#volgdiepad
Explore tagged Tumblr posts
Photo
![Tumblr media](https://64.media.tumblr.com/7545e2b178cd16486cd1e38aec1b14ce/tumblr_plp2kvvizV1xb1mobo1_540.jpg)
21.365 Die nie-so-vaal vlaktes van die Noord-Wes. Dit maak my gelukkig. Dit is waar huis is. My gedagtes begin op die teerpad en my drome strek tot die nommer-eindigende horison waar die son vir die maan gaan wegkruip. #gelukkig #gunsteling #drome #gedagtes #volgdiepad #tuiswaarts #vosverhale 2k19 #happy #favourite #dreams #thoughts #followtheroad #homebound #foxtales https://www.instagram.com/p/Bs6DKKBBq2_/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1w8vuoqnbf3tc
#gelukkig#gunsteling#drome#gedagtes#volgdiepad#tuiswaarts#vosverhale#happy#favourite#dreams#thoughts#followtheroad#homebound#foxtales
0 notes