkunm0l
0 notes
Photo
19.365 Gemeenskap. ‘n Groep mense wat saam sosiaal verkeer tedanke aan dieselfe geloofsoortuiging. Ek is dankbaar. #dankbaar #gemeenskap #goeietye #vosverhale #2k19 #thankful #community #goodtimes #foxtales https://www.instagram.com/p/Bs0sU1dBSXk/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=cemimnibfw50
0 notes
Photo
Scottish synergy! We had a fabulous time tonight with a new Celtic concert in Durbanville. #christineandthekilts joining forces with #pietmandieskot Thank you all for making it a sell-out success story! #moretocome #ditwaspret #goeietye #makingmemoriestogether #ilikeit #skotsemusiek #storytelling (at Die Boer)
#pietmandieskot#ditwaspret#christineandthekilts#storytelling#skotsemusiek#goeietye#moretocome#makingmemoriestogether#ilikeit
0 notes
Photo
I think 2017 was/is a good year? Face 1st! Where's 2018 already?? #happynewyear #tewe #goeietye #pieterverjaarnie #pieterisdronk #prathnahelped #yay #nye #durban #newfriends #amazing #beachbums @rainb0w_warri0r (at Beach Bums)
#pieterisdronk#yay#durban#pieterverjaarnie#beachbums#amazing#newfriends#tewe#happynewyear#nye#goeietye#prathnahelped
0 notes
Photo
It's not really the destination that counts, but the journey. Dankie julle vir 'n lekker roadtrip. #helloHartenbos #goeietye #bestes #oplekkertye #jyisalles💙 (at Fonteine Park Hartenbos)
0 notes
Text
Die einde van ‘n bakreis - of die begin....
Hier aan my kant drink ek meer koffie en dit lei na allerhande verskillende avonture. Ek gaan jou meer daarvan vertel in die volgende paar weke!
Ons het onlangs almal saam die finaal van die Koekedoor 2 in Kaapstad gekyk. Dit was so lekker om weer saam met almal te kon kuier. Dit is baie interessant om ook die ander kante van elkeen te kon beleef. Die deel wat nie net bak nie, maar leef en doen buite die stoor. Op ‘n manier is elkeen van ons tans op ‘n nuwe paadjie en durf ons die onbekende aan met nuwe bak-kennis en vriendskap.
Elmarie is aan die plaas soek – soos altyd is sy weer besig met groot dinge en sien sy weer kans vir baie. Haar besonderse sin vir humor het ons almal weer aan die lag gehad. Sy kan net ‘n storie met soveel smaak vertel! Martie het my bederf deur my te leer melktert bak soos net hierdie bobaas bakster kan. Sy het baie waardevolle klein geheimpies gedeel en in haar eie handskrif haar koeksisterresep vir my in my boek geskryf. Sy het my ook leer vleg, en ons het selfs ‘n paar nuwe toertjies met geure te probeer! Sy het intussen begin bak met die geel mieliemeel waarvoor die Vrystaat bekend is, en vir ons elkeen ‘n sakkie na die herontmoeting in die Kaap gebring. Handgemaak deur Martie self!
Suretha het haar dierbare man saamgebring en ons het ontdek dat hulle vriende is met ons jarelange bure langs wie ek grootgeword het. Hoe klein is die wêreld nie! Ek kon Anja se vrolike sussie ook ontmoet. Dis nou die een wat saam met Anja die Makrolletjie in elke geur en kleur moontlik bak! Eers toe ek haar weer sien het ek besef hoe lief ek daardie laggie gekry het. Anja is werklik een van die mees spesiaalste mense wat op hierdie reis oor my pad gestuur is. En nou is daar twee van haar!
Tara het ons verras met die mooiste mini-Koekedoor, liewe klein Quinn. Hy kan sy oë nie van sy mamma af hou nie. Natuurlik wou ons almal hom opvreet en hy het dit maar genoë aanvaar. Dit moet wees omdat sy mamma so mooi natuurlik met hom is en hy dus ‘n baie gelukkige baba seuntjie is. Wens ek kon moederskap so gemaklik ingevaar het soos Tara!
Kanya het, buiten al die berge wat sy met haar fiets uitgery het nog net so ‘n dierbare vriendin vol grappe gebly. Ten spyte van al die ongelooflike sjokoladekoek skeppings wat sy vir verskeie troues en geleenthede intussen uitgeryg het! Ek weet nie hoe sy aan al haar idees kom nie, maar sy is Tarentaal-sonder-einde!
Sanet se koffiewinkel is nou eksponensieel groter en sy lyk skoon klein! Haar nuwe beeld pas haar uitstekend en sy geniet die lewe uitbundig! Kan nie help om FOMO (Fear Of Missing Out) te kry as jy haar hoor lag en gesels oor als wat sy beleef nie! Wessels is aan die tuinmaak. Ek sien baie uit om die tuin, wat hy as Koekedoor by die Garden World skoutuine gaan skep, te sien! Ek het deeltjies daarvan gesien terwyl ek nou in Johannesburg gekuier het, en dit lyk pragtig!
Die raakvatter Corli het natuurlik, buiten vir die wen van die reeks en die heerlike lemoengeure wat sy by die Innibosfees gebak het, ook haar resepteboek klaar geskryf! Ons is almal baie opgewonde om dit te sien! Van haar hoef ek nie veel meer te vertel nie. Ek dink ons almal weet sy gaan nog baie ver gaan!
Ons het van die ‘crew’ ook raakgeloop - dit het sommer weer goeie herinneringe teruggebring! Almal was saam soos ou vriende! Bakvriende vir ewig
0 notes
Photo
hoenderrrr 🐓🐥🐓 #hoofseun #hoender #breakfast #samoosa #goeietye #hoendervirbreakfast #feelingcool #bestetye #pickpick #byeschool #cheers
#pickpick#goeietye#cheers#feelingcool#byeschool#hoendervirbreakfast#hoender#breakfast#samoosa#hoofseun#bestetye
0 notes
Photo
#weekend #goeietye https://www.instagram.com/p/CeJ0oCKqhGfNHHqfd0BBPiV3eDLCYgJhmne4NQ0/?igshid=NGJjMDIxMWI=
0 notes
Photo
Die eerste aand terug saam by die manne het gesorg vir amper hekke breek en 'n paar mense se rustige aandjies versteur. 'n Heel skaflike Dinsdagaand met 'n paar stories om te vertel is wat ek dit noem! #stellenbosch #goeietye #teveel
0 notes
Photo
Sisters is the greatest gift my parents ever gave me. #iloveyouokay #amperampervakansie #goeietye
0 notes
Photo
Busy building a #Meccano frontloader for my son #Goeietye (Taken with Instagram at Wellington)
4 notes
·
View notes
Video
#goeietye music: @nagafujiriku https://www.instagram.com/p/CTMuCQSq3xKrD75V1-1r8dg6zKtcBNG8mf7X7Y0/?utm_medium=tumblr
0 notes
Video
Oktoberfest, Hillcrest Quarry. #goeietye #friends #beer #simplepleasures (at Hillcrest Quarry)
1 note
·
View note
Photo
Goeie tye with the Simons 👊🏼 #goeietye @tony_simons @mischief_tails (at Sunningdale, Blouberg) https://www.instagram.com/p/BqF4Rj-hopyPUbtpERnwqsPC51ghYBPRQYhKPQ0/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=kbrbnd2jbmfn
0 notes