#ZAMBIE
Explore tagged Tumblr posts
awfulrabbit · 5 months ago
Text
Tumblr media
Art fight 2024 Attack on Zambie! This girl's design is really charming. I just love the scales and the cool gradients!
Patreon — Kofi — Commission Info
4 notes · View notes
almanach-international · 3 months ago
Text
24 octobre : la Zambie célÚbre son indépendance
La Zambie cĂ©lĂšbre l’anniversaire de sa dĂ©claration d'indĂ©pendance Ă  l’égard de la Grande-Bretagne en 1964. Les Anglais occupaient le pays, connu sous le nom de RhodĂ©sie du Nord, depuis plus de 80 ans.
AprĂšs la fin de la Seconde Guerre mondiale, face Ă  la poussĂ©e des mouvements anti-coloniaux.  le Royaume-Uni a dĂ©cidĂ© de crĂ©er une FĂ©dĂ©ration de RhodĂ©sie et du Nyassaland, composĂ©e de la RhodĂ©sie du Nord, de la RhodĂ©sie du Sud (aujourd'hui Zimbabwe) et du Nyassaland (aujourd'hui Malawi), et de lui donner un statut semi-autonome. Les habitants de la RhodĂ©sie du Nord s'opposĂšrent Ă  cette dĂ©cision et dĂ©clenchĂšrent une sĂ©rie de grĂšves gĂ©nĂ©rales en 1960-1961. En octobre et dĂ©cembre 1962, la RhodĂ©sie du Nord a organisĂ© des Ă©lections pour son conseil lĂ©gislatif. Celui-ci a adoptĂ© les rĂ©solutions appelant Ă  la sĂ©cession du pays de la fĂ©dĂ©ration et exigeant une pleine autonomie interne en vertu d'une nouvelle constitution. Finalement, la fĂ©dĂ©ration a Ă©tĂ© dissoute en 1964. La RhodĂ©sie du Nord a Ă©lu son premier prĂ©sident Kenneth Kaunda, qui a pris ses fonctions le 24 octobre 1964 et a rebaptisĂ© le pays RĂ©publique de Zambie. C’est cette date est cĂ©lĂ©brĂ©e en Zambie comme le Jour de l'IndĂ©pendance (Zambian Independence Day), qui est l'un des jours fĂ©riĂ©s de la rĂ©publique.
Un article de l'Almanach international des Ă©ditions BiblioMonde, 23 octobre 2021
0 notes
chinemagazine · 4 months ago
Text
"La Chine et l'Afrique ouvrent un nouveau chapitre dans la construction d'une communauté à l'avenir commun"
200 entreprises chinoises poursuivent leurs investissements dans le secteur agricole africain, avec un stock d'investissement d'1 milliard
Article de CGTN – Le chemin de fer Tanzanie-Zambie (TAZARA), long de 1 860 km, qui relie Dar es Salaam, en Tanzanie, Ă  New Kapiri Mposhi, en Zambie, rappelle les relations de longue date entre la Chine et la Tanzanie. Au cours de ses 48 annĂ©es d’exploitation, le chemin de fer a transportĂ© plus de 30 millions de tonnes de marchandises et plus de 40 millions de passagers, devenant ainsi une artĂšre

0 notes
nervy-nerva · 11 months ago
Text
CAN 2024 : la RD Congo bute sur la Zambie d'entrée
Pour son premier match Ă  cette CAN, la RĂ©publique dĂ©mocratique du Congo a Ă©tĂ© accrochĂ©e par la Zambie (1-1), ce mercredi 17 janvier, au stade Laurent Pokou Ă  San Pedro, lors du deuxiĂšme match du groupe F. MalgrĂ© une dominante nette, les Congolais ont manquĂ© du rĂ©alisme offensif pour faire la diffĂ©rence.Dominateurs dĂšs l’entrĂ©e avec quelques actions, les Congolais ont Ă©tĂ© surpris par les Zambiens

Tumblr media
View On WordPress
0 notes
kermitteafrog · 2 years ago
Text
The ironic part is that the zombie apocalypse genre, as we know it, was invented as a anti-fascist allegory via The Night Of The Living Dead.
I’m not saying it’s fascist to enjoy zombie media but I do think there is a sort of fascist sensibility to the zombie genre. Like hordes of humanoid but deliberately dehumanized enemies that want to destroy everything you value which are okay to mow down in waves? Societies focused around building massive walls to enclose an isolated and self reliant community, and killing anything that gets too close to them? Even the logic of the zombie bite - a corruption from outside that destroys you from within and turns you into the enemy, which can only be stopped by self sacrifice and suffering (such as suicide, or in a less extreme case, amputation)?
Like again I get it, no one’s gonna watch the walking dead and start goosestepping immediately after, but I do think that this sort of story, intentional or not, taps into a lot of fascist impulses polluting the collective unconscious.
967 notes · View notes
2t2r · 10 years ago
Text
un petit éléphant contre 14 lionnes [vidéo]
Nouvel article publié sur https://www.2tout2rien.fr/un-petit-elephant-contre-14-lionnes-video/
un petit éléphant contre 14 lionnes [vidéo]
Tumblr media
0 notes
rausule · 1 year ago
Text
MA JoĂŁo Belo MAPUTO
ZAMBIE
TANZANIE
Amelia
Mosambiek
Nampula
Porto
1507 het die Portugese reeds 'n verversingstasie en fort op Mosambiekciland, die boot aandoenpunt op die handelsroete na die Ooste, gehad. Spoedig is die Portugese ins lood na din binneland van sowel Mosambiek as Angola uitgebrei. Teen die einde van die 16de eeu is die Portugese doelwit van uitbreiding gekanaliseer in die meer lenende poging om slawe in die hande te kry, en in die vroeë 17de eeu is tussen 5000 en 10000 slawe jaarliks van Luanda uitgevoer. In 1617, op soek na meer slawe, het die Portugese by Benguela 'n kolonie gestig war later deur Angola geannekseer is. Gedurende die volgende twee eeue het slawehandel die grondslag van Angola se ekonomiese oorlewing gebly. Teen die einde van die 18de eeu het die Portugese in Angola, soos in Mosambiek, dit onmoontlik gevind om die bandelte beheer Di administrasies van albei kolonies elk met 'n nedersetterbevolking van slegs sowat 1000-was swak en korrup
PKilemane
Beira
6 van Sofala
Moma INDIESE OSEAAN
ZIMBABWE
SUID-AFRIKA
Vile de
JoĂŁo Belo MAPUTO
stad en vernaamste hawe. Dit was tot 1976 bekend as Lourenço Marques ter ere van die Portugese handelaar wat die ashied in 1544 verken het. Die stad is aangelé rondom Portugese vesting wat uit 1787 dateer, en het in 1888 hoofstadstatus verkry. Maputo se hawe is per spoor met Suid-Afrika, Zimbabwe en Swaziland verbind. It w die land se belangrikste nywerheidsentrum, waar endewerk meubels, chemikalie en sement vervaardig word.
Moderne ontwikkelings: Gedurende 'n groot deel van die 19de eeu is die Portugese in Angola en Mosambiek beperk tot 'n aantal kusdorpe en onbeduidende handeldrywery Teen die einde van die eeu is Portugese koloniale ambisies egter deur mededingende Europese aansprake in Afrika aangespoor. In Angola het pogings om Portugese beheer na die hinneland uit te brei, gelei verskeie oorloë wat eers in 20ste eeu bevredigend beeindig is Soos in Mosambiek het die plaaslike bevolking die Portugese regering om verskeie redes tegegaan. waaronder die onregverdige administratiewe en handelsgebruike, dwangarbeid en werwing vir krygsdiens. Teen die eerste kwart van die 20ste eeu het dit gelyk of Portugal die teenstand underdruk het. 'n Beleid van assimilasie is gevolg, maar in werklikheid is gelyke regte in die kolonies aan betreklik min assimilados toegeken,
Die groei van nasionalisme: Ekonomiese ontwikkeling in Angola en Mosambiek was ters beperk tot 1961, 10e oorsese beleggings toegelaat is. Die oplewing in die koffiehandel in Angola en die ontdekking van minerale het immigrasie na die twee kolonies laat toeneem In 1951 is die kolonies tot oorsese provinsies van Portugal verklaar en is aan hulle 'n mate van plaaslike outonomie toegestaan. Die beperking van mag tot die wit inwoners en sommige
van die assimilados het egter die groei van nasionalismic gestimuleer
In Angola het verskeie weerstandsbewegings te voorskyn gekom. Die Volksbeweging vir die Hevryding van Angola (MPIA) is in 1956 deur Mario de Andrade gestig, die Nasionale Front vir die Bevryding van Angola (FNLA) onder leiding van Holden Roberto het in 1962 na vore grkom, en die Nasionale Unie vir die Algehele Onafhanklikheid van Angola (Unita) onder leiding van dr. Jonas Savimbi in 1966 In Mosambiek het drie nasionalistiese organisasies verenig as die Front vir die Bevryding
van Moumbisk (Frelimo) onder dr. Eduardo Mondlane wat in 1969 opgevolg is deur Samora Machel Frelimo-guerrillas het teen 1974 groot gedeeltes van die land beheer, en hoewel Portugal tot 100 000 troepe na elke kolonie gestuur het, het die uitgerekte oorlog uitgeloop op die verkryging van onafhanklikheid deur albes gebiede nĂĄs militere staatsgreep in Portugal Angola na onafhanklikheid: Gedurende die oorgangstydperk tussen direkte Portugese beheer en onafhanklikheid het die drie vernaamste bevrydingsbewegings, die FNLA, die MPLA en Unita, grwedywer om beheer van die toekomstige regering Die Portugese owerheid, haastig om die land te ontruim, het op 11 November 1975 die regeringsgesag oor gedra na die MPLA, die sterkste beweging in Luanda Dr. Agostinho Neto bet president ge word en geprobeer om Angola volgens die Kommunistiese model te hervorm. Burgeroorlog was onvermydelik, en duisende inwoners het uit die land gev
Beira (113700) is in 1891 gestig. Dit is ook 'n belangrike hawe en per spoor mes Zimbabwe, en Zambie verbind. Nampula (126 126) in die noorde van Mosambiek is per spour mit Mosambiek Nacala, Lichings (naby die Malawi-meer) en die binneland verbind
Ekonomie: Na onafhanklikheid in 1975 het die ekonomie agteruitgegaan, maar dit het sedertdien tekens van herstel getoon Landbou is die hoofheon van inkomste, en die belangrikste gewasse sluit in mieles, kasjoeneute, katoen, suiker, tre, piesangs, kopra en sisal Opdie binnelandse gras vlaktes word beeste geteel
Mosambiek se hidroelektriese potensiaal is die laaste jare in toenemende mate untwikkel, un vorm 'n belangrike bron van inkomste. Die Bassa skema in die Zambezi, wat telp bou het, is in 1974 voltooi, en in 1977 het Suid-Afrika elektrisiteit van die skema begin koop Suid-Afrika bet betreklike uitgebreide handelsbetrek
kinge met Mosambiek behou, en die ondertekening van die Nkumati-verdrag in 1954 het gehelp om die weg te haan vir Bouer ekonomiese samewerking
Geskiedenis
Teen die 10de eeu het Arabiese Moslem handelaars so ver kid sous Sofala, tussen die Zambers- en die Sare-vier in die huidige Mosambiek, gevorder die 11de en die 15de reu is sowat 40 dorpe langs die kus aangele en handelsroetes na die binneland ingestel
In die om Islam te uitourlé deur 'n sectos na die Coste rondom Afrika te vind, het die Portugese in 1482 be trekking met die Kango koninkryk net suid van die benede lope van die Kongorivier aangeknoop. Teen die einde van die eeu het Vasco da Gama daarin geslaag om om die said kus van Afrika te seil en die seeroete na Indie te open. Teen
Suid-Afrikaanse troepe, wat sedert Augustus 1975 op veriock van die regerings van Osambo en Kavango die Ruacana- hidroelek triese prick op die grens van Namibië en die belangrike keerdam en Pampitasic by Calueque in Suid Angola beskerm het, is in Maart 1976 uit die gebied onttrek, maar het die grens later weer oorgesteek om rebelle van die South West Africa People's Organisation (Swapo), wat Namibie hinnegekom het van hasise in Angola, beveg. In 1954 het die Suid-Afrikaanse en MPLA-gering ooreengekom om gesamentlik toesig te hou oor die onttrekking van Suid-Afrikaanse an Swapo-magte uit Suid-Angola.
Na die dood van Neto in 1979 het José Eduardo dos Santos president geword Teen die einde van 1986 het die Angolese regering steeds 'n stryd om beheer van die land teen Unna gevoer. Daar was nog sowat 30000 Kubaanse troepe en tegnici in die land, en geen teken dat die burgeroorlog aan die afneem was te
Mosambiek na onafhanklikheid: In September 1974 het Portugal die gesag voorlopig aan Frelimo oorhandig en Machel het staatshoof geword. Op 25 Junie 1975 het Mosambik amptelik onafhanklik geword, en tot sy dood in 'n vliegamp in 1986, het Machel die land volgens die Kommanistiese model georganisent Hy is deur Joaquim Chassano opgevolg
Die Mosambiekse Nasionale Weerstandsbeweging (MNR of Renamo) het in 1976 na vore gekom en was teen 1984 aktief in al tien provinsies. Die ondermynende bedrywighede van Renamo en die Mrican National Congress (ANC), wat Suid-Afrika san basisse in Mosambiek infiltreer, asook die algemene ekonomicse aperuitgang in die subkontinent, het die weg erbaan vir nouer samewerking tussen die Frelimo en die Suid Afrikaanse regering
B President Jove
Hoewel betrekking tussen die malhanklike Mosambiek en Sus Afrika gespanne was, is bande soos heeltemal verbreek nie, en die ondertekening van die Nkomat-veiligheidsverdrag tussen die twor state op 16 Maart 1954 was poging om insurgensie in alhei lande aan bande te i en klimaar te skep vir vrede en stahilitoit. h voorvette vir huitriande bystand en heleggings.
0 notes
Text
Mondial 2023 : l’Espagne qualifiĂ©e pour les 8es de finale !
Tumblr media
La sélection féminine de football a validé son billet pour les 8es de finale de la Coupe du monde 2023 en battant la Zambie par 5 buts à 0. Les Espagnoles semblent bien partie dans ce tournoi.
Crédit photo : jorono/Pixabay
0 notes
entreprend · 2 years ago
Text
Appel Ă  propositions pour des demandes de financement pour l’annĂ©e 2024, USADF
La Fondation des Etats-Unis d’AmĂ©rique pour le DĂ©veloppement en Afrique (USADF) invite les coopĂ©ratives agricoles africaines, les groupements de producteurs, de transformateurs et les entreprises Ă  soumettre des demandes de financement pour des subventions de financement et l’assistance locale de solutions innovantes qui vont accroitre les capacitĂ©s des organisations pour augmenter les revenus,

Tumblr media
View On WordPress
0 notes
imjustavenuxwithaboomerang · 6 months ago
Text
Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media
zombies + text posts
(2 3)
276 notes · View notes
hurrakka · 2 years ago
Text
Tumblr media
Me and my friend playing re 6 in a nutshell (leon is me lol)
1K notes · View notes
krystal-kade · 5 months ago
Text
Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media
50 notes · View notes
deeply-unserious-fellow · 6 months ago
Text
Tumblr media Tumblr media
HAPPY ZOMBIES DAY EVERYONE!!!!!!!! I'm gonna throw up :)
I just took the background from the original picture bcuz I didn't feel like redrawing it or making my own. We love short cuts here
Also man u can really tell I lost steam by the time I got to Wynter...
56 notes · View notes
chinemagazine · 1 year ago
Text
La Chine et la Zambie vont améliorer leurs relations
Les présidents chinois Xi Jinping et zambien, Hakainde Hichilema, vont élever leurs relations au rang de coopération stratégique global.
Le prĂ©sident chinois Xi Jinping s’est entretenu le 15 septembre Ă  PĂ©kin avec son homologue zambien, Hakainde Hichilema, les deux hommes ont annoncĂ© l’élĂ©vation des relations sino-zambiennes au rang de partenariat de coopĂ©ration stratĂ©gique global. Le prĂ©sident zambien effectue une visite d’État en Chine du 10 au 16 septembre Ă  l’invitation du prĂ©sident chinois, Xi Jinping. Ce dernier a dĂ©claré 
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
werewolfvanillapotato · 8 months ago
Text
Tumblr media Tumblr media Tumblr media
Eliza being real
103 notes · View notes
menheim · 8 months ago
Text
First look at the outfits for Eliza & Willa in Zombies 4: Dawn of the Vampires
“Did you miss us?? đŸșđŸ§Ÿâ€â™€ïž Here’s the #FirstLook at Willa and Eliza in #ZOMBIES4: Dawn of the Vampires”
59 notes · View notes