Tumgik
#widdringtonia cederbergensis
vrouopgenade · 8 months
Text
My Tietiesbaai flop
As die weskuswind jou planne in die wiele ry om soos 'n wafferse Pieter Pieterse by Tietiesbaai kamp op te slaan, is binneland in vaar jou enigste genade!
Haum 1985 Tietiesbaai (en sy wind) Terwyl ek mos so aan die boeke uitpak, en boekrakke pak is,  haak ek soms vas. My hand sal ʼn boek raakvat,  en in plaas daarvan om dit dadelik  op sy plek op die rak in te skuif,  sal my kop sê “o ja, ek onthou hierdie een!” En ek sal sommer plat op die vloer gaan sit met my rug teen die muur en my oorgee aan die plesier van onthou wat tussen daardie boek se…
Tumblr media
View On WordPress
2 notes · View notes