#Mag julle 'n wonderlike geseënde dag verder hê❤🙌❤
Explore tagged Tumblr posts
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Jesus, dankie dat U my deur die duisternis van die lewe lei. Wanneer ek uitdagende dinge moet trotseer, weet ek dat by U — ek niks te vrees het nie. U is by my en vir my. Gee my dus geleenthede om ander na U te lei. Help my om 'n lig te wees vir diegene wat U nie ken nie. Amen.
0 notes
absent-minded-daydreamer · 2 years ago
Text
Tumblr media
Gebed:
Vader, ek loof U vir u ewige liefde. Soms is die lewe moeilik en al wat ek sien is duisternis en dood. U is egter altyd daar met 'n blywende belofte en plan. Versadig my siel en gee my rus. Ek weet U is getrou en het reeds die stryd deur u dood en opstanding gewen. Dankie, Vader!
0 notes