#Bybel vers
Explore tagged Tumblr posts
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Filippense 4 : 13
0 notes
misswifi · 3 months ago
Note
Hey, ek lees my Bybel vandag en ek kom af aan 'n vers wat ek nou vir almal stuur wat ek ken so hier kom dit ~
Ek bid dat julle liefde meer en meer sal word sodat julle alles beter sal verstaan en sal weet watter dinge is die regte dinge om te doen. Dan sal julle harte heeltemal skoon wees wanneer Christus weer kom, en niemand sal kan sê dat julle vir hom probleme gegee het nie. Filippense 1:9-10
Dis net so mooi. Ek bid regtig al hierdie dinge maar Paulus sê dit so veel mooier 😂 nie soos ek wat gaan soos, "uuh, God, um, baie dankie dat U so wonderlik is, um, uh, uh, ek bid dat U by my maatjies sal wees, um, help hulle om in U te glo, uh, amen ek dink" nie, lol. Gelukkug is God 'n God van alle tale, selfs die raar "noag-taal."
Bly lekker, maag die Here jou dag en nag seën
Baie dankie vir die vers! Het dit nogal nodig gehad na die laaste week (nee jinne dit was n rowwe week).
Ja dit is soo ek sukkel selfs daar meer om te bid somder dat ek woorde mix of meer "kinderlik" klink. Maar God bly lief vir ons en verstaan dit no matter wat. Dit hoef nie perfekt te wees nie, net soolank jy jou liefde en dankbaarheid vir hom wys en sê. Ons bly dankbaar vir die Here wat ons lief het. Selfs die raar "noag-taal" 😂
Dankie vir die ask en mag Die Here ook jou dag seën!
1 note · View note
shammah8 · 10 months ago
Text
In ’n wêreld gevul met chaos en onsekerheid bly een ding konstant – God se liefde. Dit is 'n liefde wat alle verstand te bowe gaan, 'n liefde wat onwrikbaar en onvoorwaardelik is. Soos ons in die dieptes van die Skrif delf, ontdek ons die skoonheid en betekenis van 'n liefdevolle en lewende verhouding met ons Hemelse Vader.
 
Om God se liefde te verstaan:
 
Die Bybel dien as 'n gids om God se liefde te verstaan. In 1 Johannes 4:8 lees ons: "Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde." Hierdie kragtige vers herinner ons daaraan dat liefde nie net 'n eienskap van God is nie, maar dat dit Sy wese is. Dit is die fondament waarop Hy ons geskep het en begeer om 'n verhouding met ons te hê.
 
God se liefde is nie gebaseer op ons prestasies of status nie; dit word verniet gegee aan almal wat Hom soek. Romeine 5:8 illustreer hierdie waarheid pragtig deur te sê: "Maar God bewys Sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was." Ten spyte van ons foute en tekortkominge, bly God se liefde standvastig en onveranderlik.
 
'n Lewende verhouding:
 
Om 'n lewende verhouding met God te hê, beteken om aktief na Sy teenwoordigheid te soek en Hom toe te laat om ons lewens te transformeer. Dit behels dat ons ons wil aan Syne oorgee en op Sy planne vir ons vertrou. In Jeremia 29:11 belowe God: "Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee." Wanneer ons Sy liefde aangryp en Hom toelaat om ons te lei, ervaar ons ware vervulling en geluk.
 
Om 'n lewende verhouding met God te bou, vereis dat jy tyd spandeer in gebed en Sy Woord bestudeer. Psalm 119:105 herinner ons dat Sy Woord 'n lamp vir ons voete is, 'n lig op ons pad. Deur die Skrif kry ons wysheid, aanmoediging en leiding vir elke aspek van ons lewens. Dit is in Sy Woord waar ons die dieptes van Sy liefde ontdek en die beloftes vind wat Hy vir ons in gedagte het.
 
Die impak van God se liefde:
 
God se liefde het die krag om lewens te transformeer en genesing ná gebrokenheid te bring. Dit gee ons hoop in tye van wanhoop en krag in oomblikke van swakheid. Wanneer ons Sy liefde ervaar, moet ons dit ook met ander deel, soos die opdrag in 1 Johannes 4:11 aan ons gegee word: "Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te hê."
 
God se liefde bring vreugde en 'n gevoel van vervulling in ons lewens. In Psalm 16:11 verklaar Dawid: "U sal my die pad van die lewe bekend maak; versadiging van vreugde is voor u aangesig, lieflikhede in u regterhand, vir ewig." Wanneer ons in God se liefde bly, vind ons ware vreugde wat enige tydelike geluk oortref wat die wêreld bied.
 
God se liefde vir ons ken geen perke nie. Dit is onvoorwaardelik, onveranderlik en ewigdurend.☕��Dr Leonie
0 notes
rausule · 1 year ago
Text
A. H. POTGIETER
Tumblr media
Anies Hendrik Potgieter is op 19 Desem ber 1792 die distrik Graaff-Reinet ge van die veld en as grensboer het hy ervaring opgedoen wat hom goed top het vir sy taak as leier tydens die Groot Trek en bl. 245) Hy was diep gods- deg en onverskrokke krygsleier met werk persoonlikheid, maar as hy nie zy kom kry nie, kon hy uitermate hardkop word. Kenmerkend van Potgieter was debretrand-strooihoed wat hy altyd gedra het en voorliefde vir blou klere van- daar sy bynaam die ou Bloue" onder die kinders
Met vlotte oor die Grootrivier
Potgieter en sy mense het die Kaapkolonie teen die einde san 1835 verlaat. Die meeste van sy oorspronklike volgelinge was lede van sy fami ir, ea sy 70-jarige vader. Hermanus (Her-
AM. Polgete en Andries Pretorius bevestig hul ver wing met w handdruk oor 'n opgesians Bybel
Potgieter het nie alleen die hele Trek mee mask nie, maar sy seun met 19 jaar oorleef en top 10-jarige leeftyd in 1871 in Transvaal Aanvanklik was daar slegs 35 weerbare in die greiskap, maar hul is aan versterk toe twintig gesinne onder Sarel Calien anderkant die Oranje by hulle aange sait bet
Piger se doelwit was om so ver as enigsins monta vas die Britse bewind aan die Kaap te kom, en dit was uit die staanspoor sy oog Mesk sy mense in Transvaal te vestig
Een an die Potgieter-trek se eerste probleme was om die Grootrivier (die Oranje) oor te steek, maar hulle het gou 'n plan gemaak. Oral fangs de rivier bet wilgerbome grgroei. Die mans en was het ingespring, home afgekap en vlotte g maak waarmee waens, gereedskap, mensen keines oor die rivier gebring is. Gelukkig was die stroom nie te sterk nie, sodat die grootvee wil kon oorwe
Silkaats se mag word gebreek
By Thaba Nchu het Potgieter die Engelse sende- ling Archbell ontmoet, wat onder die volk van Moroka sendingwerk gedoen het. Archbell het ook vir die Trekkers gepreek. Terwyl sy volge linge in die omgewing van die Vaalrivier uitge span en houtgerus in die gebied versprei geraak het, het Potgieter einde Mei 1836 met 'n klein groepie manne vertrek om die landstreek verder noord te verken (sien ook bl. 2684). Toe hy in September terugkeer, verneem hy die ontstellen- de nuus dat die Matebele van Mzilikazi (Silkaats) 53 van sy mense doodgemaak het. Die gesinne Liebenberg en Erasmus was byna heeltemal uit- gewis, en die oorblywende Trekkers het besef dat 'n nuwe Matebele-aanval enige dag kon plaas- vind. Soos ons op bl. 1225 kan lees, het Potgieter en Celliers dadelik die wapens teen die Matebele opgeneem. Met minder as 40 weerbare manne verslaan hulle op 16 Oktober 1836 sowat 6000 Matchele-krygers by Vegkop. Die Trekkers het byna al hul trekdiere en vee by Vegkop verloor. Met moeite bereik hulle weer Thaba Nchu, waar Gert Maritz (sien bl. 936) se trekgeselskap reeds op hulle gewag het. Daar was dus now'n hele paar honderd Trekkers by Thaba Nchu byeen. Een van hul eerste besluite was om 'n geordende regering daar te stel. Maritz is tot voorsitter (president)) van die Burgerraad verkies en Potgieter tot laer-
kommandant In Januarie 1837 vertrek Potgieter en Maritz met 'n kommando na Silkaats se hoofstat, Mose- SL om 'n vergeldingsaanval te loods. Mosega word verwoes en meer as 7000 beeste buitge maak. Ongelukkig ontstaan daar net ná die ge- slaagde afloop van hierdie ekspedisie onenigheid tussen Potgieter en die ander Trekkerleiers Een van die groot geskilpunte was dat Potgieter noordwaarts, oor die Vaalrivier, wou trek, ter- wyl Maritz en Piet Retief, wat intussen ook met sy geselskap op Thaba Nehu aangekom het (sien bl. 3616), Natal toe wou gaan. Met die samestel ling van 'n nuwe Voortrekkerbestuur in April. 1837 word Potgieter oor die hoof gesien
Terwyl Retief-hulle besig was met voorberei- dings vir die tog na Natal, onderneem Potgieter en Pict Uys 'n tweede ekspedisie teen Silkaats In November 1837 verslaan hulle die Matebele verpletterend by Kapain Silkaats moes oor die Limpopo vlug, en Transvaal was dus nou veilig vir blanke nedersetters. Potgieter was nog steeds ten gunste daarvan om Transvaal toe te trek, maar hy le hom neer by die besluit van 'n volksvergadering en stem met swaar hart in om saam Natal toe te gaan
Uiteindelik Transvaal toe
Die uitwissing van Retief en sy makkers deur Dingaan en die daaropvolgende aanslae deur die Zoeloes op die Trekkerlaers aan die Boesmans en die Bloukransrivier (sien bl. 862) was 'n groot slag vir die Voortrekkers. Hulle besluit dadelik om 'n kommando onder Pot- gieter en Uys teen die Zoeloes te stuur, maar van- wee onenigheid oor die leierskap word Potgieter
en Uys met gelyke status as bevelvoerders aange wys. In werklikheid het Potgieter en Uys elk sy eie kommando aangevoer en was daar weinig
oorlegpleging Uys se groep is by Italeni deur die Zoeloes in 'n hinderlaag gelok, en hy en sy seun Dirkie en nog agt ander burgers het onder die Zoeloe-asse- gaaie gesterf (sien bl. 892). Potgieter en sy man- ne het betyds teruggeval en weer die laer bereik, waar hulle openlik van lafhartigheid beskuldig is. Hieroor was Potgieter so gebelg dat hy finaal besluit het om Natal te verlaat, nieteenstaande Maritz se pleidooie om sy volksgenote nie in die steek te laat nie.
In Junie 1838 slaag Potgieter daarin om vir sy mense grond te bekom deur die landstreek tus- nen die Vet- en die Vaalrivier van die Hataung- kaptein Makwana te ruil vir 'n aantal beeste. Later die jaar lê hy ook die dorp Potchefstroom aan. As hoofkommandant regeer hy met die hulp van 'n Burgerraad oor die Republiek Pot- chefstroom-Winburg, maar in 1840 stem hy in om sy gebied met dié van die Republiek Natalia te verenig om 'n verenigde Voortrekkerrepu- bliek tot stand te bring (sien bl. 1914).
Ná die Britse anneksasie van die Republick Natalia (sien bl. 1915) en die uitbreiding van die Britse gesag noord van die Oranje (sien bl 1174), besluit Potgieter om nog verder noord te trek. Hy wou ook nader aan die Portugese hawe by Delagoabaai kom, en daarom verhuis hy en wy mense in 1845 na Noordoos-Transvaal, waar hulle die dorp Andries-Ohrigstad aanlê. Ná die anneksasie van Natal het die meeste Natalse Trekkers ook na Ohrigstad verhuis, maar hulle het weldra met Potgieter gebots omdat hulle nie bereid was om sy leierskap as hoofkommandant te aanvaar nie. Vanweë die tweespalt en die on- gesonde klimaat besluit Potgieter om nogmaals verder noord te trek. In 1848 12 by Schoemans- dal in die Soutpansberg aan, waar hy sy mense onafhanklik van die Volksraad op Ohrigstad re-
geer. Deur sy afsydige houding het Potgieter alle pogings verydel om die Transvaalse Trekkers in die moeilike jare voor die ondertekening van die Sandrivierkonvensie te verenig. Hy het ook An- dries Pretorius se onderhandelinge met die Brit- se regering oor onafhanklikheid vir Transvaal ten sterkste afgekeur (sien bl. 1084).
VERSOENING MET PRETORIUS
Toe dit mettertyd blyk dat Pretorius se op- trade slegs tot die Trekkers se voordeel was, is dit ook deur Potgieter aanvaar. Na persoonlike samesprekinge op Rustanburg het die twee leiers plegtig met mekaar ver soen geraak. Potgieter self sou die genot. van 'n lewe in 'n onafhanklike Voortrekker- republiak egter nie meer tank amaak nie. want sy gesondheid was reeds swak, en op 16 Desember 1852, drie dae voor sy Oste verjaardag, het hy gesterf. Hy le op Schoemanadal begrawe.
Photos
Siberiese liefdesbrief Primitiewe tegnieke van skilderagtige skryfwerk van dieselfde tipe het die mens gelei tot die vroegste vorme van ware skryfwerk - het tot in moderne tye oorleef. Hierdie ontwerp is eintlik 'n brief van 'n jong vrou aan 'n ontroue voormalige minnaar. Dit is vroeg in hierdie eeu saamgestel deur 'n meisie van die Yukagir-stam, 'n groep in noordoos-Siberië wat vandag sowat 600 lede tel, van wie min nog op hierdie manier kommunikeer.
Die briefie van die geil meisie is merkwaardig aangrypend. Dit wys haar (4) in romp en varkstert (die lyn naby die romp bokant), alleen in haar huis (B-C), haar lot wat deur gekruiste stawe (D) bo haar voorgestel word. Haar voormalige minnaar (E) woon aan die linkerkant (F-G), met 'n volrok, ​​varkstert-mededinger (H) wat, weet die meisie, nou aanspraak maak op sy liefde. Al herken sy hul hegte band, gesimboliseer deur die vierkantige kruis (1) bo hulle, en voorspel die vervulling daarvan in die geboorte van twee kinders (J en K), voel sy die bitterheid van skeiding, uitgedruk deur die swaar lyn (L) hardloop van haar mededinger se kop af deur die middel van die piktogram. Tog volhard sy in haar passie, verklaar in die krul (M) wat bo haar kop sweef, al is 'n ander (N) verlief op haar.
0 notes
misswifi · 3 months ago
Note
(Moenie worry nie ek is selfs ook baie sleg met bookskappe antwoord😅)
Regtig?!(happy early birthday as ek vergeet🥳)
Dit is nogal amazing hoe die Here werk! Ek het letterlik n paar dae terug deur my afrikaanse bybel geblaai opsoek na n vers wat ek kon gebruik by gebeds opening(vir n fees hier naby). Toe kom ek af op die vers, iets het vir my gese ek moes dit deel. Nie geweet dit was amper jou birthday nie😂
Selle ek sal graag nog my blond hare wil hou net vir nog n bietjie.
Hoop jy het n lekker daggie verder!
Ello! Soo I dog ek gaan sommer vir lekkerte een van my gunsteling verse in die Byble met jou deel😂 ek vind dit nogal snaaks.
Spreuke 16:31
"Grys hare is soos n pragtige kroon, n mens kry dit by persone wat reg lewe."
Ek vind dit snaak dat ou mense gewoonlik hulle hare wil kleur en dit nie meer grys wil he nie. Maar eindlik bewys dit dat die person reg lewe. Hulle kan maar kla maar djt in my oe is n eer om dit tot daar te maak.(tot om grys te wees)
As hierdie enige sin maak
Wel hoop jy geniet die onverwagste "ask".
Hai! Onverwagste asks maak my altyd baie bly, sals al vat dit my 100 jaar om te antwoord, jammer man 😅
Jy's reg, dit is so 'n voorreg om oud te word. Ek verjaar oor minder as 'n week (hierdie Dinsdag, ek word 17!) so miskien ek dink baie hier oor maar ja. Dit laat my baie dink aan my ooms en tannies wat dood is voordat hulle grys kon gaan. Die Here weet wat ons nodig het, want dit is 'n bietjie freaky dat jy hierdie gestuur het net vorday ek verjaar, haha.
Ek skryf al hierdie uit my hart uit, maar ek hoop nog steeds dat ek my bruin hare vir nog 'n klein rukkie kan hou 😂
Lekker bly!
3 notes · View notes
lizzisimss · 3 years ago
Photo
Tumblr media Tumblr media
More Date Night Outfits CC List:
1: serenity_af_EtherealHair_v2, okruee-funhouse-halter-top, [greenllamas] GREENHOUSE_Jasmin_Jeans_Duo, Madlen Volga Shoes
2: [greenllamas] Paris_Hair, [greenllamas] GREENHOUSE_Olea_Offshoulder_Patterns, Marigold - FBottomAAAPleatsMiniSkirtV2 , [Jius]SuedeEspadrilleSandalsV01
3: RidgeportFleurHair, RUSTY-220203_ SS 2015_1 (Little black mesh Rose dress), [Jius]LeatherPumps06, okruee-blair-hairband
4: AdrienPastel x ArcadiaHairstyle, serenity_RushTop, miiko-biker-shorts, miiko-knee-high-fox-socks, serenity_BucketHat, Madlen Amy Sneakers
5: AdrienPastel x Jan2022_DawnHair, serenity_CroppedSweaterVest, AdrienPastel x Jan2022_CandiceAccTurtleneck, CLUMSYALIEN [EVELYN SKIRT], Madlen Kylie Sneakers, [Jius]KnittedSocks03
6: okruee-shiloh-hair, [RIMINGS] Puff sleeve Dress Couple Look_ Mom, Madlen Iryna Boots, [Aladdin] Anna Tights
7: CLUMSYALIEN [PALOMA HAIR], Amelylina – Plum Crop Top, serenity – SC Jeans 01, [Aladdin] Penelope HairClips, Darte77 TommyHilfigerSneakersHQ
8: [VXG] GLITTER_Dina_Hair_V2, [Aladdin] Scylla Top, Kiro NTNY - Bebe Pants, MarigoldFAccLayeringSeeThroughMeshTshirtsGlovesV3, BED_FM Pearl ver beret(HQ)
Body: Pralinesims_Nails_Female_N27_SugarMilk, heihu-niunai_cleavageoverlay_mouthcrease, nesurii_lightitup-highlight,  Pralinesims - UltimateEyebrowCollection_MaxisMatch (N134 Jana), Pralinesims - UltimateEyelinerCollection (N18 Elysium, N44 VEOX), PYXIS - ToTheBone_Nosemasks, [ajduckie] Honey Skinblend
Makeup: JH Cosmetics - Eyeshadow 101, JH Cosmetics - Eyeshadow 104, JH Cosmetics - Eyeshadow 121, dreamgirl - 3d lashes v6, JH [COSMETICS] EYE MAKEUP #6, JH [COSMETICS] EYELINER #116, JH [COSMETICS] EYELINER #117, JH [COSMETICS] EYESHADOW #134, JH [COSMETICS] EYESHADOW #135, JH [COSMETICS] LIPSTICK #150, Pralinesims_Blush_N83_Alcohol-Free, Pralinesims_Nails_Female_N27_SugarMilk, Pralinesims - UltimateEyelinerCollection, Pralinesims - UltimateLipstickCollection, [crypticsim], [crypticsim] - carli bybel eyeshadow, PS - BlushN29, RemusSirion - Lipstick_241-Sapogenate
Accessories: CLUMSYALIEN - Bloom Earrings, AdrienPastel x IrmaRings, Pralinesims - UltimateEarringCollection, Pralinesims - UltimateNecklaceCollection_Female, [nach0sims] - SUTTON BIG HOOPS, Christopher067 - Valentine_Earrings, jwofles - emmy-pearl-hoops
147 notes · View notes
rebrandtdebibls · 2 years ago
Text
Tumblr media
Die rede waarom RaBrand van so 'n patronaatskap is, is maklik om te sê. Hy is daardie gees wat deur God geskep is wat in die boek Tobias verskyn, die boek van die Bybel wat, in werklikheid, begin met die toeskrywing aan Tobith, sy vader. Dit is 'n opbouende verhaal, wat verskillend gedateer is tussen die Persiese tydperk en die era van die Makkabeese opstande. Die gebeure van die skielik blinde vader en seun, wat in die agtste eeu vC uit die koninkryk van Israel na Nineve verban is, ten tyde van die Assiriese deportasie, is vervleg rondom die "reine" en die "onreine" en meer algemeen rondom die ' gehoorsaamheid aan die Wet.
Die sentrale kern van die boek is die reis wat Tobias onderneem het om in 'n ver land 'n krediet te kry van sy pa wat behoeftig geraak het, met die "veilige" begeleiding van 'n karakter wat uiteindelik die aartsengel Raphael blyk te wees. . Eens op die oewer van die Tigris, is Tobias genooi om in die rivier te hengel met sy hande 'n gevaarlike vis deels om te voed, maar bowenal om sy hart, lewer en gal te bewaar. In die ingewikkelde en avontuurlike reis sal hulle elemente van sensasionele genesings word. Met die geure van die twee organe wat op 'n vuurpot geplaas is, sal Sarra, besete deur die duiwel wat haar eerste sewe mans laat sterf het, bevry word en sal sonder gevaar Tobia se vrou word. Later, met die gal op sy pa se oë toegepas, sal die jong man hom van blindheid kan genees.
Aan die einde van die storie, met die teruggewende krediet, was dit 'n kwessie van die beloning van die vrygewige metgesel. Rafael, wat homself geopenbaar het as die een wat "die herinnering aan gebede voor die heerlikheid van die Here stel" (12:12), het egter elke aanbod geweier en ons uitgenooi om God te dank, en het hoog opgegaan. In die Middeleeue het adolessente en jongmense wat die huis vir die eerste keer verlaat het, hulself onder die beskerming van St Rafael geplaas en 'n tablet saamgebring wat hulle in die rol van Tobias vergesel deur die aartsengel uitgebeeld het. Uit die Bybelse weergawe word ook verstaan ​​hoe Rafael opgeroep word teen baie siektes van die siel en liggaam. In onlangse tye is sy liturgiese fees van 24 Oktober tot 29 September verleng, saam met dié van Michael en Gabriël. Vandag nog onthou aptekers hom elke jaar as hul hoofbeskermheer.
0 notes
Text
Influenceur Public n°70 : Jérôme Jarre : le sourire le plus généreux de Vine et Snapchat !
Rendez-vous quotidien sur Public.fr, du lundi au vendredi, découvrez à 19h00 l'#InfluenceurPublic à suivre ! Souriant et insolent... voici le vineur et snapchatteur Jérôme Jarre ! Il utilise sa notoriété pour une noble cause. Le youtubeur français Jérôme Jarre, qui s'est d'abord fait connaître pour ses Vines insolents, a profité de son réseau influent pour lever des fonds. Récemment, il avait alerté ses "followers" sur la situation de famine en Somalie. Depuis le 15 mars dernier, son appel a rapidement été repris par de nombreux youtubeurs français comme Norman, puis d'autres à travers le monde comme la bimbo Amanda Cerny ou encore des vlogueurs espagnols de jeux vidéos. Le jeune homme de 26 ans a aussi reçu le soutien de célébrités comme Omar Sy, l'acteur Ben Stiller ou encore le joueur de football américain, Colin Kaepernick.Et la somme qu'ils ont réussi à récolter en mettant en place ce généreux challenge est hallucinante ! Deux millions de dollars ont été utilisé pour faire acheminer d'abord 60 tonnes de vivres vers Mogadiscio, capitale de la Somalie, dont la population est toujours victime de famine. Un avion de Turkish Airlines a donc été spécialement affrété (après que la compagnie aérienne ait vu son compte Twitter bombardé par le hashtag #TurkishAirlinesHelpSomalia). Un autre avion décollera aussi d’Istanbul avec 60 tonnes de "Plumpy’nut" pour les ... Retrouvez cet article sur Public
Influenceur Public n°52 : Chakeup, la boule d’énergie du Youtube Game !
Influenceur Public n°56 : Raphaël Spezzotto-Simacourbe, l’homme idéal a un nom !
Influenceur Public n°64 : Shiu Li, la youtubeuse que l’on rêve d’avoir comme BFF !
Influenceur Public n°67 : Carli Bybel : la plus glamour des youtubeuses américaines !
Influenceur Public n°61 : Ali Suna, le nouveau blogueur "homme" incontournable !
Tumblr media
Il utilise sa notoriété pour une noble cause. Le youtubeur français Jérôme Jarre, qui s'est d'abord fait connaître pour ses Vines insolents, a profité de son réseau influent pour lever des fonds. Récemment, il avait alerté ses "followers" sur la situation de famine en Somalie. Depuis le 15 mars dernier, son appel a rapidement été repris par de nombreux youtubeurs français comme Norman, puis d'autres à travers le monde comme la bimbo Amanda Cerny ou encore des vlogueurs espagnols de jeux vidéos. Le jeune homme de 26 ans a aussi reçu le soutien de célébrités comme Omar Sy, l'acteur Ben Stiller ou encore le joueur de football américain, Colin Kaepernick.Et la somme qu'ils ont réussi à récolter en mettant en place ce généreux challenge est hallucinante ! Deux millions de dollars ont été utilisé pour faire acheminer d'abord 60 tonnes de vivres vers Mogadiscio, capitale de la Somalie, dont la population est toujours victime de famine. Un avion de Turkish Airlines a donc été spécialement affrété (après que la compagnie aérienne ait vu son compte Twitter bombardé par le hashtag #TurkishAirlinesHelpSomalia). Un autre avion décollera aussi d’Istanbul avec 60 tonnes de "Plumpy’nut" pour les Plus d'images sur Public.fr !
Source: Public
Tumblr media
Rendez-vous quotidien sur Public.fr, du lundi au vendredi, découvrez à 19h00 l'#InfluenceurPublic à suivre ! Souriant et insolent... voici le vineur et snapchatteur Jérôme Jarre ! Plus d'images sur Public.fr !
Source: Public
Tumblr media
Source: Public
Tumblr media
Source: Public
Tumblr media
Source: Public
Tumblr media
Source: Public
Tumblr media
Source: Public
Tumblr media
Source: Public
1 note · View note
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Galasiërs 5 : 16
0 notes
misswifi · 3 months ago
Note
Hey bru! Jy stuur vir my altyd asks so ek wil een terug stuur. Maak as of jy nie nounet hierdie vir my gestuur het nie, ek is nie baie goed om aan asks te dink nie 😅
My gunsteling Bybel vers verander amper elke dag, maar ek het nounet die boek van Johannes klaar gelees en die laaste vers is soos ... woah.
Johannes 21:25
Jesus het ook baie ander dinge gedoen, maar 'n mens lees nie daarvan in hierdie boek nie. As 'n mens oor dit alles ook wil skryf, dan dink ek daar sal nie genoeg plek in die wêreld wees vir al die boeke nie.
Ek dink dis net die idea van ... daar is 4 boeke geskryf oor Hom. Okay, 66 as jy die hele Bybel tel, maar die eerste 4 boeke van die NT is spesifiek oor Jesus. Ek weet nie, dis net so 'n mooi prentjie van hoe groot en wonderlik Hy is dat ons as mense dit nie kan verstaan nie. Dit hereunder ons dat ons net klein mensies is in vergelyking met die God van letterlik alles. Ons verstaan nie alles nie, maar ons het Hom nog lief, en Hy ons.
Dis een van my gunsteling gevoelens en die wêreld. Ons weet nie, maar Hy weet, en al wat ons hoef te doen is lief te wees vir Hom. En dit is al.
Nee dis heeltemal okay! Ek is maar by gewoonte iemand wat baie (en ek bedoel BAIE) vra vrae😅
Myne is dieselfde, ek het n klomp verskillende gebeddens en verse wat my gunsteling is. Maar dit gaan gewoonlik oor die dag, omdat amper elke vers wat ek lees pas perfek in my dag in.
Johannes is vir my een van die beste boeke daar in die bybel. Dit gee vir ons insig oor hoe Jesus, die Seun van God gelewe het. Ons sal dalk nooit hier verstaan wat die plan is wat die Here vir ons het nie. Ons is dalk nou besig met sy plan deur die met 'ask' te versprei. Ek dink baie mense verstaan ook nie hoe groot en magtig God regtig is nie en all doen ons ongelooflike baie sondes gereeld deur die dag bly ons Vader nog lief vir ons. Deur vir ons om reg te lewe en ons harte oop te maak aan die Here sal ons regtig waar weet hoe womderlik hy is.
Ek dink deur dat die Here ons lief het, net soos is jou woorde dat ons Hom net soo moet lief he. Met all ons harte!💗💓
Dankie vir die wonderlike ask! Die het my dag ongelooflike better gemaak en ek voel graag gemotiveerd om nog n opening gebed te skryf!(ek weet nie waneer ek weer gaan kans kry om te open by ons plek nie maar ek het n gevoel die vers sal iewers perfek inpas)
1 note · View note
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Vader, dankie dat U die Heilige Gees vir my gegee het. Te danke aan u Gees, is ek nooit ver van U af nie. Dankie daarvoor! Lei my asseblief vandag. Wys my wat u wil is en gee my dan die krag om te doen wat U behaag. Bring my lewe in pas met u wil deur die krag van u Gees. Verander my heeltemal. In die Naam van Jesus. Amen.
Om die will vanGod te verstaan moet jy:
Op 'n daaglikse basis met Hom praat oor alles.
Leer deur om die Woord van die Here te lees en bestudeer.
Verwyder enige afleidings, moenie fokus opjou vrese nie en luister na die Heilige Gees.
En kry raad en wysheid by mense wie al baie verderof langer in hulle rys met die Here is.
(Alles hier is van die YouVersion Bybel app, ek plaas dit hier want muskien kan dit iemand help?)
0 notes
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Vader, dankie dat U my liefhet. U sien my soos ek werklik is en tog aanvaar U my! Ek bring vandag al my valse etikette en byname na U toe. U weet wat ek genoem is en wat ek oor myself geglo het. Vervang enige valse verhale met u waarheid: dat ek u kind is, en U my baie liefhet. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)
0 notes
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Vader, dankie dat U u Seun gestuur het sodat ek barmhartigheid en genade kan ervaar eerder as 'n veroordelende vonnis. Dankie dat U my verlede uitvee. Help my asseblief om myself te sien soos U my sien: as heel, geliefd en afgesonder tot u verheerliking. Vorm die manier waarop ek dink en trek my nader aan U. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)
0 notes
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Vader, net soos U my onvoorwaardelik vergewe, vra U my om ook ander te vergewe. Help my asseblief om dit te doen. Vul my met nederigheid en empatie, en help my om ander te sien soos U hulle sien. Wys my hoe om mense net soos U lief te hê. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)
0 notes
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Vader, ek bely dat ek nie altyd die mens is wat U my geskep het om te wees nie. Ek laat soms na om U met my hele hart, siel en verstand lief te hê. Ek het nie altyd my naaste lief soos U hulle liefhet nie. Vergewe my asseblief, Vader. Herskep my hart en vernuwe my gedagtes sodat ek nader aan U kan kom. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)
0 notes
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Jesus, dankie dat U my onvoorwaardelik liefhet. Dankie dat U aarde toe gekom het om ons te red. Ek wil U liefhê soos U my liefhet. Ek weet dit is nie maklik nie. Ek weet dit gaan my iets kos. Ek wil hê U moet eerste in my lewe wees. Wys my dus asseblief hoe om my hart te bewaak, en leer my hoe om meer soos U te word. Amen.
(YouVersion Bybel app)
0 notes