#Gesel van God
Explore tagged Tumblr posts
kronieken · 9 days ago
Text
De Littus Saxonicum aan de zeekant
De Hunnen zijn vanaf 433 aangespoeld in het kielzog van de Goten, Visigoten en de Vandalen. In de jaren 449 en 452 dringen ze door tot in Vlaanderen en vernielen ze Oudenburg. De dood van hun vreselijke leider Atilla in 453 zal hun verwoestende raids wel wat vertraagd hebben. De Hunnen bezitten een gebronsde huid, bijna zwart zijn ze. Kleine mismaakte mannen met van die vreemde spleetogen. Overal…
0 notes
andrevanvuuren · 1 month ago
Text
Mense vra wat is my poison my ontsnap -Om te droom om te doen om te dans diep saggies te soen om myself gedurig te ontsoom om daar te gaan en dan nog verder om te bou en te val in skerwe om te glimlag om tyd in my hande te vang op dit te skree in die skadu’s geheimsinnig te wag om rustig binne my murg te loop peanut butter broodjie en Ilovo goue stroop om my stoute kinders vas te hou in hulle en God te glo om te erken EK’s n vraagteken ❓uitroepteken komma punt gemaak van stof en wind om nie dae te tel maar memories bymekaar te skraap lekker met rooiwyn en vuur te gesels daar waar dit bang is loop ek gereeld ek is die donkerte skadu’s en sonlig se held om te weet en niks te weet die slegte verlede te vergeet om liedjies te skryf my arms liefde alles om n lyf te gee om weg te loop van baklei wil net rustig iewers by die see gaan bly geen drama of dryfsand om my wurgend te verly om te weet ek gee my bloed my laaste asem n liefdes hart geskryf op n venster met ons name in wasem dis gedeeltes van my gif of druppels poison ontsnap waar ek spore trap partymal val in die lewe se strate en kweperlat vir my gat(17/7/22 om te-AvV)
1 note · View note
jcrmts · 10 months ago
Text
Tumblr media
Saterdag 13 April 2024 vanaf 18h00 gesels ons oor "Bloed van Jesus" hier by JCR Ministration & Theological Seminary net op Joy Gospel Radio met die program Lofprysing en God's Woord, skakel gerus in. Shalom.
Dr. Aubrey W Burger.
+27 (0)76 479 7517.
Jill Burger-Howard
+27(0)74 689 6263
Download the App: 👇
https://play.google.com/store/apps/details?id=net.radiobroadcastapp.joygospelradiogroup
👇
Website:
https://joygr.com/
Youtube: 👇
https://youtube.com/@JCRMinistration?si=02-9yv-RneoWEPQl
Sluit gerus aan by ons groepe:
Whatsapp of Telegram. 👇 https://chat.whatsapp.com/DR6IMRPFkc6D8PAojvtMTi of https://t.me/+TDXiw8QNlNdgtU7f
0 notes
charleshaddonspurgeon · 1 year ago
Text
Voor Iedere Dag | Ochtend Overdenking Wee de zorgelozen in Sion. (Amos 6:1) Lees verder Hebreeën 3:7—4:2. Ik denk dat het Christmas Evans was die het beeld van de hond van de smid gebruikte. Deze hond was erg bang voor de vonken toen hij voor het eerst in de smederij kwam. Maar uiteindelijk raakte hij er zo aan gewend dat hij lag te slapen onder het aambeeld. “En zo,” zei de goede prediker, “zijn er veel mensen die slapen onder de verkondiging van het Evangelie terwijl ze de vonken van verdoemenis inademen.” Er is mij verteld dat er mensen zijn die de grote ketels installeren op Bankside, en als zij voor het eerst naar binnen gaan met de hamer is het geluid zo verschrikkelijk dat hun hoofd pijn doet en hun oren een lange tijd niet meer kunnen horen. Maar er is mij ook verteld dat ze na een paar weken midden in de ketel kunnen slapen terwijl de werkmannen buiten met hun hamers slaan. Door het lawaai slaapt hij nu niet minder goed. Ik weet dus dat er zoiets is als slapen onder de meest donderende bediening. Ik weet dat mensen er aan wennen. Ze raken gewend aan de uitnodigingen, de waarschuwingen en het gedonder. Ze zijn gesmeekt totdat ze slapen. Ik twijfel er niet aan dat ze zelfs zouden slapen als de wereld zou branden, als de zon in duisternis zou veranderen, als de maan in bloed zou veranderen en ik denk dat zelfs de bazuin van de aartsengel hen niet zou kunnen wekken van hun doffe onverschilligheid. Als ze het lang genoeg horen, raken ze er aan gewend. Zouden we je dan opgeven als hopeloos? Dat zouden we bijna doen. Als je het zo lang gehoord hebt en niet gezegend bent, dan is het niet waarschijnlijk dat je ooit gezegend zult worden, je zult doorgaan tot je vergaat. Ter overdenking Trouwe verkondigers van het Evangelie worden er soms van beschuldigd dat ze de harten van hun ongelovige hoorders verharden. Dit staat gelijk aan het beschuldigen van Mozes die de boodschap van God doorgaf (Exodus 5:1,3; 6:11; 7:2,16; 8:1,20; 9:1,13; 10:3) wat er toe leidde dat Farao zijn hart verhardde (Exodus 8:15,32; 9:34). Pas op met zulke beschuldigingen — zij die hun hart verharden tegen het Evangelie zullen nergens kunnen schuilen op de oordeelsdag (Romeinen 2:4–5). Preek 417, 3 november 1861
0 notes
ignitenorth · 5 years ago
Text
Slaaptydstories in Afrikaans
Gebreekte Beskuitjies
Hier is seker een van die mooiste stories wat ek gehoor het. Hoe wens ek dat ek die betrokke seuntjie se naam ken, maar ek ken dit nie, en daarom sal ek hom sommer Tommy noem. Ek is seker die engele sal verstaan.
Tommy was 'n arm seuntjie wie se Vader werkloos was. Sy Moeder het ander mense se wasgoed gewas vir 'n paar sjielings. Die hele gesin het in een vertrek in die agterbuurt van Londen gewoon.  Maar ten spyte van daardie ongunstige toestande, het Tommy 'n hart van goud gehad.
Een sondagnamiddag, terwyl hy in die donker, nou straatjie naby sy huis gespeel het, het hy mense, aangetrek in hulle beste klere sien verbyloop.
Sy nuuskierigheid is geprikkel. "waar gaan hulle almal heen?" het hy aan een van sy maats gevra. "Hulle gaan seker kerk toe," was die antwoord.
"Hulle gaan liedere sing, en daarna sal hulle lusiter na 'n man wat preek."
"Nee," het 'n ander seun gesê. "Hulle gaan nie almal kerk toe nie, maar hulle gaan na die Oesfees."
"Na die wat?" het Tommy gevra.
"Na die Oesfees. Weet jy nie daarvan nie? Hulle neem ertappels, wortels, kool, en rape, en stapel dit voor die preekstoel op. Het jy nog nooit so 'n fees gesien nie?"
Tommy het erken dat hy nog nie so 'n fees gesien het nie.
"Hoekom gaan jy nie na hierdie een kyk nie?" het sy vriend gevra.
Tommy het gedink dat dit 'n goeie idee is, en toe het hy koersgevat na die diens. Dit was nie in 'n kerk nie, maar in 'n sendingsaal. Hy het daardie saal - die Hoxton market Mission - al voorheen gesien, want die naam was in groot letters bokant die deur. Hy was al 'n hele paar maal in daardie saal vir etes wanneer hy baie honger was. Hy en ander kinders het daardie liedere gesing, en toe het 'n vriendelike ou  man vir hulle vertel van die liefde van Jesus. Hy het aangesluit by ander mense wat daarheen gegaan het, en hy het by die deur ingeloer.
Hy is verras deur wat hy gesien het, want hy het nog nooit voorheen so iets gesien nie. Sy vriend was reg. Rondom die preekstoel was daar ertappels, wortels, kool en rape, en nog baie ander goed soos appels, lemoene, piesangs, groot trosse druiwe, en groot, heerlike brode - groter as wat hy nog ooit gesien het.
Uit pure verbasing het hy saggies gefluit. Die uitdrukking op sy gesig het getoon hoe verbaas hy was.  "Dit lyk of jy baie groot belang stel in alles," het 'n vriendelike stem gesê.
Tommy het omgekyk, en toe het hy begin weghardloop.
"Moenie weggaan nie; jy kan bly as jy wil."
"Mag ek?" het Tommy gevra. "Maar waarvoor is al daardie goed?"
"Weet jy nie?" Wel, eenmaal per jaar bring elkeen iets wat in die aarde gegroei het, as bewys dat hulle erken dat alle goeie dinge van God kom en dat hulle dankbaar is vir die oes."
"Moet hulle die goed self kweek?"
"Nee; dit kan ook nie hier gebeur nie omdat daar geen tuine is nie. Die mense spaar hulle pennies op en dan koop hulle iets en bring dit. Na alles verby is, word die goed aan die armes uitgedeel."
"Moet almal iets bring?" het Tommy verleë gevra.
"Nee," het die vriendelike dame gesê, "net diegene wat voel dat hulle iets wil bring. Baie van die mense het nie eens 'n paar pennies nie, en die Here verstaan alles."
"Ek sal maar gaan," het Tommy gesê.
Hy het omgedraai, en stil deur die stroom mense geglip. Toe het hy in sy sak gevoel. Ja, daar is dit nog - sy enigste pennie in die hele wêreld. Hy het dit net gister in die straat opgetel, en hy was van plan om dit te bêre en vir hom lekkers te koop.
"Miskien het hulle in daardie winkeltjie iets," het hy vir homself gesê. "Ek hoop dit sal nie te klein wees nie. Daardie brode was so groot."
Hy het die winkeltjie binnegegaan en begin rondkyk. Sal hy een van daardie suiglekkers koop? Nee, dit sal nie geskik wees nie. Hy het nog vir 'n rukkie gestaan en rondkyk.
O, daar is iets.
"Gebreekte beskuitjies - een pennie per pakkie."
Beskuitjies? Ja, hulle sal deug. Want hulle is mos gemaak van iets wat in die grond gekweek is, net soos daardie groot brode wat hy gesien het. En daardie kardoese waarin die beskuitjies is, is glad nie te klein nie.
Tommy het een van die kardoese gekoop, die winkel dadelik verlaat, en teruggestap na die sendingsaal.
Hy het nie die moed gehad om na die voordeur te gaan nie, maar hy het geweet dat daar 'n agterdeur is, as dit maar net oop was -
Dit was.
Hy het senuweeagtig gevoel, want hy was bang dat iemand hom sou sien. Maar daar het nog mense ingegaan, sommige ook by die agterdeur. Hy het toe sommer saam met hulle ingeglip en gestap na die preekstoel waar die goed orals opgestapel was.
Styf in sy warm, vuil handjie, het hy die kosbare kardoes vasgehou.
"Gou nou! voordat iemand jou sien," het hy gedink.
En langs een van daardie groot brode  het hy die kardoes neergesit.
Nimand het hom gesien dit doen nie, want daar was te veel mense, en die ander wat reeds in hulle sitplekke was, was te besig om te gesels.
Tommy het vir hom daar ver 'n sitplek  gesoek, en niemand nie, nie eens daardie vriendelike dame wat met hom gepraat  het, het geweet hy is daar nie.
Na die diens is hy terug na sy troostelose ou huisie, maar in sy hart het hy buitengewoon gelukkig gevoel. Ek is seker dat daar ook blydskap in die hemel was toe die engele kom vertel  het van sy mooi daad van opoffering. Daardie kardoes gebreekte beskuitjies is natuurlik daar gevind. Iemand het dit later ontdek by die groot brood en daar het trane gekom in die oë van daardie persoon waar hy gedink het aan die edele kinderliefde wat aanleiding gegee het tot die daad.
Hy het my later vertel dat hy gedink het dat dit die beste van al daardie gifte was.
Ek dink ook so, en julle?
Ook het dit my laat dink aan 'n storie wat Jesus vertel het van die arm weduwee wat eendag na die tempel gegaan en gesien het hoe die mense hulle offergawes gee, en toe ook haar twee geldstukkies in die skatkis gegooi het - die waarde daavan was omtrent een oortjie.
Toe het Jesus aan sy dissipels gesê: "Voorwaar Ek se vir julle, hierdie arm weduwee het meer ingegooi as almal wat in die skatkis gegooi het. Want hulle het almal uit hulle oorvloed ingegooi; maar sy het uit haar gebrek ingegooi alles wat sy gehad het." Mark. 12:43-44.
Slaaptyd stories
Deel Vier
deur Arthur S. Maxwell
Tumblr media
1 note · View note
rebrandtdebibls · 2 years ago
Text
KOFFIE-DIE LEKKER GESELSDRANK Kaffa, die naam van 'n pro vinsie van Ethiopie.
kaffan: mag hulle in hul optrede vir God die wil van ons goddelike Here doen.
'n Drank sonder voedingswaarde maar tog is dit 'n lieflingsdrank van baie volkere ook in Suid-Afrika. Want koffie is 'n gesellige drank, 'n sielsver kwikker en 'n liggaamsversterker. Dit dra nie verniet die erenaam van boere troos nie. Dit is al lank verweef met die leefwyse van die mense van hierdie land en van baie lande in die wêreld: in die woestyne van Afrika en Arabië, in die koue lande van Skandinawië, in die lande van Suid-Amerika, in die Vere nigde State; in die huise van ryk en arm. Geskink in 'n bekertjie by die kampvuur, of bedien op 'n keurig gedekte Kaffee trinken-tafel van 'n Duitse huisvrou wat vir dié geleentheid altyd net haar fynste porselein gebruik, oral waar koffie is, word die lekkerste gesels.
Maar dit is die Arabiere, en veral die Bedoeïene van die nege woestyne, wat hierdie drank tot die hoogste ereplek verhef het. Hulle noem koffie,,die wyn van Islam". (Die volgelinge van Moham med drink mos nie wyn nie.) En tog het koffie nie sy oorsprong in Arabië
nie, maar wel in Afrika, naamlik Ethiopië, waar dit as wilde plant reeds duisend jaar bekend is. Dit is ook moont lik dat die naam koffie afkomstig is van die naam Kaffa, die naam van 'n pro vinsie van Ethiopie. Ongeveer vyfhon derd jaar gelede het die koffiepit sy weg na Arabië gevind en is dit veral deur die Turke in groot dele van Europa bekend gestel en daar onverdringbaar.
Koffie-skuimend en geurig, aanloklik heerlik.
Tumblr media
0 notes
rtbmamma-blog · 6 years ago
Text
VIR MY SEUN: KLEIN DORPIE WAARDES WAT EK JOU WIL LEER
Ek wou al lankal vir my seuntjie ‘n lysie aanmekaar sit van alles wat ek hom graag wil leer oor die lewe,liefde en leed. HOE squeeze jy dan ALLES wat jy wil deel in ‘n bulletpoint skryfstukkie?? Ek dink die proses om alles te probeer neerskryf het my wysser gemaak op die feit dat ek as sy mamma ongetwyfeld nie volmaak is nie en iewers in my lewe hom onbewustelik teleur gaan stel of selfs seer kan maak. Dan onthou ek dat Jesus groter is as my menslikheid en ek kry weer ‘n “new found Hope”. Hier is my lysie. Daar is verseker nog baie ander dinge maar hier is my top 30 wat eerste opgepop het:
1. GEBRUIK JOU KOP &  PRAAT UIT-DIE-HART 
Dis mooi as ‘n man reguit is. Dink voor jy praat & sê wat jy voel. Om in sirkels te praat of nie by die punt uit te kom nie steel jou tyd en jou liefde.
2. MAAK GENOEG TYD VIR JOU GESIN & FAMILIE Alles is belangrik. Werk. Stokperdjies. Vriende. Alleen-wees. Maar jou gesin is jou hartklop. Dis waar jy die meeste van jou tyd gaan wees, so hoe meer jy daarin investeer, hoe meer belonend gaan dit vir jou wees.
3. WEES NEDERIG Dis nie in ’n mens (veral ‘n man) se natuur om nederig te wees nie. Dis ’n vrug van die Gees wat jy met hulp van die Heilige Gees kan bekom. Al is jou skouers hoog in die sterre, hou jou voete kaal en plat op die aarde. Mense het altyd meer tyd & respek vir iemand wat tyd en respek vir hulle het.
4. WEES LIEF VIR DIERE Hulle sê hoe jy jou ma en jou troeteldier behandel verklap hoe jy jou vrou eendag gaan hanteer. Hulle sê ook om ‘n diertjie te versorg is die eerste stap tot verantwoordelikheid soos vrou,kinders & werk op te pas.
5. LEER OM TE DANS Dans is belangrik. Dit wys so baie van ’n man se karakter & persoonlikheid. Jy moet lekker kan sokkie. Vat haar ferm om die middel - jy moet leiding neem. Dit wys vir haar jy is in beheer van jouself, haar en die situasie met selfvertroue en lewenslus. As jy sweet - dis oukei - koel af, spyt ‘n ietsie en vat haar WEER en WEER om die draai.
6. KYK NA JOU LYF Kry die balans. Net nie teveel nie & ook nie te min nie. ’n Six-pack, die perfekte hare en outfit het nog nooit die man gemaak nie. Maar net soos wat sy vir jou soos ‘n trofee moet voel waaroor jy wil spog, moet sy ook kan trots wees op wat sy wil huistoe bring. Wees altyd netjies en versorgd en ruik altyd lekker. Eerste indrukke hou vir altyd.
7. STAAN ALTYD OP VIR DIE KLEINER OUTJIE Automaties maak dit van jou die groter ou, as jy opstaan vir ander. Een wat nie houe uitdeel sonder rede nie. Een wat tyd maak om die mens binne die lyf te leer ken. Al is jy fisies groot, maak dit jou nie noodwendig sterker of beter nie.
8. WEES OPREG & EERLIK Mense is geneig om makliker te vergewe as jy opstaan & erken as jy fouteer het. Mense is skape, maar hulle is nie dom skape nie - Hulle snuif falsheid vinnig uit. Wees altyd eerlik met jouself en met ander - naastes en dies buite jou kringe. SO verdien jy respek!
9. VRA HAAR PA EERSTE Of dit nou vir trou is of selfs net ’n fliek-date, as haar pa jou vertrou, voel sy veilig by jou. Jy sal verbaas wees hoeveel meer jy toegelaat sal word as jy haar pa kan bewys dat jy sy dogtertjie kan beskerm en oppas (miskien selfs beter as wat hyself kan!)
10. TAFELMANIERE Die simboliek van samekoms om ‘n tafel is baie dieper as net om jou maag vol te kry. Dit wys egte liefde, waardering en belangstelling teenoor jou naaste. Waardeer die eenheid tussen mense en God. Bid voor jy eet, sê dankie as jy klaar is en moenie te vinnig opstaan nie. Kuier, gesels en wees dankbaar vir saam-wees-tyd.
11. OM ‘N GENTLEMAN TE WEES GAAN NOOIT UIT STYL NIE Maak die deur oop. Dra haar tas. Help om die inkopies af te laai. Groet vriendelik. Help om die wiel om te ruil. Hê meegevoel as sy hartseer is. Wees beleefd & maak altyd tyd vir haar en ander.
12. STAAN OP VIR WAT JY GLO Groepsdruk gaan nooit weg nie. Op skool. Na skool. By die werk. In jou huwelik. By familie. Mense se invloede is onvermeidelik. Wees seker in jouself en wat vir jou belangrik is, sodat wanneer jy getoets word, jy sterk kan staan by jou waardes en jou Here. Integriteit verdien respek.
13. MAAK JOU BED OP ELKE DAG Dit skep ‘n vorm van self-waarde. Dis die eerste taak wat voor jou hang as jy opstaan in die oggend,so doen dit goed! Dit bepaal jou vertroue en ywer vir die res van die dag. ‘n Simpel taak soos bed-opmaak kweek trots in wie jy is as man in die samelewing.
14. SIT JOU YSTERKNOPPIE AAN Mans moet TOUGH wees. Ek verstaan dit. Moet nie dat jou voete te sag is om soms op skerp klippies te trap nie, maar weet ook dat pyn ’n begin, ‘n middel & ’n einde het. Dit sal nooit vir ewig duur nie - so bepaal vir jouself of die daad die pyn werd sal wees. En as jy besluit dat dit is - dra die pyn met verantwoordelikheid en druk deur!
15. MOET NIE LAAT WEES NIE Uit ondervinding het ek geleer dat die lewe NIE NET OOR JOU GAAN NIE. Laatkommery is ‘n vorm van disrespek teenoor ander. As jy ooreenkom op ’n afspraak met iemand - hou daarby en wees betyds!
16. MOENIE DIE OU WEES WAT DIE HARDSTE LAWAAI NIE Die grootste monde blaas die meeste wind! Ons lewe in ‘n wêreld waar opinies teveel is en dade te min. Wees ’n doen-man. Doen altyd meer as wat verwag word & sê net die nodige.
17. STAAN OP, GROET & SKUD FERM BLAD, ALTYD, MET ENIGE IEMAND Daar is ‘n aantreklikheid aan ’n man wat homself nie wegsteek vir ander nie. Jy verteenwoordig jou hele gesin & alles wat jy is in ‘n twee-sekond-hand-skud.  Wys respek,maar ook dat jy nie skaam is vir wie en wat jy is nie.
18. MOENIE LUI WEES NIE Met sweet en harde werk sal jy vir jou gesin brood op die tafel kan sit. Moet nooit lyf wegsteek en agteroor sit dat iemand anders vir jou iets doen nie. Wees gretig om te help en vir ander en jouself take ligter te maak. DIt wys jy het ruggraat!
19. LEER BY JOU PA Obviously, dink ek hy is die wysste,slimste,beste vir om by te leer - daarom het ek hom getrou! Ek wil hê jy moet alles wees wat hy reeds is en nog meer! ’n Pa is die heel beste plek vir ‘n man om oor homself te leer, want hy skep jou identiteit. ’n Pa is ook die beste konneksie vir jou verstaan van Wie God is. GEBRUIK JOU HULPBRON - Hy is daar vir jou!
20. SING SAAM AS MUSIEK BEGIN SPEEL Karen Zoid se “As musiek begin speel” liedjie sing ek al vir jou vandat jy gebore is. Wees die man wat JOY vind in die klein dingetjies wat die lewe lekker maak. Vergewe gou om weer gelukkig te wees. Die lewe is te kort vir ongelukkig wees.
21. KEN DIE HERE IN AL JOU WEË ‘n Behoefte wat mens regtig eers besef jy benodig as jy die dag op ’n punt kom waar jy iets het om te verloor.‘n Vrou vir wie jy lief is, of jou babatjie wat jy vashou. God het tonne beloftes uitgespreek oor jou lewe - CLAIM DIT! As jy jonk is is jy tough en ontembaar, maar ons kan eenvoudig net nie menslik dit alleen doen sonder Hom nie!
22. RESPEKTEER DIE FEIT DAT SY ‘N MEISIE IS - ONGEAG Jy gaan haar nooit ten volle verstaan nie, maar vergelyk haar met ’n stoomtrein: Jy moet fyn werk met haar seun, sy is net ‘n meisie. As sy wil wegry, dan trek jy haar in. As sy lui begin raak, dan stook jy haar weer warm & aan die brand. En as dinge regtig te warm raak, dan blaas jy haar af. Solank jy onthou, ’n meisie is heilige grond. Jy moet dit respekteer & jy moet haar lief hê.
23. SELFVERTROUE IS SEXY Daarmee sê ek nie hê ‘n oormaat daarvan nie. Die grens tussen vertroue en arrogansie is baie nou. Maar as jy as man van jou huis selfvertroue het in jou menswees, geloof en waardes is dit soos ’n veldbrand wat versprei, al jou mense sal aansteek by jou & julle kan dan saam die wêreld verander.
24. VERSTAAN HAAR LIEFDESTAAL, EN JOUNE OOK ‘n Area wat min mans regtig aan aandag gee & as hulle maar net weet watse verskil dit sal maak! Begin by jouself, dis makliker om haar behoeftes te ontmoet as jy jouself en jou geite ken. En wanneer jy weet wat maak haar hart klop, doen moeite om haar lief te hê in haar taal wat sy praat. Al is dit nie jou natuurlike instink nie, die bybel leer ons dat as jy saai vir iemand wat hulle benodig, sal die Here vir jou teruggee in jou eie behoeftes! HOE WOW IS DIT!
25. ALLES IS ALTYD OUKEI Die lewe het baie ups & downs. Dit voel meer gereeld af as op. As jy jou uitkyk op die lewe egter positief en inlyn met God se Wil hou, is daar ’n Hoop. Alles sal egter ALTYD oukei uitdraai al vat sommige dinge soms langer om te genees as ander.
26. DIE 80-20 RATIO ‘n Wysheid wat van jou ouma af kom. In ’n verhouding sien ons baie maklik raak wat die ander een verkeerd en sleg doen. Soms oorweldig die bietjie negatiewe ons so,dat ons die mooi en lekker dinge maklik vergeet. Probeer altyd om eerder op die 80% goeie kwaliteite te fokus, eerder as die 20% negatiewe dinge. Daar is altyd baie meer om voor dankbaar te wees as om oor te kla.
27. KORTBROEK & PLAKKIES ORAL WAAR JY GAAN SO simplisties tog SO belangrik. Wees jouself by almal. AS jy “bliksem” sê, sê dit by die huis, voor jou meisie se male en selfs in die kerk. Punt is om nooit aan te pas by wie jy is nie.  Wees gemaklik met wie jy is die heeltyd. Druk jouself altyd om te leer en te groei by ander mense, maar nie ten koste van jou eie persoonlikheid nie.
28. HAAL JOU HOED AF AS JY BID Respek & liefde gaan hand-aan-hand. As jy lief is vir die Here, toon respek. As jy ouer ooms en tannies,jou ouers en meisies respekteer, wys jou liefde teenoor hulle. Mooi lyftaal en gebare is deel van die lewe se klein dingetjies.
29. BREEK GEREELD ROETINE  Roetine & gewoonte is die vyand van gelukkige verhoudings. Maak tyd vir naweke wegbreek. Hê “guts” om nuwe dinge,kosse,style te probeer. Wees altyd oopkop vir nuwe idees en ideale sonder om jou waardes te vergeet. ‘n Goeie balans tussen tradisie en die nuwe is wat jy moet soek.
30. VERGEET-MY-NIE Ag onthou tog jou ma! Ek was immers die eerste een wat jou skoppies gevoel! Terwyl jy nou nog klein is, is dit maklik om te weet jy het my nodig en lief. As jy eendag ouer is en liewer is vir jou vrou as vir my - dis hoe dit moet wees, onthou tog dat ek ook aan die anderkant sit en alles van jou weet, jou die heel beste verstaan en jou die heel liefste het. SO lief dat ek bereid is om jou te laat gaan, al is dit die heel moeilikste ding in die wêreld!
Tumblr media
0 notes
qualitymoondetective · 7 years ago
Text
Tumblr media
Die son het gesak en die nag het gekom soos ‘n skim. Daar is iets wat my al ‘n hele paar dae hinder. Ek sit vrydag in my kantoor en gesels met een van my oud leerders. Ons lag en skerts oor hoe dit was toe hy nog op skool was. Die goed wat hulle aangejaag het en die poetse wat gebak is. Ons gesels oor die onderwys nou en hoe alles so drasties verander het. Tye van kinders grootmaak en onderrig het verander in ‘n nagmerrie. Leerders het meer regte as onderwysers en sodra jy die leisels terugtrek en die basiese waardes vir hulle begin leer dan is jy alles wat verkeerd is. Jy tas hulle menswaardigheid aan. Ek dink dan aan die bybel stuk waar Jesus die opdrag gegee het om die kindertjies na Hom te bring. Hulle moet geonderrig word in die woord. Wat sê die woord. Leer hulle die tien gebooie waarvan een is eer jou vader en jou moeder. Is dit dan nie wat ons is nie? Is ons nie die vaders en moeders wat hulle moet leer tussen dit wat reg en verkeerd is nie? Is ons nie die leiers wat moet voorloop en ‘n voorbeeld stel van wat is reg en wat is verkeerd nie.
Na die week wat verby is praat ek met vriende en kollegas en almal voel dieselfde. Die onderwys is nie meer vir hulle beskore nie. Hulle voel leerders mag hulle kant stel en onderwysers afkraak en emosioneel afbreek maar hulle is ontasbaar. Waar gaan ons verkeerd?  Wat doen ons om dit reg te maak wat stukkend is? Ons kan nie. Nie solank as ons in ‘n stukkende samelewing woon waar disrespek eerder as respek die norm van die dag is nie.
Tumblr media
Dis dan wanneer jou passie getoets word. Jou passie vir onderrig. Jou passie vir verandering bring. Dis dan wanneer ek myself herinner aan my leuse: verander elke jaar net 1 kind se lewe dan het ek my doel bereik. Maar is dit genoeg.
Tumblr media
Die Here sê alles gebeur op ‘n spesifieke tyd. Elke ding op aarde het sy tyd en sy plek. Ons moet geduldig wees. Daar het ‘n paar van ons agter in die ry gestaan. Ek sit hier en wonder wat moet ek doen? Hoe breek ek deur die muur wat opgerig staan teen onderwysers. Die antwoord is eintlik maklik.Blaas op die rampshoring. Trek jou wapenrusting aan en veg. Veg die bose wat wil afbreek maak aan dit wat goed en wat mooi is. Staan sterk in geloof en weet dat jy nie alleen is nie. God belowe ek sal jou nie alleen los nie en dat Hy altyd met ons is. Selfs in tye van doodskaduwee.
Tumblr media
Ek dra die post op aan al die oud leerders wat die afgelope tyd my pad gekruis het. Julle het my weer laat besef hoekom ek doen wat ek doen. Ek dra die post op aan al my kollegas. Staan vas en hou mekaar in gebed staande. Saam sal ons die bose oorwin en saam sal ons bo uitkom. Ons geloof is sterk want ons fondasie is stewig gevestig in SY naam. Geloof, hoop en liefde. Elke kind waarin jy die verskil gemaak het onthou jou. Waardeer jou en sou nie daar gewees het sonder jou nie. Bly sterk staan en weet jy is saam met ‘n mag van onderwysers wat kan en wil en sal oorwin.
Tumblr media
Soos die dag en week stadig aangesluip kom. Die vrese in ons gedagtes begin maal wil ek vir jou een boodskap gee: Satan wyk want hier is jy nie welkom nie. Die is die Here se plek. Ek bid die bloed van Jesus Christus oor elke onderwyser. Ek bid die bloed van Jesus Christus oor elke leerder. Mag U woord verstewig en vasgele word in elke hart.
Tumblr media Tumblr media
  Aan elke onderwyser Die son het gesak en die nag het gekom soos ‘n skim. Daar is iets wat my al ‘n hele paar dae hinder.
0 notes
jeanschoonbroodt · 5 years ago
Text
Jezus kwam om...
Jezus kwam om...
zondaren te zoeken en te redden... door ze op te roepen zich te bekeren en ze het evangelie te verkondigen, dat zowel het oordeel van GOD als de barmhartigheid van GOD openbaart.
Hij wil, dat allen geholpen worden en tot kennis van de waarheid komen van het ware evangelie, zodat zij gered worden uit de strikken van de satan en zonde, zodat ze in de ware innerlijke vrijheid van Christus Jezus geplaatst worden.
Jezus veroordeelde niemand, maar wel de zonde, maar was gelijktijdig bereidt allen te redden.
Hij confronteerde de mensen met hun zonde, maar was met ontferming bewogen met de zwakke en noodlijdende mensen... en met al die mensen, die hij zag als een kudde schapen zonder herder. Hij confronteerde de zondaren met hun zonde, maar zonder ze te veroordelen, maar wees hen op de redding... en bevrijdde ze uit de macht van de duivel of demonen.
HIJ hielp ieder die tot hem kwam met juiste motieven... en had een groot hart voor berouwvolle zondaren.
Maar pakte religieuze leiders het hardste aan en confronteerde hen met hun huichelarij/toneelspel en dwaal-leringen en foute gezindheid en machtswellust. Hij sprak zelfs een 7-voudig "wee" uit over hen.
Hij verdedigde zelfs een vrouw, die gestenigd had moeten worden volgens de wet van Mozes, en redde haar het leven en vergaf haar haar overspel... maar waarschuwde haar om van af dat moment niet meer te zondigen.
Jezus zag het hart aan van de mens. En verdedigde ieder, die zich zijn zonde bewust was en er oprecht spijt van had.
Maar was met woorden bestraffend jegens hen, die zich omwille van hun leidinggevende positie boven de zwakken en zondaren hard verhieven en het gewone "domme volk" wilden beheersen en uitbuiten.
HIj was met Goddelijke heilige ijver vervuld en woedend op hen, die Zijn Vaders Huis tot een huis van handel maakten. En reinigde de tempel met een zelfgemaakte gesel van touwen.
GOD is heilig. Jezus is heilig. HIJ kwam om de mensen te redden van het onheilige leven... om ze tot een heilig koninklijk priesterschap voor Zijn GOD en Vader te maken. Titus 2 ; 11-15.
De ware volgelingen van Jezus Christus stoppen met een leven in zonde te leven. Zij hebben hem lief, omdat HIJ hen lief heeft en vergaf/vergeeft. Zij hebben door hem de hoop op Zijn liefde en trouw en vergeving... en op Zijn hulp om te veranderen naar God's wil. De liefde die ze van hem ontvingen/ontvangen en die ze in hem herkennen, die willen ze ook anderen graag geven. Zij volgen Hem... en dit alles van uit God's en Zijn schenkende liefdevolle goedheid en Hun TROUW. Amen. Hallelu-YHVH. Amen.
God's zegen op de Weg met Jezus.
D.d. 07.09. 2019. Jean Schoonbroodt.
0 notes
christusleeft · 5 years ago
Text
Johannes 2
De bruiloft te Kana
1 En op den derden dag was er een bruiloft te Kana in Galilea; en de moeder van Jezus was aldaar. 2 En Jezus was ook genood, en Zijn discipelen, tot de bruiloft. 3 En als er wijn ontbrak, zeide de moeder van Jezus tot Hem: Zij hebben geen wijn. 4 Jezus zeide tot haar: Vrouw, wat heb Ik met u Mijn ure is nog niet gekomen. 5 Zijn moeder zeide tot de dienaars: Zo wat Hij ulieden zal zeggen, doet . 6 En aldaar waren zes stenen watervaten gesteld,a  naar de reiniging der Joden, elk houdende twee of drie metreten. a: Mar 7:3 Want de Farizeen en al de Joden eten niet, tenzij dat zij eerst de handen dikmaals wassen, houdende de inzettingen der ouden. 7 Jezus zeide tot hen: Vult de watervaten met water. En zij vulden ze tot boven toe. 8 En Hij zeide tot hen: Schept nu, en draagt het tot den hofmeester; en zij droegen het. 9 Als nu de hofmeester het water, dat wijn geworden was, geproefd had (en hij wist niet, van waar was; maar de dienaren, die het water geschept hadden, wisten het), zo riep de hofmeester den bruidegom. 10 En zeide tot hem: Alle man zet eerst den goeden wijn op, en wanneer men wel gedronken heeft, alsdan den minderen; gij hebt den goeden wijn tot nu toe bewaard. 11 Dit beginsel der tekenen heeft Jezus gedaan te Kana in Galilea, en heeft Zijn heerlijkheid geopenbaard; en Zijn discipelen geloofden in Hem. 12 Daarna ging Hij af naar Kapernaum, Hij, en Zijn moeder, en Zijn broeders, en Zijn discipelen; en zij bleven aldaar niet vele dagen.
De tempelreiniging
13 En het pascha der Joden was nabij, en Jezus ging op naar Jeruzalem. 14 b En Hij vond in den tempel, die ossen, en schapen, en duiven verkochten, en de wisselaars zittende. b: Mat 21:12 En Jezus ging in den tempel Gods, en dreef uit allen, die verkochten en kochten in den tempel, en keerde om de tafelen der wisselaars, en de zitstoelen dergenen, die de duiven verkochten. Mar 11:15 En zij kwamen te Jeruzalem; en Jezus, in den tempel gegaan zijnde, begon degenen, die in den tempel verkochten en kochten, uit te drijven; en de tafelen der wisselaars, en de zitstoelen dergenen, die de duiven verkochten, keerde Hij om; Luk 19:45 En gegaan zijnde in den tempel, begon Hij uit te drijven degenen, die daarin verkochten en kochten, 15 En een gesel van touwtjes gemaakt hebbende, dreef Hij ze allen uit den tempel, ook de schapen en de ossen; en het geld der wisselaren stortte Hij uit, en keerde de tafelen om. 16 En Hij zeide tot degenen, die de duiven verkochten: Neemt deze dingen van hier weg; maakt niet het huis Mijns Vaders tot een huis van koophandel. 17 En Zijn discipelen werden indachtig, dat er geschreven is: c De ijver van Uw huis heeft mij verslonden. c: Psa 69:10 Want de ijver van Uw huis heeft mij verteerd; en de smaadheden dergenen, die U smaden, zijn op mij gevallen. 18 De Joden antwoordden dan, en zeiden tot Hem: d Wat teken toont Gij ons, dat Gij deze dingen doet? d: Mat 12:38 Toen antwoordden sommigen der Schriftgeleerden en Farizeen, zeggende: Meester! wij willen van U wel een teken zien. Mat 16:1 En de Farizeen en Sadduceen tot Hem gekomen zijnde, en Hem verzoekende, begeerden van Hem, dat Hij hun een teken uit den hemel zou tonen. Mar 8:11 En de Farizeen gingen uit, en begonnen met Hem te twisten, begerende van Hem een teken van den hemel, Hem verzoekende. Luk 11:29 En als de scharen dicht bijeenvergaderden, begon Hij te zeggen: Dit is een boos geslacht; het verzoekt een teken, en hetzelve zal geen teken gegeven worden, dan het teken van Jonas, den profeet. Joh 6:30 Zij zeiden dan tot Hem: Wat teken doet Gij dan, opdat wij het mogen zien, en U geloven? Wat werkt Gij? 19 Jezus antwoordde en zeide tot hen: e��Breekt dezen tempel, en in drie dagen zal Ik denzelven oprichten. e: Mat 26:61 Maar ten laatste kwamen twee valse getuigen, en zeiden: Deze heeft gezegd: Ik kan den tempel Gods afbreken, en in drie dagen denzelven opbouwen. Mat 27:40 En zeggende: Gij, Die den tempel afbreekt, en in drie dagen opbouwt, verlos Uzelven. Indien Gij de Zone Gods zijt, zo kom af van het kruis. Mar 14:58 Wij hebben Hem horen zeggen: Ik zal dezen tempel, die met handen gemaakt is, afbreken, en in drie dagen een anderen, zonder handen gemaakt, bouwen. Mar 15:29 En die voorbijgingen, lasterden Hem, schuddende hun hoofden, en zeggende: Ha! Gij, die den tempel afbreekt, en in drie dagen opbouwt, 20 De Joden zeiden dan: Zes en veertig jaren is dezen tempel gebouwd, en Gij, zult Gij dien in drie dagen oprichten? 21 Maar Hij zeide van den tempel Zijns lichaams. 22 Daarom, als Hij opgestaan was van de doden, f werden Zijn discipelen gedachtig, dat Hij dit tot hen gezegd had, en zij geloofden de Schrift, en het woord, dat Jezus gesproken had. f: Luk 24:8 En zij werden indachtig Zijner woorden. 23 En als Hij te Jeruzalem was, op het pascha, in het feest, geloofden velen in Zijn Naam, ziende Zijn tekenen, die Hij deed. 24 Maar Jezus Zelf betrouwde hun Zichzelven niet, omdat Hij hen allen kende, 25 En omdat Hij niet van node had, dat iemand getuigen zou van den mens; g want Hij Zelf wist, wat in den mens was. g: 1Sa 16:7 Doch de HEERE zeide tot Samuel: Zie zijn gestalte niet aan, noch de hoogte zijner statuur, want Ik heb hem verworpen; want het is niet gelijk de mens ziet; want de mens ziet aan, wat voor ogen is, maar de HEERE ziet het hart aan. 1Ch 28:9 En gij, mijn zoon Salomo, ken den God uws vaders, en dien Hem met een volkomen hart en met een willige ziel; want de HEERE doorzoekt alle harten, en Hij verstaat al het gedichtsel der gedachten; indien gij Hem zoekt, Hij zal van u gevonden worden; maar indien gij Hem verlaat, Hij zal u tot in eeuwigheid verstoten. Psa 7:10 Laat toch de boosheid der goddelozen een einde nemen, maar bevestig den rechtvaardige, Gij, Die harten en nieren beproeft, o rechtvaardige God! Psa 103:14 Want Hij weet, wat maaksel wij zijn, gedachtig zijnde, dat wij stof zijn. Jer 11:20 Maar, o HEERE der heirscharen, Gij rechtvaardige Rechter, Die de nieren en het hart proeft! laat mij Uw wraak van hen zien; want aan U heb ik mijn twistzaak ontdekt. Jer 17:10 Ik, de HEERE, doorgrond het hart, en proef de nieren; en dat, om een iegelijk te geven naar zijn wegen, naar de vrucht zijner handelingen. Jer 20:12 Gij dan, o HEERE der heirscharen, Die den rechtvaardige proeft, Die de nieren en het hart ziet, laat mij Uw wraak van hen zien, want ik heb U mijn twistzaak ontdekt. Joh 6:64 Maar er zijn sommigen van ulieden, die niet geloven. Want Jezus wist van den beginne, wie zij waren, die niet geloofden, en wie hij was, die Hem verraden zou. Read the full article
0 notes
andrevanvuuren · 3 years ago
Text
Mense vra wat is my poison my ontsnap -Om te droom om te doen om te dans diep saggies te soen om myself gedurig te ontsoom om daar te gaan en dan nog verder om te bou en te val in skerwe om te glimlag om tyd in my hande te vang op dit te skree in die skadu’s geheimsinnig te wag om rustig binne my murg te loop peanut butter broodjie en Ilovo goue stroop om my stoute kinders vas te hou in hulle en God te glo om te erken EK’s n vraagteken ❓uitroepteken komma punt gemaak van stof en wind om nie dae te tel maar memories bymekaar te skraap lekker met rooiwyn en vuur te gesels daar waar dit bang is loop ek gereeld ek is die donkerte skadu’s en sonlig se held om te weet en niks te weet die slegte verlede te vergeet om liedjies te skryf my arms liefde alles om n lyf te gee om weg te loop van baklei wil net rustig iewers by die see gaan bly geen drama of dryfsand om my wurgend te verly om te weet ek gee my bloed my laaste asem n liefdes hart geskryf op n venster met ons name in wasem dis gedeeltes van my gif of druppels poison ontsnap waar ek spore trap partymal val in die lewe se strate en kweperlat vir my gat(17/7/22 om te-AvV)
2 notes · View notes
jcrmts · 1 year ago
Text
Tumblr media
Saterdag 20 Augustus 2023 vanaf 18h00 gesels ons oor "Moet ware dienaars van God vra en smeek vir geld by mense" hier by JCR Ministration & Theological Seminary net op Joy Gospel Radio met die program Lofprysing en God's Woord, skakel gerus in. Shalom.
Dr. Aubrey W Burger.
+27 (0)76 479 7517.
Jill Burger-Howard
+27(0)74 689 6264 Download the App: 👇
https://play.google.com/store/apps/details?id=net.radiobroadcastapp.joygospelradiogroup
Web-bssed App: 👇
https://joygr.com/app/index.html#/home
Website: 👇
https://joygr.com/
1 note · View note
charleshaddonspurgeon · 2 years ago
Text
Voor Iedere Morgen Komt tot Mij Bijbels Dagboek, C.H. Spurgeon  "Voor Iedere Morgen" Komt herwaarts tot Mij, allen die vermoeid en belast zijt, en Ik zal u rust geven. Mattheüs 11:28 De uitnodiging die van het christelijke geloof uitgaat, wordt gevormd door het woordje: ‘Kom!’ De Joodse wet zei op harde toon: ‘Ga, en let erop dat je de geboden niet overtreedt, want dan zul je sterven. Bewaar ze, en je zult leven.’ De periode van de wet was een periode van angst, die de mensen als met gesels voortjoeg. Het Evangelie trekt met banden van liefde. Jezus is de goede Herder, Die voor Zijn schapen uit gaat, hen uitnodigt om Hem te volgen en hen steeds verder leidt met het woordje: ‘Kom!’ De wet stoot af, het Evangelie nodigt. De wet laat de afstand zien die er tussen God en de mens is. Het Evangelie dempt de vreselijke kloof, en leidt de zondaar naar de overzijde. Vanaf het eerste moment van jouw geestelijk leven tot je intrede in de heerlijkheid zal Christus zo tot je spreken: ‘Kom!’ Zoals een moeder haar vinger naar haar kind uitstrekt en het met het woordje ‘Kom!’ uitnodigt om te lopen, doet Jezus dit ook. Hij zal je altijd voorgaan en je vragen om Hem te volgen, zoals de soldaat zijn aanvoerder volgt. Hij zal altijd voorop gaan om de weg te banen en om het pad effen te maken. Je hele leven lang zul je Zijn aanmoedigende stem horen, die je roept om Hem te volgen. In het gewichtige uur van het sterven zal het kostbare woord waarmee Hij je in de hemelse wereld zal binnenleiden, luiden: ‘Kom, gezegende van Mijn Vader!’ Maar dit is niet alleen de roepstem van Christus tot jou. Als jij een gelovige bent, roep jij ook tot Hem: ‘Kom!’ Je zult dan sterk verlangen naar Zijn toekomst. Je zult zeggen: ‘Kom Heere Jezus, ja, kom spoedig!’ Je zult verlangen naar een diepere gemeenschap met Hem. ‘Kom Heere Jezus, en vervul de troon van mijn hart; regeer daar zonder mededingers en wijd mij helemaal aan Uw dienst!’
0 notes
kronieken · 6 years ago
Photo
Tumblr media
Atilla de Hun, de gesel van God Het buikgevoel van Karel de Grote De komst van de Noormannen laat een onuitwisbaar spoor na in de geschiedenis van onze contreien.
0 notes
real-talk-news-blog · 7 years ago
Text
Afrikaners is onplesierig en hulle kla by partytjies - Johan Erasmus
Babe, is jy nog lief vir my? Want dit voel of jy Australië se kant toe vry?
 Daar is niks wat my meer tuis laat voel nie as ‘n lekker Vrydagmiddag-braai met ‘n brandewyn in die hand, Karen Zoid in die agtergrond en ‘n paar vriende waarmee ek politiek kan gesels. Omdat dit my soveel vreugde verskaf wil ek vir jou my resep deel vir ‘n lekker Afrikaner Vrydagaand-kuier.
Stap 1: Maak seker jou vriende stem saam met alles wat jy sê. Julle moet mekaar warmer as die vuur praat. Dit is eintlik over rated om buite te braai – doen dit eerder binnenshuis, in ‘n ‘echo chamber’. Dit gee die vleis ‘n lekker bitter smaak!
Stap 2: Beveg armoede. Afrikaners is van die mees sagmoedigste mense op die planeet en ons het regtig ‘n hart vir die armes. Al wat jy moet doen om my teorie by jou braai te bewys is om oor die naamveranderings in Suid-Afrika te praat. Byna sonder uitsondering gaan jy hoor dat daardie der duisende rande om Van Riebeeckstraat na Peter Mokaba te verander eerder vir die armes gegee moes word. As die regering net so passievol was oor die armoede in die townships soos ons Afrikaners, dan was die land al lankal uitgesorteer. Om hierdie wanbesturing van fondse aan die regering uit te wys, maak ons bordjies met die ou straatname op en gee dit aan die inwoners en ons werf fondse om die saak in die hof te veg.
Stap 3: Bespreek regstellende aksie. Dit is belangrik om hierdie gesprek eers te BEEgin wanneer die fillets op die weber lê en die vrouens binnekant daardie heerlike Beyerskloof pinotage oopgemaak het. Dan is die atmosfeer perfek om te praat oor hoe moeilik dit is vir blankes om werk te kry in die land. Wat egter van kritiese belang is, is om nie die werkloosheid statistiek te Google nie. Ongelukkig het Stats SA nou al vir lank ʼn drukfout op hul webtuiste wat meen dat werkloosheid onder blankes naby aan 7% is teenoor die meer as 30% onder swartes.
Stap 4: Nou kan jy weer Google aansit, want jy wil vir mense foto’s wys van die nuutste plaasmoord. Soos die bees op jou rooster, is jy en jou mense ook slagoffers. Dit is in alle waarskynlikheid ‘n Afrikaner bees wat oor die kole braai.
Stap 5: Nou is dit tyd om te bid, ‘n gebed wat vir my goed werk is generies, een wat insluit ‘seën die hande wat dit voorberei het en wees saam die minder-bevoorregtes wat nie kos het nie’. Hierdie gebed werk lekker, want jy kan jou vrou se aartappelslaai komplimenteer en jy hoef nie te bekommer oor die armes buite nie; jy het mos klaar vir God gevra om met hulle te wees.
Stap 6: Jy kan nou ʼn rassistiese grappie vertel. Die lekker ding van ‘n generiese gebed (sien stap 5) is dat jy nie regtig hoef te dink oor hoe jou geloof en die res van die aand bymekaar kom nie. Pasop om te lank te bid en daaroor te dink; mens moet geloof en politiek van mekaar afskei. Kerk en staat het immers niks met mekaar te doen nie.
Stap 7: Van jou mense gaan aanbied om te help met die skottelgoed. Hulle gaan nie regtig nie, maar hulle gaan minstens aanbied. Dit is jou cue om te sê jy het ‘n ‘wit ousie’ wat was; hulle kan alles sommer net langs die skottelgoedwasser neersit. Indien jy nie ‘n wit ousie het nie, het jy waarskynlik ‘n swart ousie en sy kan dit later doen.
Stap 8: Sit jou flat screen TV aan op Supersport en praat bietjie oor hoe die kwotas alles opdonner. Vermy spanne vir wie Siya Kolisi, Gelant, Amla, Rabada, Jantjies, Ngidi of Dyantyi speel.
Stap 9: Wanneer daardie stiltes te lank raak, staan op en sê ‘maar nou ja’ – 90% van die tyd sal hulle die skimp vang. Stap saam jou vriende uit en bespreek Perth se huispryse. Onthou om vir hom die sekuriteitskode te gee voor hy in sy Toyota Fortuner klim, anders gaan hulle nooit uit die gholf-landgoed kom nie.
Stap 10: Los die huis vuil, want Lina kan dit moreoggend gou uitsorteer wanneer jy op jou verekussing lê en hartseer is oor die aand wat verby is. Wees gerus dat jy dit volgende week weer kan doen. Dit is immers in jou bloed, want Afrikaners is onplesierig en kla by partytjies.
0 notes
engelajmbritz · 8 years ago
Text
Die wetters.
Tumblr media
Despicable. Verfoeilik. Veragtelik!
Uncle sit gebroke voor my. Hy het, volgens hom, vriende vertrou. Vertroue wat hom net nog weerloos laat.
So twee jaar het hy, met sy hardkoppigheid, tekenend van mense van sy ouderdom sy ou karretjie sônder water gery. Natúúrlik het die engine te warm geword en het hy, sal ons dit maar met die Bybel as verwysing, 'n  Po(ot)ifar geword.
Ons het uiteindelik op 'n ánder plek bevind en ek het probeer om hom te help om die drade van sy verlede asook sy hede op 'n kunstige wyse te beheer asof Franse-kantwerk. Maklik was en ís dit nie.
Nou, soos ons weet, verplant ou bome nié maklik nie.
Dit is soos om dissipline toe te pas. Om iemand geleidelik te kry om sélf die besluit te neem.
Uncle het sy voorwaardes gehad oor waar hy wil bly. Met enorme kostes deur my het ek 'n plek gekry wat aan ál sy behoeftes voldoen.
Twee kere kon ek hom hier kry. Élke keer het hy sy wil uitgeoefen en dinge nie gebeur soos waaroor ek gebid het nie.
As gevolg van omstandighede was ons vir ‘n tydperk "geskei".
Ons moet ook nie vergeet nie is  dat Uncle "the Master of Manipulation" is.
Ek moet egter nou teruggaan na die tyd wat hy my buurman was op n plaas buite Warmbad.
Uncle het tuis gegaan in 'n (wat ons na verwys as die "shabby house") ‘n gebou sowat twintig treë vsn die kombuis (waar ek tuisgegaan het) se deur.
Elke oggend was my oë op sy deur.
Een oggend het ek gemerk dat hy nié uit sy woning kom nie. Later het ek gaan klop en toe hy uiteindelik die deur oopmaak was my eerste indruk dat hy geroof is.
Hy was egter nie geroof nie.
Hy het geval..Met verdere ondersoek het ek besef die arme man slaap onder bedmatjies. Geen linne of komberse nie. Geen breekware nie, net dokumente en enkele stukkies klere (alles wat hy besit) wat netjies opgevou is. Dit is individueel in inkpopiesakke gebêre. So asof hy toe reeds geweet het dat hy nêrens heen kon gaan nie. Dat sy aardse bagasie beperk moet wees.
Dit was duidelik dat Uncle nie alleen kan bly nie.
Die patroon van val duur egter voort. Van mediese ondersoeke wil hy niks weet nie. Wanneer hy wél gegaan het, het hy (en doen dit steeds!) opvolgbesoeke word met uitnemendheid gefnuik.
So het ek toe op 'n "harde manier" hom gedwing om sy "afhanklikheid" te erken. (Hoewel hy steeds glo hy is in beheer.)
Nietemin, (met my op 'n manier afwesig) het hy "afhanklik" geraak van twee mense uit sy verlede. Een ‘n gewese buurman en die ander ‘n gewese "landlord".
En, soos élke arme persoon kan getuig is "diens broden, diens genaden....", amper die storie van die Barmhartige Samaritaan slégs iets wat n gelykenis is.
Uncle het vir almal ‘n las geword.
O, aan elke weldaad word 'n prys geheg. "Ek het vir hom dít of ek het vir hom dát".
Die ewige "slagoffer" van sy eie dade, dit nou hulle wat  in 'n siek soeke na erkenning al hul "goeie dade" aan die groot klok wil hang.. Soort van Stockholm-sindroom.
So erg dat húlle Uncle op húl onkoste sal bring. Ek bied aan om te betaal, maar ai, "onthou óns is die heros"... Min het ek besef wat en hoe hul die plannetjie mooi uitgewerk het!
Uncle se ou karretjie het nie saamgekom nie en sal gestoor word by. 'n derde persoon. My reëling was dat ek dit die einde van daardie maand sal gaan haal.
Die dag wat hul hom hier aangebring het, het was Uncle verward. Deurmekaar. Sy “wortels” beskadig. Sy “takke” gebreek. Die “blare”windverwaai.
Ou bome verplant mos nie maklik nie!
Die dag het ek dit baie duidelik aan die “twee vriende” gestel dat ek die kar die einde van daardie maand sal gaan haal. Ek het die vrou nogal diep in die oë gekyk.
Met hul weg het ek en Uncle oor n koppie koffie gesit en gesels . So vertel hy dat hul gevra het dat dat hy "die kar se papiere moet teken", want, sou die kar hiernatoe gesleep word, dit 'n vereiste sal wees. Hy het "ongemaklik" gevoel oor die besluit. Hoewel hy hul tog vertou het.
Die éinde van Junie, toe ek hul kontak, moes ek hoor dat hul sélf besluit het dat die kar R8000 werd is en dat die kar reéds verkoop is.
Ek sit voor Uncle en my wese huil sáám met hom. Hy het wéér geval.
Sy bure vertel dat hy nie snags slaap nie. Hy beweeg met sy skuifelstap van een hoek in sy kamer tot die ander. Hy praat met Auntie, en Gerry. Hy baklei met hulle, die sogenaamde vriende.
Baklei met homself omdat hy die "vriende" vertrou het.
Auntie slaap knus in’n jas wat ek vir Uncle gegee het. Die jas lê op n kombers want die stoel is koud. Self slaap Uncle onder ‘n enkele kombers. Die een wat ek destyds vir hom gegee het.
Gerry, met die kraalogies wat nóóit knip nie, hou wag op ‘n koffietafeltjie langs Uncle se bed. As hy kon praat en sy wens oor Uncle kon uitspreek sou dit seker wees dat die dood ook maar 'n stilte sal bring. Gerry is toegedraai in ‘n handdoek. ……. Dis mos koud waar dit nie hel is nie. Die twee sy kinders. Hy wat nooit die voorreg gehad het om “pa” genoem te word nie.
Uncle se betaling? Die koffietafeltjie, 'n pot vol snot en 'n verspoelde vertroue in sy naaste. 'n Belofte om die geld in 'n rekening "te kom plaas", maar van al die beloftes van hier opdaag  was dit  ook soos wat mens kan verwag.
Ek kyk na Uncle en bid woordeloos…..
God vergewe my, ek weet nie hoe om die soort pleisters te plak of hoe om die walglike, verfoeilike, veragtende etter wat ons "mens" noem uit sy lewe te sny nie.
Heer, wees U die Groot Geneser. Wees U die Bestraffer. Ek kan Uncle nie deur hofgedinge sleep nie.
Vader, U ken Uncle se weerloosheid. Die "domheid" wat met ouderdom kom.
Ek kyk na Uncle en besef opnuut dat die hémel élders moet wees.
Here gee u tog groot asseblief die nodige genade, insig en krag om Uncle tot sy laaste uur in menswaardigheid te klee.
0 notes