#Markplein
Explore tagged Tumblr posts
Text
Agora. Markplein van 'n Latyn stad; gebruik vir openbare byeenkomste, omring deur openbare geboue en kolonnades, daar is 'n vereniging van mense van mense: Ago Ra .
0 notes
Text
Dekkers Kajuit 1967 - 1987 was een legendarisch nostalgisch uitgaansgelegenheid uit IJmuiden - Nederkand waar veel bekende en minder bekende mensen kwamen.
Dekkers Kajuit werd gerund door de familie Dekkers.
Henk Dekkers en Lou Dekkers waren v.o.f firmanten.
#IJmuiden#Henk Dekkers#Uitgaan#Gemeente Velsen#Velsen#Dekkers#Eten#Kroketten#Bamiballen#Markplein IJmuiden#1976#1977#1979
0 notes
Text
Dag 13. 70 Km. Emmendingen/Triberg/St. Georgen
Dit is vananoggend baie mistig en is ons glad nie haastig om die pad te vat nie. Ons stap net na 9 na die markplein om die handwerk mark te besigtig. Baie van die uitstallers is egter nog besig om hulle stalletjies uit te pak. Ons koop lekker koek en koffie ter ondersteuning van die kleuterskool en met ons terugstap is al die stalletjies oop en het die dorpsmense ook ontwaak. Nadat ons die ryhuis se tanks leeggemaak en skoon water hervul het het die mis ook opgeklaar en kom ons teen 12h30 weg by ons oornagplek. Ons ry die "senic route" in die Swartwoud en stop gereeld om die pragtige natuurskoon te besigtig. Ons aanvanklike oornagplek is nou n tydelike kontruksie terrien en ons ry so 5 km verder en stop langs n lieflike dam in St Georgen. Ons stap die opdraande uit na die dorpsplein en besigtig weereens die oudorp en mooi boustyle. Terug by ons ryhuis pak ons piekniek happies in n bord en gaan sit rustig in die park langs die dam en lees.
0 notes