#Sederberg Wildernisgebied
Explore tagged Tumblr posts
Text
CITRUSDAL/CLANWILLIAM
BEHEERLIGGAAM: Bosstreek Wes-Kaap, Tak Departement van
Omgewingsake*.
GROOTTE: 71 000 hektaar.
LOKPUNTE: Indrukwekkende rotsformasies; wildernis-atmosfeer; inheemse plante. FASILITEITE: Algeria-kampeerterrein met karavaanstaanplekke en moderne washuise, naby bosboustasie; Waenhuis met plek vir 8 mense, met stort, toilet en stapelbeddens; Uitkyk-bosskuiling, met slaapplek vir 16 in 4 vertrekke, met kombuis, bad, toilet en stapelbeddens (jeuggroepe en studente kry voorkeur met besprekings); patrollie- skuilings binne die wildernisgebied by Sleepad, Sneeukop, Crystal Pool, Middelberg, Sneeuberg en Boontjieskloof; Ribboksvlei-piekniekterrein in die Pakhuispas; Sanddrif-kampeerterrein, rig navrae aan Nieuwoudt-broers, Dwarsrivier, Pk. Cederberg 7341 (ook permitte vir die Wolfbergskeure); kampering op die plaas Driehoek, navrae aan mnr. P.L. du Toit, Driehoek, Pk. Citrusdal 7340; Sederberg- Toeristepark met gemeubileerde hutte, navrae aan A.P.C. Nieuwoudt en Seun, Kromrivier, Pk. Citrusdal 7340 (brosjure beskikbaar, winkel op perseel); uitgebreide netwerk (254 km) van ongemerkte, goed
MARAISBERG
NEELBERG
DUIWELSKOP
SNEEUGERG 2020
Matesers
ANDORIE
OWARSRIVIER
CITRUSDAL
SEDERBERG-WILDERNISGEBIED EN RAMSKOP-NATUURRESERVAAT
versorgde voetpaaie; uitstekende rotsklim.
RELEVANTE INLIGTING: 'n Permit nodig,
verkrygbaar van Die Bosbouer, Sederberg-
Staatsbos, Pk. Citrusdal 7340; tel. (02682) 3440. Bespreek kampeerplek 3 maande vooruit oor Paastyd, en gedurende skoolvakansies in September en Desember. Toegang slegs te voet; geen vure; bosboubeamptes aan diens kry voorkeur in patrollieskuilings. Die Bergklub van S.A. besit 'n reservaat, Breekkrans, van 4 200 hektaar, in die suidelike Sederberge; toegang vir Bergklublede plus 2 gaste per lid; nader die Kaapstad-kantoor van die BKSA vir verdere inligting. LEESSTOF: Sederberg-Wildernisgebied, omvattende boekie in kleur met 2 kaarte, verkrygbaar van die Tak Boswese; Noordelike Sederberg en Suidelike Sederberg,
Ana CERES
topokadastrale kaarte van die Tak Boswese; Clanwilliam-veldblomgebied en die Sederberge, 'n kaart van Mapcape; Kromrivier se Sederberg-Toeristepark, 'n kaart van Mapcape.
KLIMAAT: Gemiddelde jaarlikse reënval: 800-1 000 mm, meestal gedurende die winter. Sneeu moontlik van Mei tot einde September. September tot April is die beste tyd vir stap.
My kennismaking met die Sederberg-Wil- dernisgebied was 'n moordende rugsakstap van 7 dae deur die haas ondeurdringbare ri- vierbos in die relatief onontdekte Duiwels- gatkloof. Met gekrapte en bebloede arms en bene, sopnat van die sweet en onverwagse swemme in rotspoele, het ek uiteindelik, trane in die oë, 'n uitgekapte voetpad be-
2. Sederberg- Wildernisgebied
0 notes