#my good sir... estos son tale wat is verdad por que estas no weet die palabras
Explore tagged Tumblr posts
asras-archive · 3 years ago
Text
100 Happy Days Langblr Challenge (Afrikaans and Spanish)
Inleiding Ek wil dit vir die res van die jaar doen (293 dae). Ek het Afrikaans op skool gedoen, en nou dit is al vier jaar en ek het soos alles vergeet. Hopelik ek sal onthou die woordeskat wat ek vergeet het (en die woordorde), en leer nuwe woorde.
Dag 1/293 Dit het gereën vandag. Ek is mal oor reënweer (dit lyk 'n bietjie sus, maar ek weet nie). Gelukkig dit het net 'n bietjie gereën toe ek bestuur het. Ek is 'n nuwe bestuurde, en die reën maak my senuweeagtig. Asseblief, as jy praat Afrikaans, voel vry om enige foute reg te stel.
Introducción Quiero hacerlo por el resto del año (2963 dias). Yo autoestudio Espanol, y quiero mejorar mis habilidades en el idioma.
Día 1/293 Llovió hoy. Me encanta el clima lluvioso. Afortunadamente no estaba lloviendo mucho cuando conducía. Soy un conductor nuevo y la lluvia me pone nervioso. Por favor, si usted habla espanol siéntase libre de corregir cualquier error.
2 notes · View notes