#Hê 'n wonderlike geseënde dag verder
Explore tagged Tumblr posts
Text
Hierdie onderrig klankgreep het my aan jou laat dink. Kyk 3 Johannes 1:11 deur LoveKey Church:
Gebed:
Vader, ek begeer waarlik om U na te volg en te ken! Wanneer mense my sien, wil ek ook hê hulle moet U sien. Lei my as ek probeer om U met my hele hart te volg. Bring godvresende mense in my lewe. Omring my met positiewe verhoudings, sodat ek U beter kan navolg. In die Naam van Jesus. Amen.
#christenskap#afrikaans#vers van die dag#bybel app#3 Johannes 1 : 11#Mag julle almal net liefde aanmekaar betoon#Hê 'n wonderlike geseënde dag verder#Ek is lief vir julle almal❤❤
0 notes
Text
Watch "Oordenking 31 Mei 2023" on YouTube
youtube
(NG Kerk Alberton-wes)
#christenskap#youtube#afrikaans#preek#handelinge#tyd#mag julle 'n wonderlike geseënde dag verder hê❤❤
0 notes
Text
Gebed:
Vader, dankie dat U die Heilige Gees vir my gegee het. Te danke aan u Gees, is ek nooit ver van U af nie. Dankie daarvoor! Lei my asseblief vandag. Wys my wat u wil is en gee my dan die krag om te doen wat U behaag. Bring my lewe in pas met u wil deur die krag van u Gees. Verander my heeltemal. In die Naam van Jesus. Amen.
Om die will vanGod te verstaan moet jy:
Op 'n daaglikse basis met Hom praat oor alles.
Leer deur om die Woord van die Here te lees en bestudeer.
Verwyder enige afleidings, moenie fokus opjou vrese nie en luister na die Heilige Gees.
En kry raad en wysheid by mense wie al baie verderof langer in hulle rys met die Here is.
(Alles hier is van die YouVersion Bybel app, ek plaas dit hier want muskien kan dit iemand help?)
#christenskap#afrikaans#bybel app#vers van die dag#YouVersion#Psalms#Psalm 143 : 10#Mag julle 'n wonderlike geseënde dag verder hê❤🤍
0 notes
Text
Gebed:
Vader, dankie dat U u Seun gestuur het sodat ek barmhartigheid en genade kan ervaar eerder as 'n veroordelende vonnis. Dankie dat U my verlede uitvee. Help my asseblief om myself te sien soos U my sien: as heel, geliefd en afgesonder tot u verheerliking. Vorm die manier waarop ek dink en trek my nader aan U. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)
#christenskap#afrikaans#bybel app#vers van die dag#YouVersion#Romeine#Romeine 8 : 1#Mag julle 'n wonderlike geseënde dag verder hê🤍❤
0 notes
Text
Gebed:
Vader, ek bely dat ek nie altyd die mens is wat U my geskep het om te wees nie. Ek laat soms na om U met my hele hart, siel en verstand lief te hê. Ek het nie altyd my naaste lief soos U hulle liefhet nie. Vergewe my asseblief, Vader. Herskep my hart en vernuwe my gedagtes sodat ek nader aan U kan kom. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)
#christenskap#afrikaans#bybel app#vers van die dag#YouVersion#1 Johannes#1 Johannes 1 : 9#Bely jou sondes en God sal jou vergewe#Mag julle 'n wonderlike geseënde dag verder hê🤍❤
0 notes
Text
Gebed:
Dankie Vader dat U gekies het om my te vergewe. Ek verdien nie u vergifnis nie, maar ek weet U is goed en liefdevol. Ek wil soos U wees en omdat U my vergewe het, wil ek ander vergewe. Help my om elke dag u gawe van vergifnis te onthou en om my woede te laat vaar teenoor ander wat my verontreg het. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)
#christenskap#afrikaans#bybel app#vers van die dag#YouVersion#Efesiërs#Efesiërs 4 : 32#Wie kan jy help vandag?#Wie kan jy bemoedig vandag?#Mag julle 'n wonderlike geseënde dag verder hê❤🤍#Amen
1 note
·
View note
Text
Gebed
Vader, ek wil my tyd gebruik om aan U eer en lof te gee. U het wonderlike dinge in my lewe en in die lewens van diegene om my gedoen. Eendag sal alle mense van u krag en heerlikheid weet. Tot dan, help my asseblief om so te leef dat dit mense na U toe trek. In die Naam van Jesus. Amen.
(YouVersion Bybel app)
#christenskap#afrikaans#bybel app#vers van die dag#YouVersion#Jesaja#Jesaja 25 : 1#Loof en prys die Here!#mag julle 'n wonderlike geseënde dag verder hê❤❤#Amen!
1 note
·
View note
Text
Gebed:
Vader, dankie vir die gawe van verlossing en dat U die een ware weg is. Die wêreld het u waarheid en lig broodnodig. Lei my treë om dapper te wees deur u waarheid met diegene om my te deel. Gebruik my lewe om ander na U te wys, en bring my terug na u weg en u waarheid wanneer ek afdwaal. In die Naam van Jesus. Amen.
#christenskap#afrikaans#bybel app#vers van die dag#Johannes 14 : 6#Die Here Jesus is die enigste manier om by God die Vader te kom#Hy is die weg en die waarheid!#Amen!#Mag julle 'n wonderlike geseënde dag verder hê❤❤
0 notes
Text
Gebed:
Jesus, dankie dat U my deur die duisternis van die lewe lei. Wanneer ek uitdagende dinge moet trotseer, weet ek dat by U — ek niks te vrees het nie. U is by my en vir my. Gee my dus geleenthede om ander na U te lei. Help my om 'n lig te wees vir diegene wat U nie ken nie. Amen.
#christenskap#afrikaans#bybel app#vers van die dag#Johannes 8 : 12#Die Here Jesus is die lig in die duisternis!#Mag julle 'n wonderlike geseënde dag verder hê❤🙌❤
0 notes
Text
Gebed:
Vader, U is die brood van die lewe, ware voeding vir my siel. Vergewe my as ek najaag wat die wêreld bied, in plaas van U. Ek wil U ken en nastreef, eerder as leë plesier. Wys my hoe om vervulling te kry deur tyd saam met U deur te bring. In die Naam van Jesus. Amen.
#christenskap#afrikaans#bybel app#vers van die dag#Johannes 6 : 35#Mag julle 'n wonderlike geseënde dag verder hê❤❤
0 notes
Text
Gebed:
Vader, ek loof U vir u ewige liefde. Soms is die lewe moeilik en al wat ek sien is duisternis en dood. U is egter altyd daar met 'n blywende belofte en plan. Versadig my siel en gee my rus. Ek weet U is getrou en het reeds die stryd deur u dood en opstanding gewen. Dankie, Vader!
#christenskap#afrikaans#bybel app#vers van die dag#Psalm 16 : 9#Stil Saterdag#Heilige Week#Mag julle 'n wonderlike geseënde dag verder hê!❤🙌
0 notes
Text
Hierdie onderrig klankgreep het my aan jou laat dink. Kyk Psalm 23:4 deur Lyndon Mactavie:
https://www.bible.com/af/videos/41104?orientation=portrait&utm_content=story_clip&utm_medium=share&utm_source=yvapp
Gebed:
Vader, U is die fondament waarop ek my lewe bou. U is my bron van beskerming en krag. U veg vir my, beskerm my en lei my deur moeilike tye. By U is ek nooit alleen of verlate nie. Dankie dat U my bron van krag en verlossing is. Dankie dat U die duiwel se planne verbrysel en my na U toe lei. In die Naam van Jesus. Amen.
#christenskap#afrikaans#vers van die dag#bybel app#Psalm 23 : 4#Jy hoef nooit bang te wees nie#Jou Hemelse Vader beskerm jou altyd#Hê 'n wonderlike en geseënde dag verder❤❤
0 notes
Text
Hierdie onderrig klankgreep het my aan jou laat dink. Kyk Galasiërs 5:24 deur Rots Gemeente:
Gebed:
Vader, dankie dat U vir my 'n nuwe geaardheid gee. Deur Jesus kan ek U persoonlik ken en daagliks tot U nader. Ek wil dit nie as vanselfsprekend aanvaar nie, daarom gee ek vandag die begeertes aan U oor wat my van U af wegtrek. Bring my wil in ooreenstemming met u wil sodat ek u vryheid kan aanvaar. In die Naam van Jesus. Amen.
#christenskap#afrikaans#vers van die dag#bybel app#Galasiërs 5 : 24#Galasiërs#Ek behoort aan Jesus Christus!#Hê 'n wonderlike geseënde dag verder❤#En weet dat as jy moeilikheid ervaar die Here is by jou
0 notes
Text
Hierdie onderrig klankgreep het my aan jou laat dink. Kyk Spreuke 27:17 deur Calling Education:
Gebed:
Vader, dankie vir u Woord, wat dele in my lewe openbaar wat u afronding desperaat nodig het. Stuur mense in my lewe wat saam met my sal loop en my slyp, soos yster deur yster geslyp word. Beheer my tong, sodat ek in liefdevolle waarheid en goeie voornemes met ander praat. In die Naam van Jesus. Amen.
#christenskap#afrikaans#vers van die dag#bybel app#Spreuke 27 : 17#Hê 'n wonderlike geseënde dag verder vriende❤
0 notes