Tumgik
#musiekvideo
vitalumusic · 2 years
Video
youtube
Uiteindelik 'n Offisiële Musiekvideo vir my lied:
WOESTE OSEAAN
Baie dankie Liezel Marshall - ElleM Digital Media vir hierdie awesome video!
3 notes · View notes
jozigist · 1 year
Text
From Zim to SA - Tino is here for success with new single!
Tumblr media
TINO WEET VAN TASSIES PAK – VANAF ZIM TOT SA, HY IS REG VIR SUKSES! Die talentvolle kunstenaar Tino, afkomstig uit Zimbabwe en tans woonagtig in Stellenbosch, is gereed om sy nuwe liedjie "Tassies Pak" op 7 April op alle digitale musiekplatforms bekend te stel. Hierdie nuwe bekendstelling is die opvolg na sy baie suksesvolle debuut album "Sterrekind," en enkelsnit "Afstand" wat nommer een op die RSG treffersparade behaal het.
Tumblr media
"Tassies Pak" is 'n kragtige liefdes lied wat die diepte van menslike emosies en die onbekende faktore van die liefdeswêreld verken. Dit is 'n unieke rock-pop komposisie met Tino se kenmerkende warm stem wat dit 'n onvergeetlike ervaring maak. Die liedjie toon die ware krag van Tino se musiekstyl en sy vermoë om emosie en kreatiwiteit in sy musiek te integreer. Tino het sy deurbraak as musikant gemaak deur die wêreld te verower met sy tiktok videos. Hy is raakgesien deur die legendariese sanger & liedjieskrywer Jan Blohm, wat hom onder sy vlerk geneem het om sy loopbaan as musikant te begin. Die opvolg enkelsnit, "Tassies Pak," wys ons dat Tino nie net 'n "one hit wonder" is nie, maar dat hy hier is om te bly. Met die sukses van sy debuut album, kan aanhangers verwag dat die nuwe liedjie net so groot sal wees. Die unieke styl van Tino se musiek maak hom 'n kunstenaar wat maklik onderskei kan word van die res. Die musiekvideo vir "Tassies Pak" sal ook op 5 April beskikbaar wees op Youtube. Dit is 'n visuele uitbeelding van die liedjie, wat die emosie en die krag van die woorde in beeld bring. Die video vertoon ook Tino se kreatiewe benadering tot musiek en visuele kuns. "Ek is opgewonde om my musiek met die wêreld te deel en kan nie wag om te sien hoe mense reageer op 'Tassies Pak'," sê Tino. "Dit was 'n eer om te sien hoe 'Afstand' so goed ontvang is, en ek hoop dat hierdie liedjie dieselfde sukses sal hê. Ek is dankbaar vir die ondersteuning van my aanhangers en hoop om hulle te verras met meer musiek in die toekoms." Vir meer inligting oor Tino en sy musiek, volg hom op sosiale media en bly op hoogte van sy volgende optredes en vrystellings. Tino is 'n opkomende kunstenaar wat 'n groot impak op die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gaan maak. TASSIES PAK is nou beskikbaar op alle digitale platforms - https://vyd.co/Tassiespak Luister die liedjie hier: https://linktr.ee/tinosinge SOSIALE MEDIA Facebook: https://www.facebook.com/tinomusiek Instagram: https://www.instagram.com/tino_musiek/ Tiktok : https://www.tiktok.com/@tino_musiek Read the full article
0 notes
willemsamuel · 6 years
Video
instagram
Sonder Woorde -#artefak #video #musiekvideo #afrilondon
1 note · View note
fortunatecharles · 5 years
Photo
Tumblr media
Ek en @este_g80 het hierdie week lekker record aan 'n nuwe Kersfees liedjie wat binnekort vrygestel gaan word met 'n mooi video daarby! Hou die spasie dop. 😊 #afrikaans #kersliedjie #vervaardiger #producer #musiek #afrikaansmusiek #musiekvideo #lekker (at Northcliff, Gauteng, South Africa) https://www.instagram.com/p/B5K1zOOhGJS/?igshid=g0jt2fuhib3g
0 notes
benbrecht · 3 years
Text
Die lewe tussen hakies
ʼn Klein gemeenskap, maar nie ʼn romantiese weergawe nie. Die mense ken mekaar en sal ingryp waar die nood knyp, al is almal nie almal se boesemvriende nie. Soos Imelda wat op ʼn manier nog camembert in die hande kry en met die ander deel, ondanks ʼn vreemde nasionale tekort daaraan. Nood ken nie ʼn top tien nie. Klara se dogtertjie het ʼn skurwe neusie, so George bring ʼn salfie wat spesifiek daarvoor gemaak is. Niemand weet wat presies deel is van die konkoksie nie, maar dit werk vir almal. ʼn Plek waar die inwoners normale vrese het (maak ek my kind reg groot? kan ek hierdie maand nog ʼn pienk A6-notaboek bekostig? hoeveel onderbroeke is genoeg? drink Hugo hierdie maand twee of drie suikers in sy koffie?), maar met ʼn klein bietjie meer drama. Dieselfde plek waar die Serwiese spreekwoord, los in Afrikaans deur die uwe vertaal, op ʼn houtbord by die ingang en uitgang van die dorp hang: “Wees nederig, jy is deel van die aarde. Wees edel, jy is deel van die sterre.” En dan is dit ook die plek waar Wilm (nie ʼn tikfout nie) hierdie musiekvideo met reëlmaat kyk of luister, ʼn bietjie huil en dan besef hy het eindelik die vryheid wat hy en elke mens verdien. Nie dat hy ʼn snars Frans verstaan nie, maar nietemin kan hy nie sonder die liedjie nie.
En dan aangesien ek deel is van hierdie gemeenskap, gaan daar so nou en dan ʼn klein lessie wees: Sinne wat tussenin ander sinne gevoeg word (as ʼn mense deftig wil wees, praat jy van parentese), is vir my oor die algemeen en soms in die besonder, nogal van ʼn hindernis. En dit is irriterend wanneer ʼn paragraaf veertien reëls is, omdat ʼn persoon – waarskynlik ondanks goeie raad en menige pleidooie – steeds besluit het om te wys hoeveel gedagtes hulle op een slag gehad het. Dit is nou nie iets wat my blind van woede los wanneer ek dit sien nie, maar dit maak my nie bly nie. Persoonlik dink ek eenvoud word heeltemal onderskat, terwyl kompleksiteit geprys word. Maar waarmee ek identifiseer, is nie hoe intelligent alles blyk te wees nie, maar hoe ongemaklik dit is. Jy weet, om so op genade tussen die hoofgedagte van die sin rond te sweef en te hoop jy dra tot die betekenis van die hele gedagte by. Dat jy nie mis gelees word so tussen alles deur nie. Hoe gemaak as jy ʼn kort en kragtige sin wil wees en nie ʼn bygedagte nie? En nie soseer ʼn ‘belangrike’ bygedagte nie, maar ten minste een wat sinvol wil bydra.
Daagliks is daar soveel geleenthede wat jy kan gebruik om by te dra. En daardie geleenthede behels, vir my in elk geval, om myself meer te back en minder te twyfel oor my oortuigings, vaardighede en gawes. Soms is die lewe ʼn flitsende blou skerm vier dae na jou waarborg verval het. Soms is dit ʼn onheilspellende gebrek aan blou skerms vir ʼn rekord aantal dae, dat jy die stilte nie vertrou nie. Meestal is die lewe egter nie so aardskuddend of verwoestend soos verwag word nie, net ʼn bietjie van beide in klein hoeveelhede. En soms is die lewe hoe ons poog om te groei, deur alles deur jou te laat beweeg, eerder as om besondere aanstoot te neem dat dit met jou gebeur. Jou bydrae is jy wat minder verknog lewe. Daar waar jy probeer eenvoudig wees het, het ʼn paar tusseninsinne hulleself kom tuismaak en dinge gebeur so nou en dan. Gelukkig weet jy as dinge gebeur, pienk klere jou nog opgewonde maak, en tee drink saam met vriende via virtuele platforms jou nog inspireer, dat jy nog lewe.
Tumblr media
0 notes
runningwolf · 3 years
Photo
Tumblr media
Christiaan Baartman se "My Vrou" Musiekvideo is Hoendervleis Mooi https://tinyurl.com/yg3wamkr #Afrikaans #ChristiaanBaartman #MusicVideos #SouthAfrica
0 notes
alltimeradio-blog · 7 years
Text
VIR ONMIDDELLIKE UITREIKING: Nuwe Bouwer Bosch musiekvideo ‘n pleidooi vir aanvaarding!
VIR ONMIDDELLIKE UITREIKING: Nuwe Bouwer Bosch musiekvideo ‘n pleidooi vir aanvaarding!
Die musiekvideo van Bouwer Bosch se gewilde enkelsnit, PLEIDOOI, word op 28 April 2017 uitgereik. Net soos dié unieke kunstenaar, beloof die video – met sy kortfilmaanslag – om enig in sy soort te wees en die kyker se hart net soveel te raak soos die lirieke van hierdie sielvolle treffer.
PLEIDOOI is die tweede enkelsnit vanaf sy splinternuwe solo-album, Hopelik. Hierdie alternatiewe popliedjie…
View On WordPress
1 note · View note
artsvark · 8 years
Text
Eerste Afrikaanse film word in Spaans vertaal
Eintlik Nogal Baie “Realmente Bastante” – Die eerste Afrikaanse film wat in Spaans vertaal word. Uit die pen van Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen, het M4gic-J Entertainment gedurende 2016 die opwindende Afrikaanse film, Eintlik Nogal Baie, na die silwerdoek gebring.
Tumblr media
Eintlik Nogal Baie
Eintlik Nogal Baie is gebaseer op ‘n draaiboek, naamlik Ally, met karakters geskep deur Jarrod de Jong. “Met ‘n intieme rolverdeling van gesoute akteurs en ‘n storie wat gelaai is met ‘n goeie balans van romanse, komedie, aksie, spanning en tragedie, bring Eintlik Nogal Baie ‘n dwingende sjarme wat toewyding in ander inspireer,” sê de Jong. Die storie handel oor Jay van Niekerk (André Lötter), ‘n aantreklike, maar teruggetrokke strokiesboek-animeerder wat sy lewe baie deeglik onder beheer het. Hy kom egter voor ‘n kruispad te staan en wanneer hy vir Ally (Marisa Drummond) ontmoet met haar oorbeskermde pa en haar eks- kêrel, word sy lewe vir altyd verander op die mees dramatiese wyse.
Stage and Screen sê: “Die vervaardigers het nie net daarin geslaag om ‘n skerp, goed deurdagte draaiboek op die been te bring nie, hulle het daarin uitgeblink. Twee elemente wat die sterk draaiboek ondersteun, is ongetwyfeld die regie en die naatlose redigering, wat ‘n vinnige pas aan die film verleen.”
youtube
Afrikaansefilms.com sê: “Hierdie rolprent wat verrassende sterk ooreenkomste met die uiters suksesvolle Pad Na Jou Hart toon, bied nietemin steeds ’n welkome afwisseling op die gebruiklike sprokieseinde. Eintlik Nogal Baie beloof om nie slegs ligte vermaak aan die kykers te verskaf nie, maar ook om hulle hartsnare te roer en hul oor die lewe te laat besin.”
Die rolverdeling sluit baie ander bekende en gewilde name in soos Zak Hendrikz, Ashmund Martin, Elsabé Daneel, Anton Dekker, Susanne Beyers, Themsi Times en Hein die Vries.
André Lötter is bekend vir 7de Laan (waarin hy tans die rol van Rickus Welman vertolk). “Dit is definitief ‘n film wat die hartsnare prikkel en jou weer laat glo in die lewe. Om die rol van Jay te kon vertolk, was baie bevredigend en het my as mens en akteur verdiep”, se Lötter.
In samewerking met Leomark Studios, LLC in Los Angeles is die rolprent vertaal in Spaans en word dit eersdaags vrygestel op DVD en VOD in lande soos Amerika, Puerto Rico, Dominican Republic, Cuba, Mexico, Guatemala, El Salvador, Nicaragua, Costa Rica, Panama, Colombia en Venezuela.
youtube
Die titelsnit Eintlik Nogal Baie deur die 1925BAND, wat nommer 1 was op verskeie plaaslike radio stasies, word ook vertaal in Spaans deur Storm Rekordz onderleiding van Mel Botes, asook 1925BAND se nuwe enkelsnit van die rolprent, Gedig Op Jou Arm. Beide liedjies sal die Afrikaanse weergawes vervang in die Spaanse vertaalde prent Realmente Bastante.
Die enkelsnit en musiekvideo vir die liedjie, Gedig op jou arm, deur die 1925Band is pas bekendgestel.
SOSIALE MEDIA SKAKELS
Eintlik Nogal Baie
Webblad
Facebook
Instagram
Twitter
1925BAND
Webblad
Facebook
Twitter
Gedig op arm is geskryf deur een van die lede in die groep, David-Lee Gericke. “Dit het begin deur ‘n droom wat ek gekry het toe ek sestien jaar oud was. In die droom het ‘n engel met my kom praat en my aangemoeidg om ‘n liefdeslied vir die Here te skryf. Ek het wakker geword en binne ‘n kort rukkie was die lirieke geskryf en die liedjie getoonset. Ons speel die liedjie gereeld by ons vertonings en oral waar ons kom word mense aangeraak deur die lied. Die liedjie beteken ongelooflik baie vir ons en ons is bevoorreg dat die publiek nou die liedjie gaan hoor”, sê David.
Eintlik Nogal Baie is vervaardig in samewerking met The National Film and Video Foundation, The DTI, MadRobot en was deur Times Media Films plaaslik versprei.
Eintlik Nogal Baie is beskikbaar op DVD en DStv Box Office sedert 24 Februarie 2017.
  Eerste Afrikaanse film word in Spaans vertaal was originally published on Artsvark
0 notes
vitalumusic · 2 years
Video
youtube
NOORDER KLEURE Offisiële Musiekvideo NOU BESKIKBAAR
Liedjieskrywer:  Vita Lu Musiek Vervaardiger:  Bruce Wallace Stem: Marchelle Musiekvideo:  Vita Lu Music Choreografie:  Marchelle & Vita Lu
0 notes
Text
Tweeted
#RT @markdescande: I liked a @YouTube video https://t.co/5CXUXGPd0u Kaleidoskoop - Roadtrip Musiekvideo
— Cheep Websites (@cheepwebsites1) June 16, 2018
0 notes
jozigist · 2 years
Text
Neil Nachtrein -Voer My Vir Die Berge
Tumblr media
Neil Nachtrein -Voer My Vir Die Berge Einstein het een maal gesê: "As jy alles beter wil verstaan, moet jy diep in die natuur gaan kyk." Dit is geen wonder dat Neil Nachtrein in sy nuwe lied, VOER MY VIR DIE BERGE, oor die verlange na die natuur sing nie.
Tumblr media
Op 'n aand in 'n hotelkamer in die stad sit Neil Nachtrein en kyk by die venster uit. Hier besef hy dat hy weke laas die sterre gesien het. Hy sê vir homself: "In die stad word dit nooit donker nie, dit word nooit stil nie," en die eensaamheid oorweldig hom. 'n Diep verlange na die berge en die natuur begin in hom woed en 'n tweestryd in hom skop af. In sy nuwe lied, VOER MY VIR DIE BERGE, ondersoek Neil Nachtrein die hunkering na 'n eenvoudiger lewe in die natuur en hoe dit direk in stryd is met die moderne lewe in die stad. Die lied is 'n metafoor vir sy begeerte om naby die Skepper te leef. Eg aan Niel Nachtrein se styl is VOER MY VIR DIE BERGE 'n lied wat ook in rou emosies gegiet is. Dié Afrikaanse folk-rock lied sal emosies van vrede en verligting by jou los. Die opgewekte ritmes lei jou gedagtes om diep na te dink oor dit wat werklik vir jou belangrik is. Dit herinner die luisteraar aan die mens se verganklike aard. Die tempo beklemtoon die dringendheid van dié boodskap: "Wanneer my vlees finaal terugkeer tot stof, voer my weer vir die berge." VOER MY VIR DIE BERGE is geskryf deur Neil Nachtrein en vervaardig deur Tertius Human. Die aangrypende kitaarspel is boeiend. Van die eerste noot af word jy oortuig daarvan om die lied oor en oor te luister. Neil is glad nie 'n vreemdeling in die musiekbedryf nie. Hy het reeds in 2012 sy eerste album, GISTERS&BLISTERS, uitgereik. In 2019 sien sy tweede, OP PLEKKE WAAR ONS EENS WAS, die lig, asook 'n musiekvideo van sy lied, STILSTE UUR. Sy musiek word hoofsaaklik beïnvloed deur Jeff Buckley, Eddie Vedder, Paulo Nutini, Damien Rice, Van Morrison, Ben Howard en Ryan Adams. Neil het onlangs by VONK aangesluit en is tans hard aan die werk om sy eerste EP (Langspeel Plaat) gereed te kry vir bekendstelling later vanjaar. VOER MY VIR DIE BERGE is ten minste twee treë vorentoe vir Neil se loopbaan. Die Afrikaans is goed deurdink en die universiële aard van die musiek sal seker maak dat die lied by 'n wye gehoor aanklank vind. Dit is boonop puik skryfwerk en goeie komposisie. https://www.youtube.com/watch?v=nQjtZg3BiWM Read the full article
0 notes
fortunatecharles · 5 years
Photo
Tumblr media
Gisteraand het ek die voorreg gehad om saam met @wwwern, @bouwerbosch en @lucindaneethling se nuwe music video vir hul liedjie "Pleit" te help skiet. Dit was vrek cool om op die set te wees en te sien hoe 'n musiek video geskiet word, die ligte, die kamera angles en hoe dit met die musiek gesync word. Hulle EP kom hierdie Vrydag uit! Check dit uit! #musicvideo #musician #video #photo #vintage #lights #linden #creative #diy #southafrica #synthpop #70s #oldcar #musiekvideo #musiek #freelancer #vryskut #afrikaansisgroot (at Linden, Gauteng, South Africa) https://www.instagram.com/p/ByUhn09JiU9/?igshid=1n1w95nhq0kwf
0 notes
runningwolf · 3 years
Photo
Tumblr media
Van Coke se "As ek kon" Musiekvideo trek aan hartsnare https://tinyurl.com/yegmjwrq #Afrikaans #AsEkKon #FrancoisvanCoke #MusicVideos #Pop #Rock
0 notes
alltimeradio-blog · 7 years
Text
Lefra Produksies, klugkonings van Suid-Afrika, debuteer met ‘n splinternuwe klug by vanjaar se KKNK, “MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU”  Hierdie skreeusnaakse klug speel by die KKNK se Weermag Ouditorium op die volgende tye: 8Apr (10:00); 9 Apr (14:30); 10 Apr (10:00), 11 Apr (10:00); 12 Apr (14:30); 13 Apr (19:00); 14 Apr (19:00); 15 Apr (19:00).  Besprekings kan gedoen word by Computicket 0861 915 8000.
Frans Swart, regisseur en die man wat die afgelope klompie jare groot sukses met Lefra se klugte gehad het, sê hierdie is dalk die malste klug ooit.  “Jy moet kop hou in SKELMPIE.  Dis werklik ‘n dolle gejaag in die soeke na wie se “skelmpie” is eintlik wie se “skelmpie.”  My span spelers is werklik so talentvol en verstaan werklik die klug-genre baie goed.  Daarom kan gehore werklik verwag om heerlik te lag en te ontspan.  Vir my bly die klug sekerlik die moeilikste teatervorm, maar steeds die lekkerste,” sê Swart
Die skreeusnaakse West End-treffer speel in Arno Schaap se elegante pels-salon af, SCHAAP, SCHAAP & ZUMA. Arno Schaap (Zak Hendrikz), `n flambojante ekstrovert, beplan om `n pragtige jong ontkleedanseres, Janie (Jennifer Myburgh) , met `n peperduur nerts te verlei deur dit vir spotgoedkoop aan haar man, Harry Vlok (Phillru van Achterbergh), te verkoop. Harry besluit om die nerts eerder vir sy skelmpie, Sue (Anel du Plessis) , te koop.  Janie trek haar klere in die salon uit en weier om die salon sonder die nerts te verlaat. Pogings om die nerts terug te kry en die naakte Janie te versteek, word omgekrap wanneer Gilbert se vrou, Maude (Cindy Swanepoel) , onverwags opdaag. `n Klug op sy beste.
MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU spog met ‘n baie talentvolle rolverdeling.  Ana van Achterbergh, Anel du Plessis, Botha Enslin, Cindy Swanepoel, Elma Potgieter, Francois van Rensburg, Jennifer Myburgh, Rouel Beukes, Phillru van Achterbergh en Zak Hendrikz.  Frans Swart is regisseur en verwerker met Phillru van Achterbergh as Assistent-Regisseur.
Zak Hendrikz verwerf sy diploma in Musiek Teater aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie. Hy het natuurlik groot bekendheid verwerf vir sy rowwe karakter, Eben in Binnelanders.  Hy werk as regisseur en choreograaf op verskeie musiekvideo’s en produksies, onder andere Equus, Bagasie, White Powder, Onderwêreld, Willem Poprok, Piekniek op die Slagveld, Lien se Lankstaanskoene en die produksie Krotoa wat befonds is deur die KKNK. Hy is ook mede-regisseur en vervaardiger van die familie-muskiekspel African Adventure wat ʼn Naledi-toekenning in 2012 verwerf het. Musiekvideo’s sluit in vele Suid-Afrikaanse kunstenaars soos Jani, Wouter Kellerman, André G. Nel en Suzi and the Swans. Sy film- en TV- krediete sluit in Bakgat! 3, Leon Schuster se Mr Bones in Durbs, Donkerland, Sterlopers, Laugh Out Loud 5 en die rol van Gerhard in Askies. Onlangs was hy te sien in die teaterproduksie I Have Life – Alison’s Journey waar hy die rol van Frans du Toit vertolk het. Ander teaterkrediete sluit in Starlight Express, Reza de Wet se Drif, Reik na die Sterre: Die Musical, Footloose, Hair, The Rocky Horror Show, Houtkruis: Die Musical, Spongebob Square Pants: Die Musical, Janice Honeyman se Peter Pan en Snow White, Mysterious Skin, Ballade vir ʼn Banggat, Joseph and his Amazing Technicolor Dreamcoat, en Grease – wat in 2010 internasionaal getoer het.
Cindy Swanepoel het in 2003 met ’n BDRAM-graad aan die Universiteit van Stellenbosch gegradueer.  Cindy is veral bekend vir haar rol as Annelize in Binnelanders. Sy het uitstekende ondervinding in kinder-, korporatiewe-, onderrig- en industriële teater. Sy het al in meer as 20 kinderproduksies verskyn. Verhoogproduksies waarin sy die hoofrol vertolk sluit in Kringe in ’n Bos, ’n Tyd om Lief te Hê, Houtkruis: Die Musical, Dalliances, The Crucible en Curl Up and Dye. Sy het vir Lefra Produksies gespeel in die komedie My Boetie se Sussie se Ou wat na alle Afrikaanse feeste in Suid-Afrika en Namibië reis. Dit is ook by die Oppiwater Kunstefees op die MSC Opera vertoon. Teaterstukke waarin sy verskyn, sluit Equus, Drif en Mysterious Skin in. Cindy het ook baie ondervinding voor die kamera. Sy het al haar verskyning in sepies soos Egoli, 7de Laan, Villa Rosa en Generations gemaak. Sy het ook as gasspeler in die volgende dramareekse verskyn: 90 Plein Street, The Mating Game, Geraamtes in die Kas, Sterlopers, Pandjieswinkelstories en Ons Stories. Cindy het ook in die reeks Laugh out Loud verskyn. Sy is ook ’n gasspeler in die gewilde komedie-reeks Proesstraat. Cindy was ook te sien by vanjaar se Silwerskermfees in die kortfilm Eenrigting waarvoor sy genomineer is as Beste Aktrise. Sy het ook haar eie produksiemaatskappy, Poko Produksies, wat spesialiseer in skadu-teater. Poko Produksies het al vir SASOL, SA Mint en PPC Cement unieke “skadu-vertonings” verskaf. Poko was ook genooi om by die Fleur de Cap Theatre Awards en Oppikoppi op te tree.
  UITGEREIK DEUR LEFRA PRODUKSIES
VIR MEER INLIGTING/ ONDERHOUDE/ KOMPETISIES:
CHARL SENEKAL (011) 815 3000 of 061 616 6138
MEDIAVRYSTELLING: 2017-04-07: BINNELANDERS SE ZAK HENDRIKZ EN CINDY SWANEPOEL IN “MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU” BY VANJAAR SE KKNK! Lefra Produksies, klugkonings van Suid-Afrika, debuteer met ‘n splinternuwe klug by vanjaar se KKNK, “MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU”  Hierdie skreeusnaakse klug speel by die KKNK se Weermag Ouditorium op die volgende tye: 8Apr (10:00); 9 Apr (14:30); 10 Apr (10:00), 11 Apr (10:00); 12 Apr (14:30); 13 Apr (19:00); 14 Apr (19:00); 15 Apr (19:00). 
0 notes
artsvark · 5 years
Text
Michael Blignaut stel nuwe musiekvideo vry!
Michael Blignaut stel nuwe musiekvideo vry!
Michael Blignaut se derde enkelsnit, ONS HET NET VANAAND, is gedurende Augustus 2019 vrygestel en hierdie popliedjie, uit die pen van Nerine Gardiner met die opgewekte dansaanslag verskil hemelsbreed van die rustige ballades waarvoor Michael bekendheid verwerf het, maar gaan steeds, soos sy vorige liedjies, oor die liefde.
“Die meeste van ons het al in ons leeftyd iemand tydens ’n vakansie of…
View On WordPress
0 notes
jozigist · 2 years
Text
Tasché Roer Harte Met Nuwe Enkelsnit
Tumblr media
TASCHÉ bied aan: -Die klankbaan vir jou mooiste herhinderinge- "PRENTJIES" https://open.spotify.com/album/1wPPR4hLbkEB5KHkjOk53t?referral=labelaffiliate&utm_source=1011lwB9S8wW&utm_medium=Universal_SouthAfrica&utm_campaign=labelaffiliate Tasché is terug met die klankbaan vir jou diepste herhinderinge. Haar nuutste oorspronklike ballade, getiteld "Prentjies" is beeldend en beeldskoon. Tasché beskryf hierdie lied as "so eenvoudig geskryf, tog so beskrywend."
Tumblr media
Speel die lied en voel hoe jy onmiddelik wegsink in jou eie verlange soos jy jou eie prentjies op die maat van die lied verf. "Prentjies" volg kort op die hakke van "Sal jy vir my wag" se sukses en is die tweede lied wat deur Hiram Koopman vir Tasché geskryf is. Tasché vertel: "Die dag toe Hiram vir my 'Prentjies' gespeel het (buite op Sunset Studio se stoep met sy kitaar in sy hand), kon ek die prentjies en stories sien terwyl ek luister. Dis vir my een van die mooiste eienskappe van dié song." "Prentjies" is ook vervaardig deur Hiram en is opgeneem en mooi bymekaar getrek deur Loki Rothman van Rothman Records. Hou Tasché se sosiale media dop vir "Prentjies" se musiekvideo wat vroeg Maart uitgereik sal word. SKAKELS: Instagram Facebook Twitter TikTok Read the full article
0 notes