#Pampoensop
Explore tagged Tumblr posts
vrouopgenade · 1 year ago
Text
Keurige driegang ete
Keurige driegang ete in net 10 minute is moontlik (of so klein, klein bietjie langer)
Pampoensop, varktjops, aartappels in die skil en gemengde groente, piesang nagereg  Foto: Rina Bester©  Keurige driegang ete in net 10 minute (of so klein, klein bietjie langer)in Lukas 12:24 word beweer “Die lewe is belangriker as kos …” maar soms moet ons tog eet. Kosmaak hoef nie afskeepkos te lewer as die lewe op ‘n drafstap is nie. Ja, jy het reg gelees, keurkos kan in net tien minute…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
andrevanvuuren · 4 years ago
Text
Verskoon my ,verduidelik hoe werk jou legkaart ,sien al die stukke wat verstrooid oor die vloer lê ,ek’t geen antwoorde HAT of lotto kaartjie wat vir my die geheime gaan uitlê ,skryf my eie storie wat in die wolke en berge uitspeel ,sal dit deel as jy regtig wil ,wat maak dit saak ,wats die verskil ?Verskoon my ,vertel hoe jou are dik met stroop bloed loop ,sien al die druppels🩸wat soos glas taai oor die tafel gestrooi lê ,ek’t geen antwoorde HAT of lotto kaartjies wat vir my die geheime gaan uitlê ,skryf my eie storie wat in die wolke en berge uitspeel ,sal dit deel as jy regtig wil ,wat maak dit saak ,wats die verskil ? -Proe alles soos Pampoensop gedoop in brandewyn maak jou vergeet van al die verlore stukke-oomblikke-kop stamp sonder die pyn proe alles nes Pampoensop gedoop in brandewyn maak jou hard sluk aan verlore stukke-oomblikke-gat stamp sonder die pyn (8/8/2020 Pampoensop-jy is my brandewyn)AvV
0 notes