#as ek ooit vir my ma of pa sê dit sal so cool wees as ek kan dit in afrikaans sê sonder om enige engels te gebruik
Explore tagged Tumblr posts
noagskryf · 1 month ago
Text
Hello my wonderlike afrikaanse internet mense, ek wonder al vir 'n rukkie maar is daar worde vir goed soos "transgender" of "non-binary" in ons taal? Ek bly nie in suid afrika nie so ek weet nie hoe die mense daar praat nie (die afrikaans wat ek praat is van 2006 toes my ouers geïmmigreer het.)
Ek het al probeer dink maar ek kan nie aan 'n anglisisme dink daar voor nie ... kan iemand my help asb?
1 note · View note