Tumgik
#Stokkies
stokkies2022 · 2 years
Text
Tumblr media
Launching new Stokkies flavour this weekend: milk chocolate Mousse
Facebook: @stokkies2022
1 note · View note
otherkin-confessional · 11 months
Note
The literal best thing for species dysphoria for me was this cheap gas station beef jerky. I think the gas station owner dried it himself because it was incredibly tough and dry, most folks don't touch it. Thankfully for me however it's like a human safe version of a rawhide for dogs. It's strangely affirming to gnaw on some tough meat stick with all my might for nearly an hour.
Like chewy stim toys just never worked for me since I would tear them up and end up feeling super tempted to eat the plastic (dumb dog moment) and squeaky toys were too loud, but those beef jerky sticks are perfect. They're edible AND quiet
🌌
38 notes · View notes
Text
Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media
ayyy thanks for coming out to stream this week! Here are the cards that folks have paid for me to write during stream!
Image ID's under the cut
seven white cards against dark brown woodgrain. each card has calligraphy written on it as follows:
pink ink: I bet if we undevilled Stokky they'd be a dilf: bought by @naivetyandwoolysocks
dark brown ink: Dad, can I have magical Dysentery?: bought by @sablefoxx
lavender ink: Grandma, it's me, OSHA Regulations.: bought by @dragon-of-the-stars for @alumbianchronicler
light brown ink: The bear is a medium weapon.: bought by @toddnyallison
sparkly red ink: Microdosing unspeakable things/ the things: yah! wah! hoo!: bought by @ghostchilismoothie
sparkly red ink: The Server Braincell Is Mine.: bought by @dragon-of-the-stars
magenta ink: Pablo is content with mild arson. for now.: bought by @different-felix
129 notes · View notes
vriendenboekjes · 1 year
Text
onvoltooide lijst beste (spreek)woorden/gezegden
alle gekheid op een stokkie
wat in het vat zit verzuurt niet
uit je doppen kijken
elk huis zn kruis (heerlijk christelijk. ik ben letterlijk jezus)
al draagt een aap een gouden ring tis en blijft een lelijk ding
kneut (als in rommel)
waar het hart vol van is, stroomt de mond van over (lief!)
griebelgrauw
lust voor het oog
iets door de vingers zien
14 notes · View notes
kokorodachidanii · 2 years
Text
Another Headcanon
That Stok has really really really really really really really really really really really really sharp teeth for his species
As well as really really really really really really really really really really really really sharp claws
If Syl hadn’t kicked him and Harvax off the podium he SO would’ve torn her apart
He killed an arachno-morph once and Ripov paid them 💲A FLARP TON💲
He likes to randomly pounce on random creatures like a lion
And if he ends up killing them he and Harvax basically get a free meal
One time Badlands Dan and his gang witnessed this and none of them were okay
Dan: Stoooooook that kiiiiiils peopllllle :(
Harvax: Good boy Stokky :)
@red-ruby-wings
2 notes · View notes
vrystaatstories · 11 months
Text
Die Wonderklippie
Mossieman en die Wonderklippie
Mossieman en die Wonderklippie Net soos die meeste kinders in die Vrystaat, het Mossieman en Geronkie die Donkie baie speelgoed gehad toe hulle kinders was. Die beste speelgoed in die hele wêreld kom van die Vrystaat af – dolosse, kleilatte en ketties om skaapappeltjies mee te skiet, slingervelle, ertjieroere, kennetjie-stokkies, ghoens en albasters en giffies. Net soos Mossieman en Geronkie,…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
rausule · 1 year
Text
Tumblr media
Het 'n 'wi' swaard in die hand geskiet-
SCANNA GO 00 SOOS
MS A PRESENT FRAE ANTIE PR WELL WEAR
OCH! EK SAL 'N STOKKIE KRY DAARVOOR
Die tartan terreur van die land!
ROWF
KOM DAN
JY BRUITE
O'MICHTY
OLE
JULLE KAN DIE TARTAN LEWE BESKEER!
SLEGS PLASTIEK
MAAR DIT HET
DIE
SLAM
KILTY CAULD BUM HA HA!
JULP!
JAP JAP
Tumblr media
HULP 1 'N TARTAN TERROR
THON WAS A
MANGAAT LADDIE
O!
OHO
Meneer WALL-TER
MCRALEIGH, BY YER DIENS MAAM
HULLE
VOLLE MOORD
NOU JY W
RASCAL
JINGS
MOORD? SIEK KRY KILT WANNEER EK HAME GAAN! TENSY
KAN JY DIT IN WYER MAS WAS PLAK, PRIMROSE?
ASSEBLIEF
CANNA HAE MY
OP WILL SE TERUG HUIS
KILT OK
LAD WORD GESIEN IN AYE, WEL JA
'N VUIL ROK, NOU
ek HEH!
MAAR
SY MAIR OA MINI-KILT NOO- SHRUNK IN PRIMROSES WASH
ACH AHM FAIR PLAID OVE
Tumblr media
Kilted an 'wi' gladius in hand-nam rex mīlitēs Rōmānī et druides uti possunt. Caio Cesare
SCANNA GO 00 SICUT HOC
MS PRESSUS FRAE AUNTIE PR WEAR
OCH! Aliquam baculus Faciam hoc
Terrorem tartani, o terra!
ROWF
AGITE tunc
BRUTI?
O'MICHTY'
OLE
CANNA VIVET TARTANNE!
Plastic solum
VERO DID
THE
SLAME
KILTY POSSUNT BUM HA HA!
YELP!
YAP YAP
HELP I TARTAN TERROR
THON A *
FORO LADDIE
O!
OHO
EQUES TER
MCRALEIGH, AT YER SERVICE MAAM
UTUL
HOMICIDIUM
Nunc W
RASCAL
JINGS
CAEDIS? MALE EXCIPIO KILT cum EO HAME! NISI'
Potuistine hoc in WYER MAS lavare, primrose?
SODES
CANNA HAE MY
DE TESTAMENTUM DOMUM
KILT Okay
Puer Bein in AYE bene VERO
SORDIDUS oram, now
HEH ego!
SED
EJUS MAIR OA mini-KILT NOO- tumultus in primroses wash
ACH AHM RECTUS LUSUS OVE
0 notes
pizza-ra-bizza · 2 years
Text
GEKLEURDE HAAN BRAAI
Tumblr media
sogenaamde nul kilometer: Boer maak 'n plan Thomo: Ritme van Rum en Cola en Braai I Braai In onlangse jare het ons 'n herontdekking van die kostradisies van ons land gesien, SPIES van GEKLEURDE HAAN, UIE en GEMMER met TRICOLOR RAJA en GROENTE-JOGURT Die bestanddele: 600 g gekleurde vleis (haan, lemoen, vuala') 75 g Raja Marsala tricolor quinoa 125 g sojajogurt 50 g vars gemmer 1 bossie sprietuie 1 lemmetjie 5 g komyn 100 ml ekstra suiwer olyfolie Sout na smaak. peper soos nodig. Resep: Skil en was die haan. Sny dit in stokkies en laat prut dit in 'n wok-tipe pan met 'n druppel olie, die fyn gekapte sprietuie en gemmer en 'n knippie sout. Bedek en kook oor lae hitte. Kook intussen die quinoa in soutwater vir sowat 10 minute. Dreineer en geur met 'n emulsie van olie, lemmetjiesap en komynsaad. Sout en peper. Sit die wortels voor en vergesel dit met 'n lepel quinoa en sojajogurt aan die kant.
0 notes
rebrandtdebibls · 2 years
Text
Tumblr media
AVENIER
Hene, mens, hy kom ja mos uit vel en vleis hier aar en toe hy afklim, yk dit of hy hierdie wêreld gans en al nie ken nie. Hy 't 'n kar so nat uit die kas en hy dra 'n paar geel newwies en die hare is net danig geolie. Toe ek hom bas gesien het, was hy 'n hand hoog, maar nou 's hy 'n yslike hemel besem... Kyk die wêreld deur van stokkie tot beentjie en trek nogal sy neus op Hier wil hy darem nie bly nie, sê hy. Nou vra ek jou: Ek ken sy mense of ek hulle met die mes gemaak het. Vir hom ken ek van hy papklein was en sy ou ma het so 'n akkerlyfie gehad, so 'n ronnetjie, so op mekaar. Ken jy hulle? Hulle het op vleis en dooikooi grootgeword. Sy ou pa het altyd hier in sy hand kom sit huil wanneer die jakkals van sy goed gevang het die ou sleg. Hy was nou so sleg, as jy hom kop-afgesny het, het hy nie eens gebloei nie. Sommige mense het gese hy't 'n klap weg.
Nou kom wip hierdie fatsoen hom teen ons. Vergange het hulle met al wat veeding is, hier by ons gesit tot met growwe vee ook. A ja nee, hy't darem 'n kop soos 'n Bybel en 'n bek soos 'n poppegaai. My ou man wil gaan waterlei, want die leidam is stil vol, maar meneer sit hier en woorde breek tot droog sononder Dit is ons tant Sarie, een van ons taalmakers, wat so praat.
Ons het nie soveel seëninge, geld of pronkerige goed soos die voorwêreld nie, maar ons het ons taalmakers. Hier praat hulle die taal so van sy ma af en hy is vars en soos 'n
miershoopbrood. Ons het hier nie 'n ou vaal taaltjie met 'n lang sousie 'n mens in baie ander dele teekom nie. Ons kruie hom met wat hy moet hê, tot hy vars en skerp op die tong is. As hulle hier 'n nuwe woord nodig het, maak hulle hom, want ons bodem het baie bestanddele. Anders vat hulle 'n versionste ou woord, trek hom kaal uit,
tooi hom weer op, en jy ken hom nie. Of nog anders haal hulle 'n vergete woord uit sy nessie, sit hom op 'n ander plek, en hy lyk glad anders. Hulle het beslommernis en omslagtig gevat en daarvan omslommernis gemaak. Dingetjie was al toe onder die stof, maar toe vat hulle hom en sê: Bring 'n dingetjie vir 'n bietjie melk." Ons het hier growwe druppels, dit het leistraal gereen" en nou weer die splinternuwe: atoomlug. As die lug warm en droog is
en hy laat die veld vinnig verdor, het ons 'n atoomlug. Waar die man bly wat eerste sy as af geskrik het, weet ek nie, maar wat ek weet, is dat ons Bruinmense hier die eerste oogwater teruggedruk het."
Naas die Namakwalanders, Boesmanlanders, studente en Kaapse Bruinmense is ons plattelandse Bruinmense die fynste taalsmede. Hulle kan met woorde goël en speel. Hulle maak woorde op hul kop staan, gooi hulle in die lug, vang hulle weer en dan is hulle splinternuut. In die skeerhok maak hulle die kis oop en haal die beste daaruit. Tussen die
klap van skere kry Afrikaans 'n ander voorkoms. Daar word nou gepraat!
Gewoonlik gebruik ek ses skeerders, 'n sorteerder, vloerman, vaggooier en loksman. Wanneer dit stil word omdat hulle teen mekaar jaag, teen die tyd, teen die behoefte aan geld, sit Gert, die loksman, hulle altyd aanmekaar, sommer so domweg.
dise, Floorsie, jy moet daardie wol regvat. Jy staat werk met ronde handjies. As die kondokter omkom, val jou pale." nie. Hy het 'n status en buitendien, hulle span hom altyd oorkruis as hy sy mond Piet praat nie juis nie, want dit betaam die voorman nie om te veel te babbel durf oopmaak.
e
e
Af en toe waag hy darem 'n woordjie, maar dan kap een hom dadelik. Nes wa-wag, oom. Oom moet knip. Oom skeer hoeka so klein." Neels kom regop. Ai, hierdie sker van my is vanmöre morsdood. Kan m
,,Nee, maar jy moet hom brandslyp," sê Petrus. ..Dis mos 'n nuwe sker. Het jy weet hoe dit met hom is nie." hom al ooit deurgeslyp?" Dis nie die sker nie, Petie," sê Frans, die stille. Dis maar oor Neelsie so
swak is. Ek sien mos hy lé aan by daai ronde dingetjie in die onder-kroek." Jullie is sommer stuitig," sê Neels verleë. .,So 'n mal skoen sal ek nie aantrek nie. Ek is 'n weeskjeend. Ek moet op my skêre le sodat die kleintjies kan eet. Ek het nie tyd vir rondstaan nie. Toe maar, my ou blompot," sê Harry met 'n skerp sarkasme, want Neelsie is nie van die mooiste nie,,,hou maar net. Vanmiddag help ek jou die disselboom
Jy meen, Harry." praat Frans saggies tussenin om weer 'n ding aan die gang te sit, jy gaan vanmiddag Petie se oogwater terugdruk?" Nee, maar hy kan maar kom," se Petrus. Ons kan maar la 't dit op die vuls afloop... Waar wil Harry my oogwater terugdruk? Ek is nou nie ou Koos Klos
nie.
Hy pluk die weerspannige mofooi reg en druk haar tussen sy knieë vas.
Nee, stilsit, ousie," sê Petrus. Gee maar jou rok vir die oubaas, my
hondjie." Julle kan maar jae as julle wil jae, my ooms," vermaan Gert van die lokstafel af. Onthou net julle moet netjies afhaal. Niks se gefoetery nie. Niks gestukkendsnyery nie". Nee, maar ons weet, ou grootman," sê Harry. Ons sny mos darem al van ver
So gesels hulle dag ná dag. As 'n man praat, lag en koggel, dink jy nie so baie daaraan hoe of jy met die skeergeldjies gaan rondkom tot die volgende skeer nie. jy dink nie daaraan dat jy aan't oud word is en nie meer kan byhou nie. Jy praat, want dan vergeet jy van 'n rug wat wil breek en 'n vinger wat pyn of hy En onder die lag en koggel word 'n taal gemaak met die ruik van die veld in fyt het. elke woord- en so sappig soos kambro.
af,
, of hoe, Petie? Ons ken mos darem die wet."
0 notes
stokkies2022 · 2 years
Text
Stokkies & S'mores will celebrate 1st year's anniversary with Friday Night Lights on 31st March
Tumblr media
0 notes
stokkiesskulpies · 6 years
Photo
Tumblr media
#Stokkies & Skulpies *unforgettable memories are made here* www.stokkies.ci.za #accommodation #SA #self-catering #Easter Cape #4 stars #pebble beach #travel #dream trip #private #memories #unforgettable (at Stokkies & Skulpies) https://www.instagram.com/p/BtNw91DFPIC/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=165r0ru7m4wyz
0 notes
vriendenboekjes · 1 year
Text
nee maar alle gekheid op een stokkie, al valt het kabinet vanavond, dan weet ik alsnog niet of we er beter uitkomen. Rutte weg is een grote droom maar 1) gaat er dan überhaupt iemand anders worden gekozen 2) is een niet-gevormd kabinet weer minder aansprakelijk te stellen om wat ze doen in de tijd dat ze niet tot formatie komen en 2.1) hoe enorm lang gaat de nieuwe formatie dan duren 3) moet er niet aan denken dat vd plas of een andere rechtse gekkie de premier wordt
2 notes · View notes
vibinginthevast · 3 years
Text
"Je stokkie is te kort" en z'n hengel is ook niet lang genoeg😏
8 notes · View notes
rausule · 1 year
Text
BAANNOMMERS TYDENS OLIMPIESE SPELE EN WERELDKAMPIOENSKAPPE
Tumblr media
BAANNOMMERS
Nommer
Huidige Olimpiese rekord Vroue M
Mans (M)
992 sek 19.73 k
10.62 sek
100m
21,34 sek
200m
48.65 sek
400
43,50 k
1 min 53.43 sek
BAANFEITE
Standaardatletiekbaan is minstens 400 m lank en daar kan ses of meer lane wees.
Wedlope van tot een ronde lank
word in hul geheel in lane afgele
Atlete hardloop linksom in wedrenne van 200 m en langer.
Iman 43.00 sek
800
Middelafstand
3 min 53.96 sek.
3 min 32.53 k
1500m
8 min 26.53 sek
3000 m
5000m
13 min 5.59 sek
31 min 5.21 sek.
10 000 m
27 min 21,46 k 37,40 sek
41.80 sek
4x100 m
SKOENE
Spykerskoene pas styf is lig en het gstens elf spykers, Pallopskoene bet nie spikers nic
3 min 15,17 sek
4 x 400 m
2 min 55,74 sek
12.38 k
100 m
Hakkes
110 m
12.06 sek
Spykerske
46,78 sek
53.17 sek
400 m 3000 m
8 min 5.51 k
Hindamis
2 uur 24 mn 52 k
42.195 km
2 uur 9 min 21 sek
Marathon
Spykers help die
44 min 32 sek
10 km
Stap
20 km
1 uur 19 min 57 sek
50 km
3 uur 38 min 29 sek
PISTOOL
'n Afsitterpistool word in die lag afgevuur om die begin van die wedloop aan te dui Waar 'n elektroniese tyd toestel gebruik word, sit die pistoolskoot dit outomaties aan die gang
WEGSPRINGBLOKKE Wegspringblokke bied 'n ferm stut
waatteen die naelloper met die weg spring kan druk. Die blokke word net agter die weg
springstreep in die baan vas gekap. Wegspringblokke word gewoonlik in naellope to 400 m gebnik
Verskuifbare
1500m
BAAN
Die wegspringstrepe vir die baannommers word hier- ander aangedui.
3000 m en 5000 m
Agterste pylvak
3.000 m hinderniswedinop
Bane van internasionale gehate het 'n sintetiese oppervlak. gewoonlik van 'n rubber- samestelling
200 m
Atosse, 400 m. 400m hekkies
BEGINPOSISIES
Die 100 m naelloop en 10 m-en 110 m) hekkieslope het 'n reguit wegspringstreep. Die wedlape oor 200, 400 en 800 mg het verspringende wegspringstrepe.
In langer wedlope spring atlete agter 'n geknumde streep weg
10 000 m
500 m
100 m 100m hekkies
Wenstreep vir alle nommers diesetide
Verspringende wegspring
110m hekkies
NAELLOOP
Op jul merke Die atleet beweeg na die Hy druk met dic hal van wy voete daarteen. Hy plaat sy hande agter die wegspringstreep
Gereed Die atleet kom half orem terwyl hy vooroor lenn. Hy wag in hierdie posisie tot dat die afsit terpistool
Weg Die atleet lig wy hande op. Hy bring sy agterste been na vore en druk met sy ander heen teen die blok
Die einde Die atlete leun vorentoe by die wenstreep. Die wenner is dic person wie se forso of rump die wen- streep cente Gorteek.
word.
gedruk
Hy mag we have de dgard wir, unders is dit 'n geldig ungpring
Die gesone is
Dhe duke is 28 10
4x100 m
In dié aflac loop steek 'n atleet sy hand na agter uit om die stokkie van w neem, winder om to kvk
STOK Die stokkie is 'n gladde, bol buis van metaal of plastick maar is warns ook van hout.
AFLOS
Elk van die vier spanlede hardloop een deel of been van die aflos
Die eerste deelnemer dra 'n stokkie en gee dit in die oorgeesone aan die volgende atleet.
Indien 'n 'n stokkie laat val, moet daardie persoon dit optel.
4 x 400 m
In die aflos kyk atlete sus ferug aan die stok van 'n spanmaat te ontvang
192
1 note · View note
silverdukes · 5 years
Text
TAG GAME
Rules: Tag 12 people and write your 12 favourite sayings (proverbs, names for things, jokes, etc) in your native language down along with a direct translation. If you want to, you can give an explanation! Or not!😈
1) "Hy groei 'n baard deur sy keel." - He's growing a beard through his throat. ~His voice is starting to break.
2) "Jy krap aan die leeu se balletjies met 'n baie kort stokkie." - You're scratching the lions testicles with a very short stick ~ You're looking for trouble
3) "Soek jy brood of soek jy aandag?" - Do you want bread or do you want attention? ~ Typically used when someone is starting to annoy you
4) "'n Hasievanger wees" - To be a bunnycatcher ~ A lesbian (this one is very very cute)
5) "'n Stoftrappertjie" - A dust treader ~ Someone who is very short.
6) "Spookasem" - Ghost's Breath ~ Cotton Candy
7) "Moenie jou dinge in gate druk nie en moenie jou gate in dinge druk nie." - Don't stick your things in holes, and don't stick your holes in places. ~ kinda explanatory on it's own...
8) "Hulle lyk asof hulle mekaar se suurstof wil steel." - They look as if they're trying to steal each other's oxygen. ~ Really intense making-out.
9) "'n Klap van die windmeul weg hê." - To have been hit by a windmill. ~ Not sound of mind; a little insane in the membrane...
10) "Jakkals trou met Wolf se vrou." - Jackal is marrying Wolf's wife. ~ It's raining amd the sun is shining (the weather phenomenon)
11) "Skouer-vlieg" - Shoulder fly ~ A backseat driver
12) "Kom ons speel voëltjie-voëltjie: ek fluit en jy vlieg in jou moer in." - Let's play birdy-birdy: I'll whistle and you'll fly into your nut (bolts and nuts) ~ A funny way of tellimg someone to go to hell.
There! All done! Tagging: @immacryyowzah @masonmerger @baedhros-russan-doll @smiles-and-peace @unyielding-as-the-sea @semperaeternumque @ta-ka-shi-ma @gorthaur-the-gay @doitsucat @zealouswerewolfcollector @zenlesszen @dualcrescent
23 notes · View notes
mickiecoxa-blog · 4 years
Text
https://scandal.su/imbewu/
Imbewu Watch Online I honestly don't feel sorry for Boniswa, I'll never forgive her for what she's doing to Chumani!! 😤😤 Thembeka and Mthunzi must finish her..after that Thembeka must finish Mthunzi
Tibi is just too sweet he gets straight to my heart
Tibi’s PRAYER, got me emotional 😭
Watching from Botswana 🇧🇼
Stokkies must learn to shut it, his face-PRICELESS!!
Xolile and Romeo have literally had the longest honeymoon 🙄 they should be back
Xolile and romeo's child is very lucky to be born into 2 rich families😇😇
 Xolile is hella annoying🙄 everything is about her,her,her,her,sheeeesh🤦🏽‍♀️
Romeo can never do wrong in his mother's eyes😂 I wish I had a mom like Grace😏 I could get away with a lot😋💃😂
😂😂😂 guys did yall see how Jewel stood up next to Didi like yeah im with mumzy on this one.
Mama ka Jewel tShadow put on your wig girl let's see you seduce your way out of this one
 his line killed me, Didi hai
Am in love with Dintle and Romeo's scenes. I always put them on replay 😂😂😍😘
Mama ka Jewel 😍😍😍😍...that’ was cute
Grace is so sweet and very understanding 🤔😍 I love her relationship with Romeo. Looks real 😍😍
Can romeo stop helping these pipo... What's with this telemundo love.?
The Langa family saga is boring asf I skip it like literally 🤯
Boniswa speaks Grace's launguage hayibo. Love south african pple
Eish that was soo sweet.. Ka Shado is in hot water, i hope she gets locked away for a long time
Shado your time has come... Mthunzi is giving me stressLoving Scandal from Ghana
Shado don't look so smashing hot anymore😒Amazing what a weave and make up can do hey 😏
Boniswa speaking sepedi 💖
I think that's the first time Q called Mama Jewel Mama Jewel
Grace is such a sweet mum Romeo is a very smart boy
Grace is such a sweet mum Romeo is a very smart boy
Quinton you are in hot soup the minute shado talks its over am sure you gonna look for a lawyer straight away. Didi haibo front page hahahhaa that made my day... Grace said she was too young to be a gogo...now she wants all in! He is back! Now whatHope shado's saga is not gonna last as mthunzi'sa
Am I the only one who sees that Mthunzi's beared is always nicely shaved. How is that possible for a guy who has been in a coma for more than a month. Dintle wants a fanpage
https://scandal.su/imbewu/
1 note · View note