#Quid est poenitentia
Explore tagged Tumblr posts
Text
Quid est poenitentia?
1. Quam generalem appellationem Dominus ad omnes peccatores facit? Deus nunc omni populo ubique annuntiat quod poenitendum sit.
2. Ut quid venit in terram Iesus?
Non veni vocare iustos, sed peccatores ad poenitentiam.
3. Qualis erat praedicationis Iesu sonus?
Exinde coepit Iesus praedicare et dicere: Paenitentiam agite, appropinquavit enim regnum caelorum. Matth. caelum! 18:3.
4. Quomodo describitur poenitentia? Pœnitentiam agite, et ab omnibus iniquitatibus vestris averte: Ezech.
NOTE. Mera affectuum eruptio non est in se digna conversionis nomine, neque simplex sententiarum mutatio. Poenitentia in sensu spirituali per mutationem voluntatis et formationis novae actionis manifestabitur.” Rev.
-
5. Cur tam certa et indubitata est nostra desertio peccati ac conversio ad Deum?
Nemo potest duobus dominis servire; aut enim unum odio habebit et alterum amabit, aut uni adhaerebit et alterum contemnet; Non potestis Deo servire et mammonae.
6. Quomodo ergo conversio peccatoris debet esse perfecta? Sed nunc, dicit Dominus, convertimini ad me ex toto corde vestro
Wat Is Bekering?
1. Watter algemene beroep doen die Here op alle sondaars? ..God... verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer." Hand. 17:30.
2. Met watter doel het Jesus na die aarde gekom?
Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering." Lukas 5:32.
3. Wat was die grondtoon van Jesus se prediking?
..Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom." Matt. 4:17.,,As julle nie verander en soos die kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie! "Matt. 18:3.
4. Hoe word bekering beskryf? ..Bekeer julle en wend julle af van al julle oortredinge." Eseg. 18:30.
OPMERKING.-n Blote uitbarsting van die emosies is op sigself nie die naam bekering werd nie, en 'n eenvoudige verandering van opinie ook nie. Bekering in 'n geestelike sin sal geopenbaar word deur 'n verandering van die wil en die vorming van 'n nuwe gedragslyn."
..By die bekering is dit nie die spoed waarmee u omdraai nie, maar die rigting waarin u draai.
5. Waarom moet ons versaking van die sonde en ons bekering tot God so bepaald en ondubbelsinnig wees?
Niemand kan twee here dien nie; want of hy sal die een haat en die ander liefhê, of hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God en Mammon dien nie." Matt, 6:24.
6. Hoe volkome behoort die bekering van 'n sondaar dus te wees? Maar selfs nou nog, spreek die Here, bekeer julle tot My met julle hele hart, en
0 notes
Text
Petrus autem ad illos jejunans et flens et planctus in ieiunio et fletu et planctu. Et scinde cor tuum, et non vestimentum tuum, et converte ad Dominum Deum tuum.
NOTE... Vidi quasi fulgorem lucis electricae: et quod vides numquam oblivisceris. Plena traditio debet esse antequam plena benedictio est. Deus te ab uno ad alterum permittit.”
7. Quid dicit Dominus, qualia verba peccator secum afferat? paenitemini Israel Domino Deo vestro... Tollite verba vobiscum, et resipisce Domino; Dic illi: Dimitte omnem iniquitatem, et accipe bonum. tunc labia nostra offeremus hostias.» Os.
8. In cuius nomine veniam petat peccator? Petrus autem dixit eis: Agite poenitentiam, et unusquisque vestrum baptizetur in nomine Iesu Christi in remissionem peccatorum.
9. Quid aliud dat Deus peccatori poenitenti?
Derelinquat impius viam suam, et qui operamini iniquitatem ; et paeniteat Dominum, miserebitur eius; et Deo nostro, quoniam abundanter dimittit, Isa.
10. Praeter remissionem poenae, quaenam vis spiritualis nova?
Dominus det convertentibus se?
a. Cor novum. Et dabo eis cor ad cognoscendum me, quia ego Dominus, et erunt mihi in populum, et ero eis in Deum, quia in toto corde suo revertentur ad me. 7. (Vide etiam Ezech. 36, 26. 27.) b. receperunt.» Act 2, 38;
11. Quomodo revelabitur vera poenitentia in vita? Facite ergo fructum qui correspondet poenitentiae: Matth.
NOTE - Conversio sine reformatione non potest esse. poenitentia est mutatio mentis; reformatio est concomitans mutatio vitae". Omnes praedicatores et alii, quorum interest, renascentes" oblivisci non debent. efficere ut non solum in conversione passionis, sed etiam in solidis fructibus, qui solos sunt
cautio est valoris passionis. Mihi videtur magna pars eorum quae ad evangelicam doctrinam transeunt, plenum Dei consilium de hominis salute non revelare, quia una postesque emphasin est. de fide et notione poenitentiae non effertur.»
12. Secundum Iesum quomodo generalis praedicatio paenitentiae est? Sic scriptum est, Et sic oportuit Christum pati... praedicari poenitentiam et remissionem peccatorum in nomine eius omnibus gentibus, ab Hierosolymis et ultra, Luc.
En Petrus sê vir hulle met vas en geween en rouklag. En skeur julle hart en nie julle klere nie, en bekeer julle tot die Here julle God." Joel 2:12, 13,
7. Hoe sê die Here, watter soort woorde moet die sondaar met hom bring? Bekeer jou, Israel, tot die Here jou God,... Neem woorde met julle, en bekeer julle tot die Here; sê aan Hom: Vergeef alle ongeregtigheid, en neem aan wat goed is; dan sal ons as offerdiere ons lippe aanbied." Hosea 14:2. 3.
8. In wie se Naam mag die sondaar om vergifnis smeek?
...En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes." Hand. 2:38.
9. Waarvan verseker God die boetvaardige sondaar verder?
..Laat die goddelose sy weg verlaat en die kwaaddoener sy gedagtes; en laat hy hom tot die Here bekeer, dan sal Hy hom barmhartig wees; en tot onse God, want Hy vergeef menigvuldiglik." Jes. 55:7.
10. Behalwe die kwytskelding van die straf, watter nuwe geestelike krag sal die
Here aan diegene gee wat hulle tot Hom bekeer?
a. 'n Nuwe hart. En Ek sal hulle 'n hart gee om My te ken, dat Ek die Here is: en hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees, want hulle sal na My terugkeer met hul hele hart." Jer. 24:7. (Sien ook Eseg. 36:26, 27.) b. Die Heilige Gees.,,Bekeer julle... en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang." Hand. 2:38.
11. Hoe sal ware bekering in die lewe geopenbaar word?
Dra dan vrugte wat by die bekering pas." Matt. 3:8.
OPMERKING.Daar kan geen bekering sonder hervorming wees nie. Bekering is 'n verandering van gedagte; hervorming is 'n meegaande verandering van die lewe."Alle predikers en ander wat met herlewings' te doen het, moet nie vergeet om aan
te dring, nie slegs op 'n emosionele bekering nie, maar op die soliede vrugte wat alleen die
waarborg is van die waarde van die emosie." Dit wil my voorkom dat 'n groot gedeelte van wat deurgaan vir evangeliese leer nie die volle raad van God openbaar ten opsigte van die verlossing van die mens nie. omdat dit eensydige klem le op geloof, en die idee van bekering nie beklemtoon nie."
12. Hoe algemeen moes die prediking van bekering volgens Jesus wees? So is dit geskrywe, en so moes die Christus ly...en bekering en vergewing van sondes in sy Naam verkondig word aan al die nasies, van Jerusalem af en verder." Lukas 24:46, 47,OPMERKING...Ek het dit gesien soos die flits van 'n elektriese lig: en wat jy sien sal jy nooit vergeet nie. Daar moet volkome oorgawe wees voordat daar volle seen kan wees. God laat u binne van die een tot die ander."
0 notes