die-meisie-met-geraamde-oe-blog
die-meisie-met-geraamde-oe-blog
°Woorde op papier°
1 post
Don't wanna be here? Send us removal request.
Text
In twee geskeer
My hart was in stukke geskeer, en jy was die een wat hom weer herstel het.
Jy sit sout op my wonde, maar steeds is daar littekens wat agter bly.
Asseblief baby wag vir my
‘n lewe sonder jou, is ‘n lewe gemors.
En tot my bittere spyt het ek dit te laat besef...
Ek sit in die hoek van my kamer en alles wat ek sien herinner my aan jou.
Die lee koffie beker op my lessenaar is net nog ‘n herinnering van die goeie ou dae.
Ek glimlag en probeer die waarheid wegsteek, maar ek is steeds lief vir jou.
0 notes